ALGEMENEVERDUIDELIKENDENOTA: [ ] Woordeinvetdruktussenvierkantigehakeduiskrappingsuit bestaandeverordeningsaan. Woordemet’nvolstreepdaaronderduiinvoegingsinbestaande verordeningsaan. WET Om op omvattende en uitgebreide wyse alle aspekte van die wette en die implementeringvandiewettemetbetrekkingtotseksuelemisdrywetehersienen tewysig,enommetalleregsaspektevanofmetbetrekkingtotseksuelemisdrywe in’nenkelestatuuttehandel,deur— * diegemeneregtelikemisdryfvanverkragtingteherroependitmet’n nuweuitgebreidestatutêremisdryfvanverkragtingtevervangwatop allevormevanseksuelepenetrasiesondertoestemming,ongeaggeslag, vantoepassingis; * diegemeneregtelikemisdryfvanonsedelikeaanrandingteherroepen met’nnuwestatutêremisdryfvanseksueleaanrandingtevervangwat op alle vorme van seksuele skending sonder toestemming van toepassingis; * nuwestatutêremisdryweteskepwatopsekeregedwongehandelinge vanpenetrasieofskendingvantoepassingis; * nuwe statutêre misdrywe vir volwassenes te skep deur die gedwonge waarnemingofveroorsakingvandiewaarnemingvansekereseksuele gedrag en sekere dele van die menslike anatomie, die blootstelling of vertoonvankinderpornografieendieverkrygingvanseksueledienste van’nvolwassenestrafbaartestel; * die gemeneregtelike misdrywe van bloedskande, bestialiteit en lykskending,virsoverresodanigeskendingvan’nseksueleaardis,te herroepenooreenstemmendestatutêremisdryweteverorden; * omvattende bepalings te verorden wat handel met die skepping van sekere nuwe, uitgebreide of gewysigde seksuele misdrywe teenoor kinders en persone wat verstandelik gestremd is, met inbegrip van misdrywe met betrekking tot seksuele uitbuiting of aanvoring, blootstelling aan of vertoon van pornografie en die skepping van kinderpornografie, ongeag dat sommige van die misdrywe soortgelyk isaandiéwatgeskepwordmetbetrekkingtotvolwassenes,aangesien die skepping van hierdie misdrywe ten doel het om die besondere kwesbaarheidvankindersenpersonewatverstandelikgestremdisten opsigtevanseksuelemisbruikofuitbuitingaantepak; * die onderskeid wat tussen die ouderdom vir toestemming tot verskillende instemmende seksuele handelinge getref word, uit te skakelenvoorsieningtemaakvirspesialebepalingsmetbetrekkingtot die vervolging en beregting van instemmende seksuele handelinge tussenkindersoueras12jaar,maarjongeras16jaar; * enige poging, sameswering of aansporing om ’n seksuele misdryf te pleeg,strafbaartestel; * ’n verpligting te skep om seksuele misdrywe aan te meld wat met of teenoorkindersofpersonewatverstandelikgestremdis,gepleegword; 5 * die Suid-Afrikaanse Polisiediens van nuwe ondersoekmiddele te voorsien by die ondersoek van seksuele of ander misdrywe waar die MIV-statusvandieplegerbetrokkeis; * ons howe met ekstra-territoriale jurisdiksie te beklee by die aanhoor vanaangeleenthedemetbetrekkingtotseksuelemisdrywe; * sekerediensteaansekereslagoffersvanseksuelemisdrywetevoorsien, onder andere, om sekondêre traumatisering te verminder of, sover moontlik,uitteskakel,metinbegripdaarvanomaan’nslagoffervan sekere seksuele misdrywe die reg te verleen om te vereis dat die beweerdeplegervirsyofhaarMIV-statusgetoetswordendieregom Na-blootstellingsprofilakseinsekereomstandighedeteontvang; * ’nNasionaleRegistervirSeks-oortredersintestelentereël; * prosedures, verwere en ander bewysregtelike aangeleenthede by die vervolgingenberegtingvanseksuelemisdryweverdertereël; * voorsiening