ebook img

Tydskrif vir Letterkunde PDF

144 Pages·1999·5.6 MB·Afrikaans
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Tydskrif vir Letterkunde

TydskrifvirLetterkundeverskyn kwartaalliks-in Februarie, Mei,Augustus en November. Intekengeld: R40perjaar. Losnommers: R12pereksemplaar. Bydraes, boeke vir resensie en intekengeld moet gestuurword aan: Die Hoofredakteur, TydskrifvirLetterkunde, Posbus 1758, Pretoria0001. Voorskrifteaanmedewerkers 1. Manuskriptemoetinduidelike,getiktevormvoorgelêword, indubbelspasiëringenslegs opeenkantvandiebladsygetik. 2. Tweekopieëvanelkemanuskripmoetvoorgelêword. 3. Manuskriptemoet,waarmoontlik,vergeselwordvan'nharde-ofslapskyfwaaropdieteks inWordPerfect®is. 4. Dieouteursenaam enadresmoetopdieeerstebladsyvermeldword; indiegevalvan gedigteopelkeafsonderlikebladsy. 5. Diemanuskriptemoettaalversorgenfinaalgeredigeerwees. 6. Ongeveer4000woordewordasalgemeneriglyngestelvirdielengtevanartikels. Langer artikelssalbywysevanuitsonderingoorweegword. 7. Illustrasies,diagrammeengrafiekesalslegsaanvaarwordindiendiebetrokkeillustrasie, diagram ofgrafiekvan so ’n kwaliteit is datditgereed is om in die meestermanuskrip 10.geplaasteword. 8. Literatuurverwysingswordvolgensdieverkorte Harvardmetode gedoen. Bibliografiese besonderhedewordindieliteratuurlysverskafenniebywysevanvoetnotenie.Aantekeninge moetvoordieliteratuurlysgeplaasword. 9. Medewerkerssalsogoudoenlikoordieaanvaardingaldannievanhulbydraesverwittig word. Afgekeurde bydraes sal slegs teruggestuur word indien hulle van ’n geadresseerdeen voldoendegefrankeerdekoevertvergeselword.Ongelukkigkan geenkorrespondensieoorafgekeurdebydraesgevoerwordnie. Kopieregberusbydieouteurs. TYDSKRIF VIR ERKUNDE LETl H.J. Pieterse (Hoofredakteur) ElizeBotha ElsaNolte P.H. Roodt N.J.Snyman (Redakteurs) Skakelredaksie: J.J. Brits RikaCilliers KarendeWet LouisEsterhuizen TomGouws JoanHambidge MarcelJanssens CharlesMalan EbenMeiring AlexanderStrachan REDAKSIE- EN ADMINISTRATIEWE ADRES: (vir bydraes, intekening en sirkulasie) TYDSKRIFVIR LETTERKUNDE Posbus 1758 PRETORIA0001 INTEKENGELD: R40 perjaar. Los nommers: R12,00 pereksemplaar. L.W.: Skole word versoek om direk by bogenoemde adres in te teken. Navrae: (012) 3226404 Meningswatdeurmedewerkers uitgespreekword, is nie noodwendig diévan die redaksie ofvan dieAfrikaanse Skrywerskring nie. ISSN 0041-476X Geset in 10 op 11 punt Helvetica, gedruk en gebind deurV&R Drukkery (Edms) Bpk, Pretoria. w ileÊs NASIONALE PERS BEPERK Inhoud Fransjohan Pretorius Op soekna generaal Mannetjies Mentz his- tories beoordeel 1 Jeanne Goosen Verse 18 H.P. van Coller ’n Eietydse Afrikaanse terugblik op die Grensoorlog (Deel II) 22 WimAlberts My vriend Walther 31 Carl Mischke Verse 39 Elsa Nolte Die meulenaaras pastorale elegie 44 P.P. Fourie Pa praat Engels 62 Salomi Louw ’n Filmiese teks: Adrenalien deur Leon van Nierop 68 Johann Schutte Verse 78 Susann Deppe Die stofomslagontwerp van Skrikbewind (P.J. Haasbroek) en Guernica (Picasso) 81 Carie Maas Sondebok 90 Theo Kemp, Cornelius Verse 92 van der Merwe, Renée Marais, Susann Deppe, Carina Stander, Tom van Rooyen Maritha Snyman Skilderyeasverwysing in diepoësievan Lina Spies: Doelbewuste estetisering? 98 Rudi Venter Die twaalfde slag 107 Literêr-aktueel Nienke Bakker: Gezelles Woordentas; Jan Biezen: Projek HonderdDichters 109 Boekbesprekings Gretel Wýbenga Vir ’npers huis (Karin Cronjé) 111 Karin Cattell Storiepalet(Jan B. Vermaak [red.]) 114 Louise Viljoen Erdvarkfontein (Tom Dreyer) 116 Andries Visagie Annerkant die longdrop (Anoeschka von Meck) 119 J.P. en Ria Smuts Nou entoe: Dieterugflits in Chris Barnard se Piet-my-vrou 123 NuweAfrikaanse publikasies: Januarie tot Junie 1999 131 Digitized by the Internet Archive in 2017 with funding from University of Pretoria, Library Services