ebook img

Platinum lewensvaardighede. Graad 5, Leerderboek PDF

193 Pages·2012·45.567 MB·Afrikaans
by  AmatoH.
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Platinum lewensvaardighede. Graad 5, Leerderboek

NKABV Lewensvaardighede G raad 5 k L e e o erder b H. Amato • J. Calitz • S. Heese • L. Shaw Dit is onwettig om enige bladsye uit hierdie boek te fotokopieër sonder skriftelike verlof van die kopiereghouer. Platinum LB TP Gr5 Cover_CAPS_Lewens.indd 1 2012/07/20 3:02 PM Inhoud KKwwaarrttaaaall 11 Leerarea: Persoonlike en Sosiale Welstand Leerarea: Skeppende Kunste Hoofstuk 1: Positiewe selfbegrip 4 Uitvoerende Kunste: Wat is selfbegrip? 4 Hoofstuk 6: Dans, drama en musiek 28 Bou ‘n positiewe selfbegrip 5 Verstaan en lees musiek 28 Vaardigheidsfokus: Lees 6 Maak musiek 30 Beweeg jou liggaam: Hoofstuk 2: Gee en ontvang terugvoer 8 musiek en dans 32 Positiewe en negatiewe terugvoer 8 Mimiek en ons sintuie 34 Vaardigheidsfokus: Lees 10 Sing en waardeer verskillende soorte musiek 37 Hoofstuk 3: Hanteer emosies 12 Verskillende emosies 12 Beeldende Kunste: Vaardighede om emosies Hoofstuk 7: Waardeer en skep beeldende kuns 38 op ‘n positiewe manier te Kleur en beklemtoning in kuns 38 hanteer 13 Skep in 2D: Gebruik kunsmateriale 40 Vaardigheidsfokus: Lees 14 Skep in 3D: Werk met klei 42 Hoofstuk 4: Verhoudings met maats, ouer Formele Assessering: Persoonlike en Sosiale mense en vreemdelinge 16 Welstand 44 Veilige en onveilige verhoudings 16 Formele Assessering: Liggaamlike Opvoeding Vaardigheidsfokus: Lees 18 en Skeppende Kunste 46 Leerarea: Liggaamlike Opvoeding Hoofstuk 5: Bewegingsreekse 20 Opwarming en afkoel 20 Rotasie (Rol) 22 Balans 24 Lokomotoriese (voortbewegende) bewegings 25 Elevasie (Spring) 26 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 4 2012/07/25 3:02 PM Kwartaal 2 Leerarea: Persoonlike en Sosiale Welstand Leerarea: Liggaamlike Opvoeding Hoofstuk 8: D iskriminasie, stereotipe en Hoofstuk 12: Balsporte 66 vooroordeel 50 Gooi- en uitgeevaardighede 66 Die verskil tussen diskriminasie, Verskillende soorte balsporte 68 stereotipe Inheemse sportsoorte/speletjies 69 en vooroordeel 50 Skop 70 Die regte van die kind 51 Dribbel en beheer 71 Vaardigheidsfokus: Lees 52 Uitvoering van beweging 72 Hoofstuk 9: Kindermishandeling 54 Leerarea: Skeppende Kunste Verskillende tipes kindermishandeling 54 Uitvoerende Kunste: Hoe om mishandeling Hoofstuk 13: Dans, drama en musiek 74 te hanteer 55 Beweeg op verskillende maniere 74 Vaardigheidsfokus: Lees 56 Beweging en dans 76 Verstaan en skep musiek 80 Hoofstuk 10: Hanteer gewelddadige situasies 58 Mimiek en jou sintuie 82 Geweld by die huis, by die Verskillende musiekgenres 83 skool en in die gemeenskap 58 Reageer op gewelddadige Beeldende Kunste: situasies 59 Hoofstuk 14: Waardeer en skep beeldende Vaardigheidsfokus: Lees 60 kuns 84 Letterwerk, patrone en lyfkuns 86 Hoofstuk 11: Ouderdoms- en geslagskwessies Skep in 2D: Gebruik letters in verskillende kulture 62 en patrone om ’n oppervlak Verhoudings tussen ouer mense te versier 88 en kinders 62 Skep in 3D: Maak ’n masker 88 Verantwoordelikhede en bydraes van mans en vrouens in verskillende Formele Assessering: Persoonlike en Sosiale kulture 63 Welstand 90 Vaardigheidsfokus: Lees 64 Formele Assessering: Liggaamlike Opvoeding en Skeppende Kunste 92 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 5 2012/07/25 