te maak vir die aanvaarding van ’n nasionale beleidsraamwerk wat alle aangeleenthede in hierdie Wet reël, met inbegrip van die wyse waarop seksuele misdrywe en verwante aangeleenthede op ’n eenvormige, gekoördineerde en sensitiewe wyse deuralleStaatsdepartementeen-instellingsmeegehandelmoetword en die uitreiking van nasionale opdragte en voorskrifte wat deur die wetstoepassingsagentskappe, die nasionale vervolgingsgesag en gesondheidsorgpraktisyns gevolg moet word om die implementering, toepassing en administrasie van hierdie Wet voor te lig ten einde die oogmerkevandieWetteverwesenlik; * tydelikevoorsieningtemaakmetbetrekkingtothandeldryfinmense virseksueledoeleindes;en * om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan. AANHEF NADEMAALdie pleeg van seksuele misdrywe in die Republiek ernstig sorg baar is aangesien dit ’n besondere nadelige impak op kwesbare persone, die gemeenskap as geheelendieekonomiehet; NADEMAALvroueenkinders,syndebesonderkwesbaar,meerwaarskynlikslagoffers vanseksuelemisdrywesalword,metinbegripvandeelnameaanvolwasseprostitusieen seksueleuitbuitingvankinders; NADEMAALdievoorkomsvandiepleegvanseksuelemisdryweinonsgemeenskap hoofsaaklik’nsosialeverskynseliswatdiediepliggende,sistemieseabnormalewerking inonsgemeenskapreflekteer,endatregsmiddeleomhierdiesosialeverskynselaante pak,beperkenreaksionêrvanaardis,maarnieteminnoodsaaklik; NADEMAAL die Suid-Afrikaanse gemenereg en statutêre reg nie voldoende, doeltreffend en op ’n nie-diskriminerende grondslag handel met baie aspekte met betrekking tot of geassosieer met seksuele misdrywe nie, en ’n eenvormige en gekoördineerdebenaderingtotdieimplementeringvanendiensleweringingevolgedie wette met betrekking tot seksuele misdrywe nie konsekwent waarneembaar in die Regeringisnie;enasgevolgdaarvan,inteveelgevalle,versuimwordomvoldoendeen doeltreffendebeskermingaandieslagoffersvanseksuelemisdryweteverleen,waardeur hulverknorsingdeursekondêreviktimisasieentraumatiseringverergerword; NADEMAALverskeieinternasionaleregsinstrumente,metinbegripvandieVerenigde NasiesKonvensieoordieUitskakelingvanalleVormevanDiskriminasieteenVroue, 1979,endieVerenigdeNasiesKonvensieoordieRegtevandieKind,1989,verpligtinge opdieRepubliekplaasomgeweldteenoorvroueenkinderstebestryen,uiteindelik,uit teroei; EN NADEMAAL die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika,1996,dieregtevanallemenseindieRepubliekvanSuid-Afrikaverskans, met inbegrip van die reg op gelykheid, die reg op privaatheid, die reg op menswaardigheid, die reg op vryheid en sekerheid van die persoon, waarby ingelyf is 7 dieregomvryteweesvanallevormevangeweld,hetsyvanopenbareofprivatebronne, en die regte van kinders en ander kwesbare persone dat hul beste belange as van die hoogstebelangbeskouword, WORDDAARDERHALWEBEPAALdeurdieParlementvandieRepubliekvan Suid-Afrika,soosvolg:— INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK1 WOORDOMSKRYWINGENOOGMERKE 5 1. WoordomskrywingenuitlegvanWet 2. Oogmerke HOOFSTUK2 SEKSUELEMISDRYWE Deel1:Verkragtingengedwongeverkragting 10 3. Verkragting 4. Gedwongeverkragting Deel 2: Seksuele aanranding, gedwonge seksuele aanranding en gedwonge self-seksueleaanranding 5. Seksueleaanranding 15 6. Gedwongeseksueleaanranding 7. Gedwongeself-seksueleaanranding Deel3:Persone18jaarofouer:Dwangofveroorsakingvanpersone18jaarofouer om seksuele misdrywe, seksuele handelinge of self-masturbasie waar te neem, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van 20 geslagsorgane, anus of vroulike borste (‘‘ontbloting’’), kinderpornografie aan persone18jaarofouerofverkrygingvanseksueledienstevanpersone18jaarof ouer 8. Dwang of veroorsaking van persone 18 jaar of ouer om seksuele misdrywe, seksuelehandelingeofself-masturbasiewaarteneem 25 9. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan geslagsorgane, anus of vroulike borste aan persone 18 jaar of ouer (‘‘ontbloting’’) 10. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan kinderpornografieaanpersone18jaarofouer 30 11. Verkrygingvanseksueledienstevanpersone18jaarofouer Deel4:Bloedskande,bestialiteitenseksuelehandelingemetlyk 12. Bloedskande 13. Bestialiteit 14. Seksuelehandelingemetlyk 35 HOOFSTUK3 SEKSUELEMISDRYWETEENOORKINDERS Deel1:Instemmendeseksuelehandelingemetsekerekinders 15. Handelingevaninstemmendeseksuelepenetrasiemetsekerekinders(statutêre verkragting) 40 9 16. Handelingevaninstemmendeseksueleskendingmetsekerekinders(statutêre seksueleaanranding) Deel 2: Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van kinders, blootstelling of vertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvankinderpornografieof pornografie aan kinders en gebruikmaking van kinders vir pornografiese 5 doeleindesofvoordeeltrekkinguitkinderpornografie 17. Seksueleuitbuitingvankinders 18. Seksueleaanvoringvankinders 19. Blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornografieofpornografieaankinders 10 20. Gebruikmakingvankindersvirofvoordeeltrekkinguitkinderpornografie Deel 3: Dwang of veroorsaking van kinders om seksuele misdrywe, seksuele handelinge of self-masturbasie waar te neem en blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike borste(‘‘ontbloting’’)aankinders 15 21. Dwangofveroorsakingvankindersomseksuelemisdrywe,seksueledadeof self-masturbasiewaarteneem 22. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan geslagsorgane,anusofvroulikeborsteaankinders(‘‘ontbloting’’) HOOFSTUK4 20 SEKSUELE MISDRYWE TEENOOR PERSONE WAT VERSTANDELIK GESTREMDIS Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornografie of pornografie aan persone wat verstandelik gestremd is en gebruikmaking van persone wat 25 verstandelikgestremdisvirpornografiesedoeleindesofvoordeeltrekkingdaaruit 23. Seksueleuitbuitingvanpersonewatverstandelikgestremdis 24. Seksueleaanvoringvanpersonewatverstandelikgestremdis 25. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan pornografieofskadelikemateriaalaanpersonewatverstandelikgestremdis 30 26. Gebruikmaking van persone wat verstandelik gestremd is vir pornografiese doeleindesofvoordeeltrekkingdaaruit HOOFSTUK5 DIENSTEVIRSLAGOFFERSVANSEKSUELEMISDRYWEENVERPLIGTE MIV-TOETSINGVANBEWEERDESEKS-OORTREDERS 35 Deel1:Woordomskrywingendienstevirslagoffersvanseksuelemisdrywe 27. Woordomskrywing 28. Dienste vir slagoffers met betrekking tot Na-blootstellingsprofilakse en verpligteMIV-toetsingvanbeweerdeseks-oortreders 29. Aanwysing van openbare gesondheidsinstellings vir doeleindes van 40 verskaffing van Na-blootstellingsprofilakse en uitvoer van verpligte MIV- toetse Deel 2: Aansoek om verpligte MIV-toetsing van beweerde seks-oortreder deur slagoffer 30. Aansoek deur slagoffer of belanghebbende persoon vir MIV-toetsing van 45 beweerdeseks-oortreder 