https://archive.org/details/tydskrifvirletteOOuns_goy Fransjohan Pretorius Op soek na Generaal Mannetjies Mentz histories beoordeei1 1. Die skrywer en sy roman ChristoffelCoetzeesebekroonde roman, OpsoeknageneraalMannetjies Mentz, het’n besondereimpakopdieAfrikaanse lesende publiekgemaak. Ditword drukbespreekopAnglo-Boereoorlog-enAfrikaanse letterkunde- kongresse, selfs deur buitelanders, bewierook in boekresensies, en gryp dieverbeeldingaansoosmin romansdieafgelopeaantaljare.André Brink noem dit “a milestone and a must-read in our post-apartheid literature” (Brink 2.8.1998: 19). Dit is opvallend hoevéél belangstelling daar oor die historisiteit van MannetjiesMentzis. Dievraeisveralofdaarwerklikiemandsoosgeneraal Mannetjies Mentz in die geskiedenis bestaan het, en ofdit dan alles wáár is wat ons van Mentz en sy mense lees. Wás daar so ’n korps soos dié van Mentz en wás die Boere sulke vreeslike wreedaards met afvalliges? Hoe rym dit dan met dietradisionele opvatting van die Boerehelde en hul moraliteit? Waar is die skeidslyn tussen waarheid en verdigsel, indien enige? Met hierdie artikel word dus ’n poging aangewend om die leser in te lig a) oor wat in breë trekke histories verantwoordbaar is; b) oor wat feitelik verdraaid is om by die verhaal in te pas; c) of daar werklik so ’n korps of kommando soos dié van Mannetjies Mentz bestaan het of kon bestaan hetwat Boerekrygsgevangenes/wapenneerlêers onderskep het, hulle die keuse gegee het of hulle na die kommando’s wou terugkeer of nie, en indien hulle nie wou nie, hulle dan op ’n wrede wyse om die lewe gebring het: en d) wat moontlik maar hoogs uitsonderlik was en bloot ’n verbeeldingsvlug van die skrywerwas om ’n goeie storie te skryf. En om aan hierdievoornemenstevoldoen, is nie makliknie, omdatCoetzee baie slim met die verwerking van feittotfiksie omgaan. In Stephanie Nieuwoudtseonderhoud methom hetCoetzeeselfverklaar: “Ek het grootgeword met een waarheid oor die Anglo-Boereoorlog. Ek probeer nie om die geskiedenis te herskryf nie, maar om ’n alternatiewe waarheid te skets, want elke oorlog het sy skadukant” (Nieuwoudt 20.5.1998). Die vraag is nou: hoe waar is hierdie alternatiewe waarheid wat Coetzee bied? By die beoordeling van dokumente maak die historikus van eksterne en interne kritiek gebruik. By eksterne kritiek word vrae gevra soos: Wie is die skrywer van die dokument? Is die dokument eg? Interne kritiek gaan oor die beweringe in ’n dokument wat vir hulle betroubaarheid of waarheidsgehalte getoets moet word. InternekritiekopMannetjiesMentzlewer’nantwoordopeenvandiekernvrae, 1 nl. of daar werklik iemand soos generaal Mannetjies Mentz was. Nieteenstaande Coetzee se kwasi-ernstige ondersoek in sy inleidende redakteursnotaoordiebestaanaldannievan Mentz, kanditvanuithistoriese perspektiefonomwondegestelworddatdaarnie’ngeneraal metdiénaamin dieAnglo-Boereoorlog was nie. Coetzee is dus nie korrek nie waar hy in sy inleiding sê: “Ons weet Mentz het sy rang van veggeneraal ontvang van generaal DeWet, gedurende die sogenaamde heropbou van die Vrystaatse magte ná generaal Martiens Prinsloo se oorgawe in die Brandwaterkom” (Coetzee1998:4). DeWetsereorganisasievandieVrystaatsemagteinSep- tember1900enweerinMaart1901 isneteenvoudigtegoedgedokumenteer dat Coetzee kan beweer (Coetzee 1998:200) dat De Wet vir Mentz ’n veggeneraal gemaak het. ’n Veggeneraal (assistent-hoofkommandant) het in die guerillafase van die oorlog -en sedert Maart 1900 was daarguerilla- oorlog in die Vrystaat - beheer gehad oor ’n spesifieke streek, soos byvoo9r9b8e)eld Bethlehemen Ficksburg, ofVredeen Harrismith, metvyfofses kommandanteonderhom,elkinsyeiedistrik. Elkeoffisierserolwasinbeginsel uitgestippel. VirBethlehem-Ficksburgwas dieveggeneraal Michael Prinsloo en virVrede-Harrismith Wessel