ebook img

Ver in die wêreld, sushi! PDF

2015·0.3065 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Ver in die wêreld, sushi!

Description:
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In 'n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor 'n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf, sensitiwiteite tussen geslagte en gendergroeperinge, die pêrels van wysheid wat haarkapsters in 'n kliënt se skoot laat val ... Maar die bundel re¬ ekteer veel meer as net 'n sardoniese humorsin wat help om gewigtige...
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.