31. Oorwegingvanaansoekdeurlanddrosenuitreikingvanbevel 11 Deel 3: Aansoek om verpligte MIV-toetsing van beweerde oortreder deur ondersoekbeampte 32. AansoekdeurondersoekbeamptevirMIV-toetsingvanbeweerdeoortreder Deel4:UitvoeringvanbevelevirverpligteMIV-toetsingenMIV-toetsuitslae 33. Uitvoeringvanbevelenuitreikingvanlasbrieftotinhegtenisneming 5 34. GebruikvanuitslaevanMIV-toetse Deel5:Diversebepalings 35. Registervanaansoekeenbevele 36. Vertroulikheidvanuitslagvanaansoek 37. VertroulikheidvanverkreëMIV-toetsuitslae 10 38. Misdryweenstrawwe 39. Regulasies HOOFSTUK6 NASIONALEREGISTERVIRSEKS-OORTREDERS 40. Woordomskrywing 15 41. Verbod op sekere tipes diens deur sekere persone wat seksuele misdrywe gepleeghetteenoorkindersenpersonewatverstandelikgestremdis 42. Instelling van Nasionale Register vir Seks-oortreders en aanwysing van RegistrateurvanRegister 43. OogmerkevanRegister 20 44. Personegeregtigomaansoektedoenomsertifikaat 45. Verpligtingevanwerkgewerstenopsigtevanwerknemers 46. Verpligtingevanwerknemers 47. Verpligtingetenopsigtevanaansoekeomlisensies 48. Verpligtinge ten opsigte van aansoeke om pleegsorg, familieverwante 25 versorging, tydelike veiligheidsorg-versorging, aanneming van kinders of kuratorskap 49. InhoudvanRegister 50. Persone wie se name in Register opgeneem moet word en verwante aangeleenthede 30 51. VerwyderingvanbesonderhedeuitRegister 52. Vertroulikheidenopenbaarmakingvaninligting 53. RegulasiesmetbetrekkingtotRegister HOOFSTUK7 ALGEMENEBEPALINGS 35 Deel 1: Diverse misdrywe: Verpligting om pleeg van seksuele misdrywe teenoor kinders of persone wat verstandelik gestremd is, aan te meld en poging, sameswering,aansporingofoorhalingvaniemandandersomseksuelemisdryfte pleeg 54. Verpligting om pleeg van seksuele misdryf teenoor kinders of persone wat 40 verstandelikgestremdis,aantemeld 55. Poging,sameswering,aansporingofoorhalingvaniemandandersomseksuele misdryftepleeg Deel 2: Verwere, onbevoegdheid van kinders onder 12 jaar en persone wat verstandelik gestremd is om tot seksuele handelinge toe te stem, ander 45 bewysregtelikeaangeleenthedeenekstra-territorialejurisdiksie 56. Verwereenvonnisoplegging 57. Onbevoegdheid van kinders onder 12 jaar en persone wat verstandelik gestremdisomtotseksuelehandelingetoetestem 13 58. Getuienisvanvorigegelykluidendeverklarings 59. Getuienisvanvertraagdeaanmelding 60. Hofmagniegetuienisvanklaerofklaagstermetversigtigheidbejeënopgrond vanaardvanmisdryfnie 61. Ekstra-territorialejurisdiksie 5 Deel3:Nasionalebeleidsraamwerk 62. Nasionalebeleidsraamwerk 63. InstellingvanInter-sektoraleKomitee 64. VergaderingsvanKomitee 65. Verantwoordelikhede,werksaamhedeenpligtevanKomitee 10 Deel 4: Nasionale opdragte en voorskrifte, regulasies en herroeping en wysiging vanwette 66. Nasionaleopdragteenvoorskrifte 67. Regulasies 68. Herroepingenwysigingvanwette 15 Deel5:Oorgangsbepalings 69. Oorgangsbepalings Deel 6: Oorgangsbepalings met betrekking tot handeldryf in mense vir seksuele doeleindes 70. Toepassingenuitleg 20 71. Handeldryfinmensevirseksueledoeleindes 72. Korttiteleninwerkingtreding Bylae 25 Wettegewysigofherroepdeurartikel68 HOOFSTUK1 WOORDOMSKRYWINGENOOGMERKE WoordomskrywingenuitlegvanWet 1.