3:02 PM Kwartaal 3 Leerarea: Persoonlike en Sosiale Welstand Leerarea: Skeppende Kunste Hoofstuk 15: Feeste en gebruike binne Uitvoerende Kunste: verskillende gelowe 96 Hoofstuk 20: Dans, drama en musiek 120 Hindoe-, Islamitiese en Joodse Sing liedjies en lees musiek 120 feeste en gebruike 96 Beweeg jou liggaam 122 Vaardigheidsfokus: Lees 98 Word ‘n karakter 124 Feeste en gebruike van Waardeer en dink na oor Christenskap, Boeddhisme ‘n opvoering 129 en Tradisionele Afrika-godsdienste 100 Beeldende Kunste: Hoofstuk 16: Veiligheidsmaatreёls by die huis Hoofstuk 21: Waardeer en skep beeldende kuns 130 en in die omgewing 102 Vorm, kleur en patrone 130 Skadelike huishoudelike produkte Skep in 2D: Skilder insekte en medisyne 102 en reptiele 132 Vaardigheidsfokus: Lees 104 Skep in 3D: Maak ‘n beeldhouwerk 134 Formele Assessering: Persoonlike en Sosiale Hoofstuk 17: Water is ‘n belangrike basiese Welstand 136 behoefte 106 Water is belangrik 106 Formele Assessering: Liggaamlike Opvoeding Hoe kan ons water spaar? 107 en Skeppende Kunste 138 Vaardigheidsfokus: Lees 108 Hoofstuk 18: Eet gesond 110 Wat ons nodig het om gesond te wees 110 Faktore wat beïnvloed wat en hoeveel kinders eet 111 Vaardigheidsfokus: Lees 112 Leerarea: Liggaamlike Opvoeding Hoofstuk 19: Ritmiese bewegings vir kinders 114 Ritmiese bewegings: Stadige en beheersde bewegings 114 Ritmiese bewegings: Vinniger bewegings 116 Leer ‘n dans 117 Bewegings saam met ’n maat 118 Ritmiese bewegings: Groepdans 119 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 6 2012/07/25 3:02 PM Kwartaal 4 Leerarea: Persoonlike en Sosiale Welstand Leerarea: Liggaamlike Opvoeding Hoofstuk 22: Plaaslike gesondheidsprobleme 142 Hoofstuk 25: Atletiek en swem 156 Tuberkulose en diarree 142 Veldatletiek: gooi en spring 156 Vaardigheidsfokus: Lees 144 Baanaktiwiteite: kortafstande en Oorsake van gesondheidsprobleme, langer afstande 158 simptome en behandeling 146 Swem 162 Hoofstuk 23: MIV en Vigs 148 Leerarea: Skeppende Kunste Stigma oor MIV en Vigs 148 Vaardigheidsfokus: Lees 150 Uitvoerende Kunste: Hoofstuk 26: Dans, drama en musiek 164 Hoofstuk 24: Die misbruik van middels 152 Sing en maak musiek 164 Soorte verdowings- Drake, liedjies en gedigte 168 middels 152 Feesdanse 170 Hoe verdowingsmiddels die liggaam Kyk met begrip na ‘n opvoering 173 en die brein affekteer 153 Vaardigheidsfokus: Lees 154 Beeldende Kunste: Hoofstuk 27: Waardeer en skep beeldende kuns 174 Ruimte, vorm en tekstuur 174 Skep in 2D: Skep ‘n afbeelding van ‘n vliegtuig of ‘n voёl 176 Skep in 3D: Maak ‘n beeldhouwerk uit herwinbare materiale 178 Formele Assessering: Persoonlike en Sosiale Welstand 180 Formele Assessering: Liggaamlike Opvoeding en Skeppende Kunste 182 Woordelys 184 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 7 2012/07/25 3:02 PM 1 Kwartaal 1 1 4 2 5 3 2 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 2 2012/07/25 3:02 PM Hoofstuk 1-7 Wat weet jy? 6 1. Voel jy dikwels gelukkig en tevrede met wie jy is? 2. Hou jy daarvan om mense te help wanneer daar iets is wat hulle nie verstaan nie? 3. Wat dink jy kon gebeur het om die persoon ongelukkig te maak? Wat dink jy sê sy/haar beste vriend vir hom/ haar? 4. Wat is vir jou lekker daaraan om ’n goeie vriend(in) te hê? Bespreek dit met ’n maat. 5. Kan jy ’n handstand doen? 6. Kan jy soos ’n olifant dans? Of soos ’n veertjie? 