Description:My Via Dolorosa is ‘n kort en kragtige, maar aangrypende essay oor ‘n vader se kruistog om agter die waarheid van sy kind se dwelmverslawing te kom. In die proses van antwoorde soek, het hy as vader die Christusverhaal tydens een Paasfees lank gelede op ‘n ander manier beleef...