(1)InhierdieWet,tensyuitdiesamehangandersblyk,beteken— 30 ‘‘DirekteurvanOpenbareVervolgings’’’nDirekteurvanOpenbareVervolgings beooginartikel179(1)(b)vandieGrondwetvandieRepubliekvanSuid-Afrika, 1996,enwatingevolgeartikel13vandieWetopdieNasionaleVervolgingsgesag, 1998(WetNo.32van1998),aangesteliswatooreenkomstigenigevoorskriftewat kragtenshierdieWetdeurdieNasionaleDirekteurvanOpenbareVervolgings,waar 35 van toepassing, uitgereik is of ooreenkomstig enige ander vervolgingsbeleid of beleidsvoorskriftebeooginartikel21vandieWetopdieNasionaleVervolgings- gesag,1998,handel; ‘‘geslagsorgane’’ ook die hele of ’n gedeelte van manlike of vroulike geslagsorgane, met inbegrip van chirurgies gekonstrueerde of herkonstrueerde 40 geslagsorgane; ‘‘hierdie Wet’’ ook enige regulasies kragtens hierdie Wet uitgevaardig, met inbegripvanregulasieskragtensartikels39,53en67uitgevaardig; ‘‘kind’’— (a) iemandonderdieouderdomvan18jaar;of 45 (b) metbetrekkingtotartikels15en16,iemandvan12jaarofouer,maaronder dieouderdomvan16jaar, en‘‘kinders’’het’nooreenstemmendebetekenis; ‘‘kinderpornografie’’enigebeeld,ongeaghoeditgeskepis,ofenigebeskrywing ofaanbiedingvan’npersoon,werklikofnageboots,watuitgebeeldofbeskryfof 50 aangebied word as onder die ouderdom van 18 jaar, van ’n eksplisiete seksuele aard,hetsysodanigebeeldofbeskrywingofaanbiedingbestemisomerotieseof estetiesegevoelenstestimuleeraldannie,metinbegripvanenigesodanigebeeld ofbeskrywingvansodanigepersoon— 15 (a) besigmet’nhandelingwat’nseksuelemisdryfdaarstel; (b) besigmet’nhandelingvanseksuelepenetrasie; (c) besigmet’nhandelingvanseksueleskending; (d) besigmet’nhandelingvanself-masturbasie; (e) watdiegeslagsorganevansodanigepersoonin’ntoestandvanopwekkingof 5 stimuleringtentoonstel; (f) watdiegeslagsorganeofanusvansodanigepersoononbehoorliktentoonstel; (g) watenigevormvanstimulasievan’nseksueleaardvansodanigepersoonse borstetentoonstel; (h) besigmetseksueelsuggestieweofwellustigedade; 10 (i) besig met, of as die onderwerp van, sadistiese of masochistiese dade van ’n seksueleaard; (j) besigmetgedragofaktiwiteitwattipiesmetseksueleomgangvereenselwig word; (k) watsodanigepersoonwysofbeskryf— 15 (i) deelteneemaan,ofbehulpsaamteweesbyof’nanderpersoonfasiliteer omdeeltehêin;of (ii) indieteenwoordigheidvan’nanderpersoonwatpleegofopenigeander wysebetrokkeisby, enigehandelingbeooginparagrawe(a)tot(j);of 20 (l) wat die liggaam, of dele van die liggaam, van sodanige persoon wys of beskryfin’nwyseofonderomstandighedewat,binnediekonteksdaarvan, dieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoonofenigekategorie vanpersoneonderdieouderdomvan18jaarskendofaanstootgeeofwatin staatisomgebruiktewordvirdiedoeleindesvan’nskendingofaanstootgee 25 vandieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoon,enigepersoon ofgroepofkategorievanpersone; ‘‘klaer’’of‘‘klaagster’’diebeweerdeslagoffervan’nseksuelemisdryf; ‘‘Minister’’dielidvandieKabinetwatvirdieregsplegingverantwoordelikis; ‘‘NasionaleDirekteurvanOpenbareVervolgings’’diepersoonbeooginartikel 30 179(1)(a) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, en ingevolge artikel 10 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, 1998 (Wet No.32van1998),aangestel; ‘‘persoon wat verstandelik gestremd is’’ iemand wat deur enige verstandelike gestremdheid,metinbegripvanenigeafwykingofgestremdheidvandieverstand, 35 tot so ’n mate aangetas is dat hy of sy, ten tyde van die beweerde pleeg van die betrokkemisdryf— (a) nieinstaatwasomdieaardenredelikvoorsienbaregevolgevan’nseksuele handelingtebegrypnie; (b) in staat was om die aard