7. Watter kleure sou jy meng om oranje 7 te kry? En pers? En groen? Inhoud gedek in Kwartaal 1 Hoofstuk 1: Positiewe selfbegrip; Hoofstuk 2: Gee en ontvang terugvoer; Hoofstuk 3: Hanteer emosies; Hoofstuk 4: Verhoudings met maats, ouer mense en vreemdelinge; Hoofstuk 5: Bewegingsreekse; Hoofstuk 6: Dans, drama en musiek; Hoofstuk 7: Waardeer en skep beeldende kuns, Formele Assessering 3 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 3 2012/07/25 3:02 PM Hoofstuk Positiewe selfbegrip 1 Wat is selfbegrip? Leerarea Persoonlike en ’n Positiewe selfbegrip beteken om van jouself te hou en Sosiale Welstand respek vir jouself te hê. Dit beteken dat jy begin agterkom waarvan jy hou en waarvan jy nie hou nie. Dit beteken ook dat jy opkom vir jou regte en vir wat jy dink belangrik is. Sleutelwoorde • selfbegrip – ’n Negatiewe of lae selfbegrip beteken dat jy altyd ’n lae hoe jy jouself sien opinie van jouself het. Byvoorbeeld, as jy glo dat jy altyd sal druip al leer jy ook hoe hard, gaan jy nie eens probeer om te slaag nie. As jy nie probeer om te slaag nie, kry jy miskien lae punte, en dit sal jou nóg slegter oor jouself laat voel. Wat grootmense en jou maats oor jou sê, kan ’n groot verskil aan jou selfbegrip maak. Jy is so lomp en onnosel! Kan jy nie ’n eens ’n ou bekertjie melk vashou sonder om dit te laat val nie? Die beker was seker swaarder as wat jy gedink het. Kom ek help jou gou om skoon te maak. AktiWiteit 1.1 Kyk na die prentjie en beantwoord die vrae. 1. Hoe sou die seun gevoel het as ’n volwassene die woorde in die eerste praatborrel gesê het? 2. Hoe sou die seun gevoel het as ’n volwassene die woorde in die tweede praatborrel gesê het? 3. a) Watter manier van praat bou die seun se selfbegrip? b) Gee ’n rede vir jou antwoord. 4 Kwartaal 1 Ontwikkeling van die self PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 4 2012/07/25 3:02 PM Bou ’n positiewe selfbegrip Sleutelwoorde Baie mense het ’n lae selfbeeld of ’n lae selfbegrip. Kyk na die • selfbeeld – selfvertroue of sewe punte in die tabel wat verduidelik hoe jy jou selfbeeld eiewaarde kan bou. • kyk mooi Kry genoeg rus. Doen gereeld na jouself oefeninge. Eet gesond. • Maak tyd Speel, lag en tyd saam met goeie vir pret vriende help om ons gelukkig te laat voel. Dit is goed vir ons selfbegrip. • Wees eerlik Jou selfbegrip maak staat daarop dat met jouself jy weet wie jy is. As jy oneerlik is, sal dit jou minder van jouself laat dink. • Sorg dat jy Dink oor wat jy wil hê, en volg die doelwitte het regte stappe om dit te bereik. Selfs die bereiking van ’n klein doelwit sal goed wees vir jou selfbeeld. • Neem Wees gewillig om op te staan vir wat standpunt in vir jou belangrik is en waarin jy glo. Jy kan dit doen sonder om ander mense se gevoelens seer te maak. • Vier jou sukses Wanneer jy iets bereik waarvoor jy hard gewerk het, wees trots op jouself. Om te weet dat jy dit gedoen het, verhoog jou selfrespek en selfbegrip. • Fokus op wie Hou aan om te groei en nuwe dinge te jy is leer. Onthou wie jy is en dat wat ander van jou sê, nie saak maak nie. AktiWiteit 1.2 Skryf oor persoonlike sukses Dink aan iets wat jy wou doen en toe bereik het of sukses mee behaal het. Dit kan iets kleins of iets groots wees. Skryf daaroor. Ontwikkeling van die self Hoofstuk 1 5 PLS GR5 LB AFR- BOOK print.indb 5 2012/07/25 3:02 PM

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.