Wessels (DeWet 1902: 291-292). Coetzee het self in ’n onderhoud met Elmarie Rautenbach by 1998 se KKNK op Oudtshoorn erken dat Mentz ’n verdigsel is (Rautenbach 210..7.51.1998). Maar letopwat hyteenoorStephanie Nieuwoudtopmerk: “Dis ’n fiktiewe karakter, maar dalk is hy ’n saamgestelde figuur” (Nieuwoudt . Indien Coetzee hierdie samestelling uit bestaande Boere- offisiere gemaakhet, kom ’n paarname bydie historikusop. Watbetrefsy weiering om saam met Prinsloooorte geeen dus met ’n aantal burgerste ontsnap,wordtrekkevangeneraals PietFourieen moontlikC.C. Froneman gevind. Dit is interessant dat Fourie se haaslip toegeken word aan Mentz se adjudant, Niemann. Vir Mentz en sy kommando se gewelddadige optredes kom karaktertrekke voor van generaal Manie Maritz by Leliefontein in Namakwaland in Januarie 1902, toe hy met sy kommando ’naantal Bastersomdielewegebring het, enveral kommandantJ.P. Neser wat in die Noordwes-Kaap ’n verskrikking was in sy optrede teenoor gewapende en waarskynlik ongewapende swartes en bruines. Selfs generaal J.P. Snyman se optrede teenoor swartes buite Mafeking kon Coetzeegeïnspireerhet (Pretorius 1991: 289-290en 295-297). VirMentz se uitwyking na Kenia ná die oorlog, is Coetzee waarskynlik geïnspireer deur generaal Wynand Malan se trek daarheen - Malan wie se optrede gedurende die oorlog egter nie met dié van Mentzvergelyk kan word nie. Geeneenvan hierdieofanderBoereoffisiere hetsulkewreedhedeteenoor spesifiek Boere-wapenneerlêers gepleeg nie, sodat Coetzee se samestellingvirmyvaag bly. Ons kan dus nievan MannetjiesMentzpraat as ’n livreáclefnie, watdeurJ.A. Cuddon gedefinieerword as: “Usuallya workoffiction inwhichactual personsarepresented underfictitiousnames” (Cuddon 1979: 368). 2 Dit is opvallend dat bogenoemde offisiere se vergrype teen swartes was, en datdievergrype in Coetzee se roman nieteen swarteswas nie-in die huidige tydsgewrig van politieke korrektheid sou dit ’n geweldige impak gemaak het. Waarskynlik het Coetzee egterdie hendsopper-tema benut, omdat hy in die Brandwaterkomwêreld grootgeword het, en generaal Marthinus Prinsloo se oorgawe met 4 400 Vrystaters en die gerugte dat die wapenneerlêers elkeen vir nege pennies omgekoop is, hulle virtwee- drie geslagte in dieAfrikaner vooroordeel kom tuismaak het. Eksterne en interne kritiek oor die opstellers van die dokumente raak oorbodig by Coetzee se erkenning teenoor Elmari Rautenbach: “Die inleiding is twak. Daar is g’n sulke nagelate dokumente nie” (Rautenbach 1.7.1998). Die historikus merk bowendien op dat Ounooi Roos en Frans Naudé se herinneringe en generaal Coen Brits se militêre verslag aan generaal Jan Smuts alles die werk van één stilis is. Ons gaan ons dus eerder beywerom antwoorde op bogenoemde viervrae oordie waarheid van die dokumente te vind. 2. Die histories korrekte Wat is in breë trekke feitelik korrek in hierdie roman? In die eerste plek strookdiefisiese milieu soosgemeld opdie kaart in die boeken plekname in dieteks, metdiewerklikheid. ’n Foutiewe pleknaam is Schaapkranznek (Coetzee 1998: 167) wat Slaapkranznek moet wees. Ook is Naudé ’n bekende van in die omgewing van Bethlehem. Die oorgawe van generaal Marthinus Prinsloo met 4 400 Vrystaters het werklikplaasgevind. Nádie Britse besettingvan Bloemfontein op 13 Maart 1900 het die Vrystaatse regering en magte noordwaarts en teen Mei ooswaarts voor die Britse magte uitgewyk. Op 7 Julie het Bethlehem in Britse hande geval en het die Vrystaters suidwaarts via Retiefsnek tot binne in die Brandwaterkom in die omgewing van Fouriesburg teruggeval - terloops nie in die eerste week van Julie, soos Coetzee beweer nie (Coetzee 1998: 46en48). Hiervandaan hetChristiaan deWet met2 000 man, vergesel van die Vrystaatse regering, op 15 Julie via Slabbertsnek in ’n noordwestelike