Description:Ken jy al die plesiere én gevare van Mxit, WhatsApp en het gelowiges oral in whatever?
Weet jy wat om met jou kind se tantrumsas 135 000 eksem te doen?
Ken jy die geheim om jou kind voor die TV weg te kry?
Is daar genoeg grense en dissipline in julle huis?
Is jou kind ’n kind van God?
’n Ma weet nie altyd alles nie, maar ’n oulike ma weet waar om na antwoorde te soek!
Hierdie boek verskaf 100 antwoorde op jou vrae oor jou kinders. In OULIKE MA sal jy raad vind vir jou mamma-issues soos ...
inligting oor die tegnologie waarmee jou kind besig is
hoeveel vasvat-liefde en aandag kleuters nodig het
hoe om speeltyd met jou kind in jou program in te bou
wat jy moet weet van groepsdruk en tienergiere en maniere
die kuns om jou kind van God se liefde te leer.
OULIKE MA verstaan jou en bevat al die wenke wat jy nodig het om die ma te wees wat jy wil wees.
Hierdie eerlike boek praat reguit met jou hart én verstand. Om jou as ma al hoe ouliker te maak, is daar ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners oor ouerskap.
Jou alles-in-een handboek om jou weer vertroue te gee in jou vermoë om ma te wees!