en redelik voorsienbare gevolge van sodanige 40 handelingtebegryp,maarnieinstaatwasominooreenstemmingmetdaardie beseftehandelnie; (c) nieinstaatwasomdiepleegvansodanigehandelingteweerstaannie;of (d) nieinstaatwasomsyofhaaronwilligheidomaansodanigehandelingdeelte neem,tekommunikeernie; 45 ‘‘pornografie’’ enige beeld, ongeag hoe dit geskep is, of enige beskrywing of aanbieding van ’n persoon, werklik of nageboots, wat 18 jaar of ouer is, van ’n eksplisiete seksuele aard, wat bestem is om erotiese gevoelens te stimuleer, met inbegripvanenigesodanigebeeldofbeskrywingvansodanigepersoon— (a) besigmet’nhandelingwat’nseksuelemisdryfdaarstel; 50 (b) besigmet’nhandelingvanseksuelepenetrasie; (c) besigmet’nhandelingvanseksueleskending; (d) besigmet’nhandelingvanself-masturbasie; (e) watdiegeslagsorganevansodanigepersoonin’ntoestandvanopwekkingof stimuleringtentoonstel; 55 (f) watdiegeslagsorganeofanusvansodanigepersoononbehoorliktentoonstel; (g) watenigevormvanstimulasievan’nseksueleaardvandievroulikeborsteten toonstel; (h) besigmetseksueelsuggestieweofwellustigedade; (i) in of as die onderwerp van sadistiese of masochistiese dade van ’n seksuele 60 aard; 17 (j) besigmetgedragofaktiwiteitwattipiesmetseksueleomgangvereenselwig word; (k) wat die liggaam, of dele van die liggaam, van sodanige persoon wys of beskryfin’nwyseofonderomstandighedewat,binnediekonteksdaarvan, dieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoonofenigekategorie 5 vanpersoneonderdieouderdomvan18jaarskendofaanstootgeeofwatin staatisomgebruiktewordvirdiedoeleindesvan’nskendingofaanstootgee vandieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoon,enigepersoon ofgroepofkategorievanpersone; ‘‘Republiek’’dieRepubliekvanSuid-Afrika; 10 ‘‘seksuele handeling’’ ’n handeling van seksuele penetrasie of ’n handeling van seksueleskending; ‘‘seksuelemisdryf’’’nmisdryfingevolgeHoofstukke2,3en4enartikels55en 71(1),(2)en(6)vanhierdieWet; ‘‘seksuele penetrasie’’ ook ’n handeling wat penetrasie, in welke mate ook al, 15 veroorsaakdeur— (a) die geslagsorgane van iemand in of verby die geslagsorgane, anus, of mond vaniemandanders; (b) enigeanderdeelvandieliggaamvaniemandof,enigevoorwerp,metinbegrip vanenigedeelvandieliggaamvan’ndier,inofverbydiegeslagsorganeof 20 anusvaniemandanders;of (c) diegeslagsorganevan’ndierinofverbydiemondvaniemandanders, en‘‘seksueelpenetreer’’het’nooreenstemmendebetekenis; ‘‘seksueleskending’’ookenigehandelingwat— (a) direkteofindirektekontaktussendie— 25 (i) geslagsorgane of anus van iemand of, in die geval van ’n vrou, haar borste, en enige deel van die liggaam van iemand anders of ’n dier, of enigevoorwerp,metinbegripvanenigevoorwerpwatdiegeslagsorgane ofanusvaniemandof’ndiervoorstelofnaboots; (ii) mondvaniemanden— 30 (aa) diegeslagsorganeofanusvaniemandandersof,indiegevalvan’n vrou,haarborste; (bb) diemondvaniemandanders; (cc) enige ander deel van die liggaam van iemand anders, behalwe die geslagsorgane of anus van daardie persoon of, in die geval van ’n 35 vrou,haarborste,wat— (aaa) in’nhandelingvanseksuelepenetrasiegebruikkonword; (bbb) seksueleopwekkingofprikkelingkonveroorsaak;of (ccc) seksueeldaardeuropgewekofgeprikkelkonword;of (dd) enigevoorwerpwatdiegeslagsorganeofanusvaniemand,enindie 40 gevalvan’nvrou,haarborste,of’ndier,naboots;of (iii) mondvandieklaerofklaagsterendiegeslagsorganeofanusvan’ndier; (b) diemasturbasievaniemanddeuriemandanders;of (c) dieplasingvanenigevoorwerpwatdiegeslagsorganevaniemandof’ndier nabootsofvoorstelinofverbydiemondvaniemandanders, 45 veroorsaak, maar nie ’n handeling van seksuele penetrasie nie, en ‘‘seksueel skend’’het’nooreenstemmendebetekenis;en ‘‘sorggewer’’ iemand wat, met betrekking tot iemand wat verstandelik gestremd is, die verantwoordelikheid vir die daaglikse behoeftes van sodanige persoon aanvaarofinwesenlikekontakmetsodanigepersoonis. 