ebook img

Vir 'n duisend dae PDF

2011·0.4211 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Vir 'n duisend dae

Description:
Cody Gunner is ‘n nasionale kampioen-bulryer – ‘n legende onder sy tydgenote. In sy strewe na sukses het hy sy verlede heeltemal misken – sy bekende pa, sy seergemaakte ma en elke vrou wat ooit sy pad gekruis het. Die enigste mens vir wie hy iets voel, is sy gestremde broer. Ali Daniels is die mees bekroonde vrou in rodeo-sport. Sy leef elke oomblik voluit en plaas alles op die spel vir haar passie. Sy leef slegs vir kompetisie, totdat Cody eendag uitvind dat sy ook iets wegsteek. Aan die een kant is daar die belofte van ‘n sort liefde wat min mense beskore is; aan die ander voer hulle ‘n meedoeënlose stryd teen tyd …
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.