ebook img

Rut, die onverskrokkene (eBoek) PDF

2001·0.9082 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Rut, die onverskrokkene (eBoek)

Description:
RUT, DIE ONVERSKROKKENE is die derde van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus. Hulle het in antieke tye geleef en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe. Vasbeslote om haar skoonma by te staan, weier Rut om Naomi te verlaat. Sy volg haar na ’n vreemde land en ’n vreemde godsdiens, met die seker wete dat God sal voorsien. Ingesluit is ’n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.