rigtingontsnap-nieoorRetiefsnekóók, soosCoetzee beweernie (Coetzee 1998: 155). Voordatdie resvandieVrystaatse magte in verskillende rigtings uit die Brandwaterkom kon wegkom, het twis oor die leierskap ontstaan. Terwyl die Britse magte onder luitenant-generaal sirArchibald Hunter’n stewige kordon rondom die Vrystaters gevorm het, hetdie61-jarige Marthinus Prinsloo, watinJunie 1900asgeneraal bedank het, die leierskap van die Vrystaters bemagtig en op 29 Julie 1900 met 3 000 man aan Hunter oorgegee. Binne twee weke het die aantai wapenneerlêers wat daar byeengebring is, tot 4 400 aangegroei - 400 meer as die getal Boere wat op 27 Februarie 1900 saam met generaal Piet Cronjé by Paardeberg oorgegee het. Intussen het generaal C.C. Froneman en anderoffisiere met ’n aantal burgers geweierom die wapen 3 neer te lê en deur Golden Gate uit die Brandwaterkom padgegee om by generaal Piet Fourie, wat reeds buite die kom was, aan tesluit. Hulle was nou sowat 1 500 man (Amery 1906: 341). Korrek ook is die belangrike verskynsel dat Boerevroue en hul kinders in groepe in die talle skuiltes wat die Witte- en Roodebergen gebied het, vir die res van die oorlog weggekruip het om nie deur die Britse magte na konsentrasiekampe weggevoerte word nie. In Mannetjies Mentzrym Ma en haar kinders se skuilganery dus heeltemal met die verskynsel van die tydperk 1900-1902. Coetzee se beskrywing (Coetzee 1998: 45-46) van die versorging van die skaaptrop, met inbegrip van lamtyd, en die verbouing van mielies, koring en graansorghum vir drie plant- en oesseisoene - Ma-hulle se oorlewingstrydten opsigtevanvoedsel-is besondergeloofwaardig. Daar istallevoorbeeldevanvrouelaerswatvirhuleievoedsel indieguerrillafase gesorg het (Pretorius 1991: 59-60). Die aangrypendste beskrywing kry ons van die later bekende digter, Jan F.E. Celliers, in Wes-Transvaal, ’n paardae voordie vredesluiting, wat opmerk hoe treurig dit is om meisies en vroue in landeryete sien werken waterlei. Dit, verklaarhy, is die gees wat die vyand drie jaar lank die hoof gebied het, en wat hy nog nie kon knak nie (Pretorius 1991: 331). Dit is so dat die meeste swart mense op ’n Britse oorwinning gehoop het omdat hulle gereken het dat hulle politieke en sosiale posisie daardeur bevoordeel sou word. Tog strook die beskerming en hulp wat Jan Witsie en sy mense aan Ma-hulle gebied het, ook met die werklikheid. Sommige swart mense het om verskeie redes hulp aan Boerefamilies verleen. Onderdanigheid of skyn-onderdanigheid van getroue plaasarbeiderswas een rede. Ditis moontlikdatdaarwelvoldoendewedersydselojaliteittussen Ma-hulle en Jan Witsie en sy mense was om sy hulp te regverdig. Maar swart groepe het meestal die kant gekies van die mag wat hulle gedink het as die wenners uit sy stryd sou tree; ofjuis die teenoorgestelde kant gekiesas hulle naasteswartvyand (Warwick1983: 65-68). Dit is onseker wattervan hierdie redes byJan Witsie gegeld het, maardie punt is dat sy steun aan Ma-hulle nie ongeloofbaar is nie. Ofskoon diesamewerkingtussenAuntSophenJanWitsie-hulleom Mentz se kommando uit die berge te verwilder (Coetzee 1998: 115) vreemd en onwaarskynlik is, was dit wel ’n algemene verskynsel dat swart groepe Boerekommando’s uitsekere gebiedeverdryfen/ofafgeweerhet. Ditwas veral so in die digbewoonde swart gordel wat gestrek het vanaf Wes- Transvaal oor noordwes- en Noord-Transvaal, deur na Oos- en suidoos- Transvaal,- en hoofsaaklik die Tswana, die Pedi en die Zoeloe ingesluit het. Nie alleen het hierdie swart groepe hul gebiede vir die kommando’s ontoeganklik gemaak nie, maar ook blanke bewoonde gebied vir hulself toegeëien en sodoende die bewegingsvryheid van die kommando’s-wat reeds uiters beperk was vanweë lord Kitchener se dryfjagte tussen die 4

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.