50 (2)Vir die doeleindes van artikels 3, 4, 5(1), 6, 7, 8(1), 8(2), 8(3), 9, 10, 12, 17(1), 17(2),17(3)(a),19,20(1),21(1),21(2),21(3)en22,beteken‘‘toestemming’’vrywillige ofongedwongeinstemming. (3)Omstandighedeinsubartikel(2)ingevolgewaarvan’npersoon(‘‘B’’)(dieklaer of klaagster) nie vrywillig of sonder dwang tot ’n handeling van seksuele penetrasie, 55 soos beoog in artikels 3 en 4, of ’n handeling van seksuele skending soos beoog in artikels5(1),6en7ofenigeanderhandelingsoosbeooginartikels8(1),8(2),8(3),9, 10,12,17(1),17(2),17(3)(a),19,20(1),21(1),21(2),21(3)en22instemnie,beteken ook,maarisniebeperknietot,dievolgende: (a) WaarB(dieklaerofklaagster)oorgeeaanofaansodanigeseksuelehandeling 60 onderwerpwordasgevolgvan— 19 (i) die gebruikmaking van geweld of intimidasie deur A (die beskuldigde persoon)teenB,C(’nderdepersoon)ofD(’nanderpersoon)ofteendie eiendomvanB,CofD;of (ii) ’ndreigementvannadeeldeurAteenB,CofDofteendieeiendomvanB, CofD; 5 (b) waar daar ’n misbruikmaking van mag of gesag deurAis in die mate dat B daarvan weerhou word om sy of haar onwilligheid of teenstand teen die seksuelehandeling,ofonwilligheidomaansodanigeseksuelehandelingdeel teneem,aantedui; (c) waar die seksuele handeling onder valse voorwendsels of deur bedrieglike 10 wysegepleegword,metinbegripvanwaarBdeurAdaartoegeleiwordomte glodat— (i) Bsodanigeseksuelehandelingmet’nbepaaldepersoonwatinderdaad’n anderpersoonis,pleeg;of (ii) sodanigeseksuelehandelingietsandersasdaardiehandelingis;of 15 (d) waarBregtensonbevoegisomdieaardvandieseksuelehandelingtebegryp, metinbegripvanwaarB,tydensdiepleegvansodanigeseksuelehandeling— (i) slaap; (ii) bewusteloosis; (iii) in ’n gewysigde toestand van bewussyn is, met inbegrip van onder die 20 invloedvanenigemedisyne,dwelmmiddel,alkoholofandermiddel,in so’nmatedatBsebewussynofoordeelnadeligbeïnvloedword; (iv) ’nkindonderdieouderdomvan12jaaris;of (v) ’npersooniswatverstandelikgestremdis. Oogmerke 25 2.DieoogmerkevanhierdieWetisomklaersenklaagstersvanseksuelemisdrywe diemaksimumenmins-traumatiserendebeskermingwatdieregkanvoorsien,tebied, ommaatreëlsintestelwatdaaropgemikisomdiebetrokkestaatsorganeinstaattestel om volle uitvoering aan die bepalings van hierdie Wet te gee en om die relatief hoë voorkoms van seksuele misdrywe wat in die Republiek gepleeg word, te bestry en, 30 uiteindelik,uitteroeideur: (a) Alleaangeleenthedemetbetrekkingtotseksuelemisdrywein’nenkelewette verorden; (b) allevormevanseksuelemisbruikofuitbuitingstrafbaartestel; (c) sekeregemeneregtelikeseksuelemisdryweteherroependitmetnuween,in 35 sommige gevalle, ontwikkelde of uitgebreide statutêre seksuele misdrywe, ongeaggeslag,tevervang; (d) klaers en klaagsters van seksuele misdrywe en hul families van sekondêre viktimisasieentraumatebeskermdeur’nsamewerkendereaksietussenalle staatsdepartemente betrokke by die implementering van ’n effektiewe, 40 reagerendeensensitiewestrafregstelselmetbetrekkingtotseksuelemisdrywe tevestig; (e) diegeesvanbathopele(‘‘diemenseeerste’’)tenopsigtevandiensleweringin diestrafregstelselwatmetseksuelemisdrywehandel,tebevorder,deur— (i) ’nmeereffektieweendoeltreffendeondersoekenvervolgingvanplegers 45 vanseksuelemisdryweteversekerdeurbestaandemisdryweduidelikte omskryfennuwemisdryweteskep; (ii) behoorlike erkenning aan die behoeftes van slagoffers van seksuele misdrywe te verleen deur tydige, effektiewe en nie-diskriminerende ondersoekenvervolging; 50 (iii) ’n eenvormige en gekoördineerde benadering deur betrokke staatsdepartementeindiehanteringvanseksuelemisdrywetefasiliteer; (iv) dieverantwoordingspligtigheidvanstaatsamptenaretevestig;en (v) verskille in die verskaffing van dienste aan slagoffers van seksuele misdrywetotdieminimumtebeperk; 55 (f) sekerediensteaanslagoffersvanseksuelemisdryweteverskaf,metinbegrip daarvanomslagoffersvanseksuelemisdrywedieregtegunomondersekere omstandighedeNa-blootstellingsprofilakseteontvang;en (g) ’n Nasionale Register vir Seks-oortreders in te stel ten einde ’n rekord van personeintestelwataanseksuelemisdryweteenoorkindersenpersonewat 60 verstandelik gestremd is, skuldig bevind is ten einde sodanige persone te 21 verbiedomindiensgeneemtewordop’nwysewathullein’nposisieplaas ommetkindersofpersonewatverstandelikgestremdis,tewerkoftoegang tothulletehêofin’nposisievangesagoftoesigoorhullegeplaasteword. HOOFSTUK2 SEKSUELEMISDRYWE 5 Deel1:Verkragtingengedwongeverkragting Verkragting 3.Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nhandelingvanseksuelepenetrasie met’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,pleeg,isskuldigaandie misdryfvanverkragting. 10 Gedwongeverkragting 4. Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik ’n derde persoon (‘‘C’’), sonder die toestemming van C, dwing om ’n handeling van seksuele penetrasie met ’n klaer of klaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,tepleeg,isskuldigaandiemisdryfvan gedwongeverkragting. 15 Deel 2: Seksuele aanranding, gedwonge seksuele aanranding en gedwonge self-seksueleaanranding Seksueleaanranding 5.(1)Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonder die toestemming van B, seksueel skend, is skuldig aan die misdryf van seksuele 20 aanranding. (2) Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik die oortuiging by ’n klaer of klaagster(‘‘B’’)wekdatBseksueelgeskendgaanword,isskuldigaandiemisdryfvan seksueleaanranding. Gedwongeseksueleaanranding 25 6. Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik ’n derde persoon (‘‘C’’), sonder die toestemming van C, dwing om ’n handeling van seksuele skending met ’n klaer of klaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,tepleeg,isskuldigaandiemisdryfvan gedwongeseksueleaanranding. Gedwongeself-seksueleaanranding 30 7.Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonderdie toestemmingvanB,dwingom— (a) metBhom-ofhaarself— (i) temasturbeer; (ii) enige vorm van opwekking of stimulasie van ’n seksuele aard van die 35 vroulikeborsteteverrig;of (iii) seksueelsuggestieweofwellustigehandelingeteverrig; (b) enige handeling wat die seksuele opwekking of seksuele vernedering van B totgevolghetofmaghê,teverrig;of (c) diepenetrasiedeurBopwelkewyseookalvansyofhaareiegeslagsorgane 40 ofanustebewerkstellig, isskuldigaandiemisdryfvangedwongeself-seksueleaanranding.
Description: