ebook img

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: Gemeente Piet Retief 1912 - 2012. PDF

2012·3.2 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: Gemeente Piet Retief 1912 - 2012.

^HccC&uUutAcA *^&wóncnde ‘TC&Uí /d^Uáct (Acut' ^eUe^ (^cmeettte 'Piet HOEKSTEFN I NED. HERVORMDE KERK CELCopeMciisao CHRISTUSOIEKOEKSTEEN Í9t2 20 2 - f Digitized by the Internet Archive in 2017 with funding from University of Pretoria, Library Services https://archive.org/details/nederduitschhervOOdupp Voorwoord Dle honderdjarlge bestaan van Plet Retlef gemeente. Wat 'n mylpaal! Aan ons Hemelse Vader spreek ons ons dank ult vlr Sy beskermlng, onderskraglng en leldlng en dat Hy aan ons dle krag en dle wll gegee het om vlr dle voortbestaan van ons gemeente te werk. 'n Woord van dank aan oud-predlkante, oud- kerkraadslede, huldlge predlkant, kerkraad en gemeentelede wat op enlge manler betrokke Is/was by dle opbou en voortbestaan van Plet Retlef gemeente. Ons Innlge dank aan ds Buddle Dupper wle dle leldlng gegee het om dle Idee von dle Feesblad en Eeufeesgeleentheld 'n groot sukses te maok. Mag dlt &oá se wll wees om hlerdle gemeente te behoed, te bewaar en verder In dle toekoms ult te bou. Hierdie boekie is nadie bestevandieredaksiesevermoëenmetdiesamewerkingvan oud-predikante en huidige predikant saamgestel. Baie opleeswerk en interpretasie van gebeure is neergepen. Met al die inligting wat weergee is, is daar gepoog om sekertemaakvandie korrektheiddaarvan. U wordversoekomonssogouas moontlik in kennis testelasuoorenigeaddisionelefeiteof inligtingbeskik. Redaksie Redaksie; Ds Buddie Oupper JanVenter Hettie Venter PREDIKANTE VAN DIE eEAAEENTE PIET RETIEF 1912 - 2012 Stigting 17Augustus 1912 Os. J.J.PrinsloovonStanderton 1912 - 1944 33jaarsonderprcdikant 1945 - 1949 Ds. W.H. van Bergen 1949- 1953 5jaarsonderpredikant 1954- 1956 Ds. J.A. Don 1956 - 1959 Ds. R.P. Botha 1960-1963 4jaarsonderpredikant 1964-1966 Ds. N.J.J.vanRensburg 1967 1jaarsondcrprcdikant 1968 - 1972 Ds. M.J. Redelinghuys 1973 - 1975 Ds.J.H. Breytenbach 1976- 1979 Ds. H.P.F. Kern 1979- 1980 Ds. S.J.Pretorius 1980- 1995 Ds. D.S. Smit 1996 - 2000 Emiriti: Ds Botha Ds MartynRedelinghuys DsJanWallis Ds FransRedelinghuys 2001 - 2008 Ds FransRedelinghuys 2009- Ds Buddie Dupper &eskíedkundige oorsíg Na die mislukte vereniging tussen die Nederduitsch Hervormde en Nederduits Sereformeerde Kerke in A,.. cEtlEfUíi.tER**** N1e8d8e5rduhiettscdhs.HerD.vPo.rmAdcekegremmaene,nteproepdiWkaaknktervsatnrooDmi,e I Oaniel Petrus ACKERMAN sedert 1875 'n predikant van die sogenaamde IIgesorex12April184-8 Verenigde Kerkgeword. Hy was ook die konsulent van QVERLEOEN die Ned Gereformeerde Kerk op Piet Retief vanaf II Z AUCUSTUS 1916 : 1885. Vanweë die feit dat die meeste lidmate op die I ALHfER BEVESTiCD Oostelike Hoëveld hulle met die kerkvereniging van 8 JANUARIE1873 '>i 1885 vereenselwig het, het daar 27 jaar verloop I Eer&te Preoikant voordat die Nederduitsch Hervormde Kerk 'n ge- II VAN DE Kcd,Herv.of Ceref. meente op Piet Retief gestig het. Die gemeente op CEMfEífFE WAKKERSTROOL PietRetiefsou bestaanuit lidmatewat in 1885niewou verenig met die N & Kerk nie of later teleurgesteld Ooorzijn Cehcente was en lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk wou bly. SrafstecnvanDsDPAckerman 2 1912 17 Augustus 1912 Dieeerstevergaderingvandie Hervormdegemeente het op Saterdag, 17 Augustus, onder voorsitterskap van ds JJ Prinsloo van Standerton plaasgevind. Die vergadering het op versoek van 'n paar lidmate wat hulle in die omgewing van Piet Retief bevind het, plaasgevind. Hulle begeertewasdat 'ngemeentevan die Nederduitsch Hervormde Kerk gestig moes word. Tydens die vergadering was 19 lidmateteenwoordigenhulle het 'nverklaringonderteken DsJJPrinsloo waarin hulle die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering versoek het om die stigting van 'n Semeente goed te keur. Na die besluit geneem is om die gemeente te stig, is twee ampsdraers, nl AC de Klerk as ouderling en MJH Herbst as diaken verkies. y^otuCecfereersteQemeentever^jaderino^efioucCenojj17JAu^ustus1912 te'Piet'RetiefinT.v.C. 'Devoorsitter, 'Ds.JJPrinsCoocCerJNed.PfervormcCeQemeentevan StancCertonoj>entcCever^acCerinfj,encCeeCtmecCeaancCever^acCerin^ cCatfiygekomenwaroj>CetscfirijvenaanCecCencCerJNecCTCervormcCe 'Xerk,cCiewoona^ftigwarenincCitcCistricfitvanPiet'Retief. Oj>fiunversoekwasfyover^ekomenmetfetcCoeC,fierene(jemeente testicfiten,cCaarftierno0enkeCeCecCenwarencCiewensenteBCijven BeforentotcCekerkcCervacCeren,cCevoorterkkerkerk,nC. deNed CíervormdeXerk. PeneverkCaringvandevoC^endeinfioudword^etekenddoorne^entien Cidmaten. yerkCarin^: "AVijoncCer^etekendenverkCarendooronsefiandtekenin^datuwe CedenworcCenvandeNedTfervormdeQemeentepesticfittePietRetief, ojjSaterdof17JAu^ustus1912". Piet'Retief,17Au^ustus1912 Tfandtekeninp TfierojjverkCaartdevoorsitterdegemeentevoorwettiggesticfiten devergaderinggaatovertotfietkiezenvanXerkenraacfsfecCen. Qekozenwordende6rs: JACcCeXCerkasouderCingen CJTfJferBstasdiaken DaarRrSACdeXferkecfiterafwesigis,moetmetcCeCevestiging gewacfitwordentotcCevoCgendekerkviering. NaenkefewoorcfenvanCemoedingsfuitdevoorsitterdevergadering metPsaCmgesangengeBed. • Nog voor die stigting van die gemeente, is Lukas Cornelius Albertus Visagie op 11 Januarie 1912 gebore en is op 12 November 1912 gedoop. Hy was dus die eerste dopeling. Daar is geen inskrywing in die ALMANAK ten opsigte van enige statistiek oor die gemeente nie. Die vergadering van die Oostelike Ring het ook geen melding gemaakvandievoornemeom 'ngemeenteopPietRetieftestig nie. OorspronklikeNotulevandicstigtingsvcrgadcring ^Cét€,^itg r'étéé, -r-«. .•/€€»,/ /f -€€.•€ Mééí/* •rttt* j/é < .V< / .«'< .* Htft*. W'W » >*/Í / ti94U.€^€4 «<•* ftét4. f/i'é* j'/fé’* f . /f^ftt'.,Ví?, ,/€€! f'é'ré‘*éé4»ét/Í4 ./m é*. é/tV/é'.'// é4é,tt /^V V'W /ir rf.éu,f4f ...fé/' •i/' .f / - ,'tté'- tt/ TC 4^^ A , '^4féét w ..m^ 't< /.f^^'.éfél*t*,/ .W/t^é*. ffé•.téréé'/.é’.ét, »t^/? ./r /.Ar«4.• tt'y 4r- ^ í/í I /é-é/. €. "t••méétt f'Xr> /" ^'r’f.é 'f"-;A/ét ^ v<A /• •éf/^,r<ér/< <*é./ftééém'/ ft•téf// /i-//t,é/ /tteré* /er^/' /ti/étt</<éé». X/t J^f'truttt fH/ y/ ^/aa^ 'y/i^ ,»/*,<//\m/Sf4ét'é/éé^, ./., //éu.^%.t .rtéftéé ay y- / ^ 4atéé//eXV /• /,€ / f<<< 'ftéé'f/fé^ *Af.ty „f/é c /zf/- *^éHé'. ij'ét*4.eéét/ ééé /éA / ./ f*/^^- AA/^té/Aéé. ''*"«• /f^éfm /tt.e' f^€// ,C'''/^/ '“« té^^^té'. .’-f/X• é4 /ft*% f//émtf/ AÍ /*éémim « ‘A/ *é,<*reé<e.Xí /<é/éy/é.^ A//S’ééA/f./r .... r, é/t/e '^/ /C/ éCêitem* .éét. ffrrééé^é/é'/fé^fC’m*. f.'é t/étéé* tt.^éé/fé* lf/. c^. .*^ • t^eéét ^ eAm •*/<^/ ^ V« '^'-V /^A»U e /• éé'é , t/.'A4/"/ét A/'éfAétrtr.’éf/tm/é'’ éém.S^ t/c 4^ééAc/ej•ri^ •ért-AAé / -<''/•/*>/«. .^/ /AÍ e'^/^.réé //f/fei.f/^t //féeétéé/téé^ é'/*é/*' t^4<é r/^f»éi////é* éU f'frfmé/t t*<éé/ ^tf/ém^féi.4ééé^ tAé/éa/1 - Tf4/Atr/t,i*h/éC/Ét%t/t.*f^'é 4 1913 Die ecrste vroulikc dopeling (twcedc dopeling) in dic jong gemccnte, was Aletta Magdalcna Labuschagne wat op 18 Mei dcur ds JJ Prinsloo gedoop is. Sy is op 25 Augustus 1912 gebore. Haar ouers was Casper Jcrcmias Labuschagnc cn Aletta MagdalenaLabuschagnc(gebHerbst). Waarskynlikwasdiedopelingdieccrtscdiakcn, LHerbst,sc kleinkind. Dieecrstc kcrkraadsvergadcringhetop Maandag, 17 Novembcr 1913 plaasgcvind en daarin is vermeld dat dic ercdienstc op Idalia, dic Idaliais'nplaassonagenoegtwintigkilometeropdieErmelopad plaas van Oudl AC de Klerk, sou plaasvind. Tydens die Ringsvergadering van 1913 is gcen afvaardiging van Piet Reticf teenwoordig nie. (Ouderling ac de Klerk was Willie Broodrykseoupagrootjie. Driegeslagte-almalACdeKlerkhetasouderlingeindiegemeentegedien.) 1914 In dic jaar is dic ccrstc inskrywing in die ALMANAK. Die konsulente was ds SJ Strijdomvan Krugcrsdorp cndsJJPrinsloovan Standerton. Disduidelikdatdic gemeente indic Oostelike Ring ingcdecl is. Diegcmccntc hetuit 55 lidmate bcstaan. Dic eerste vergadering van die Oostclike Ring hct op 27 en 28 April op Trichardt plaasgevind. Ouderling AC de Klerk en diaken MJH Herbst het die vergadcring bygewoon. 1917 Op 4 November het dic kerkraad dic plaaslikc Sereformeerde Kcrk genader om van hullc kerkgebou gebruik te maak,aangcsien dit mccr sentraal sou wees. Die gebou is dan ook 'n jaar lank gcbruik. In die aanvangsjare is die gemcente deur konsulente, wat oor groot afstande en oor ruwe paaic hierheen moes reis, bedien. 5 1918 Op 9 Maart het die kerkraad besluit om twee erwe op die dorp te koop met die doel om 'nkerkte bou. 1919 Tydens die vergadering in Januarie het die gemeente besluitom 'n kerk te bou. Daar was maar 160 siele en 78 lidmate in die gemeente. Ds SJ Strijdom van Krugersdorp wasdie konsulent. Die lidmate isdeurouderlingeACde Klerk TBvanRooijenenMJH , Herbstasdiakenopdie kerkraadverteenwoordig. 1920 Ds SJ Strijdom hetdie hoeksteenvandie nuwe kerkgebou op 8 Mei onthul. Daar wos 70 lidmate in diegemeente. Die kerkwas 'n gebou met 'n grasdak,geleë op dieerwe waar die huidige koshuis van die Laerskool opgerig is. Die hoofswoning op die perseel wasdiepastoriewateers baie lateropgerig is. Daarwasgrootwaarderingvir lidmate wat baiedaarvooropgeofferhetenselfdie kerkgebouopgerighet. 1921 Ds SJ Strijdom van Krugersdorp het steeds as die konsulent opgetree. Hy het baie gerief opgeoffer vir die 83 lidmate van diegemeente. Die reis vanaf Krugersdorp na PietRetiefwas lankendiepaaievandestyds hetdiereis nogmeer bemoeilik. 1922 Ds GE Alers van Sermiston (oorspronklik uit Nederland) het die 69 lidmate van die gemeente as konsulent bedien. 'n Nuwe ouderling, PJ Erasmus, is ook tot die kerkraadverkies,terwyl broerGduPlessis,die kosterwas. 1924 Die gemeente het baie gemeentelede verloor, en net 45 lidmate was oor. Ds J van Belkumvan Heidelberghetas konsulentopgetree. 1925 Finansieel het die gemeente baie probleme ondervind. Die kerk se skuld was telkens op die sakelys op die gemeente-, asook op die kerkraadsvergaderings. In November het die kerkraad 'n besluit geneem datelke gemeentelid tien sjielings perjaar moet bydra om die kerkskuld te help betaal. Tydens die jaar, het Die ALMANAK verkeerdelikaangedui datdiegemeente in 1916gestig is. DsJvan Belkumwassteeds die konsulentvandiegemeentewatuit 120siele bestaanhet. 1926 Nog lidmate van die kerk verlaat die gemeente en slegs 40 lidmate het oorgebly. Ds van Belkum hetdiekonsulentswerkvan Heidelbergafgedoen. 1927 Die gemeente het gegroei na 46 lidmate, maar Ds Jac van Belkum aanvaaremeritaat. (trceaf) Die Almanakdui aandathy in 1877 inNederlandaspredikantgeorden is. Hy 6 het dusvir 50jaaras predikantgedien. Van die 50jaarwas 36jaar daarvan in 5uid- Afrika. Interessantom daaraantedinkdatdsvan Belkumalreeds 'nou manvan byna 70jaarmoesgeweeshet,toehyvan Heidelbergaf konsulent inPietRetief was. , 1928 Toe die diaken MJH Coetzer bedank het, is AMJ Harthoorn in sy plek verkies. 'n Skielikedaling indie lidmaattal,treeweer inenstaanop 30. 1929 Ds PSSrobler van Krugersdorp hetas konsulentopgetreeendie gemeente hetonder die Ring van Pietermaritzburg geval. Die skriba was diaken AMK Harthoorn. Van die sake wat gereeld in notules aangeteken staan, is die erge finansiële nood wat die gemeente ondervind het. Tydens die kerkraadsvergadering in Junie het die kerkraad baiegedebateeroordieproblememetdie kergebousedak. 1930 Diegemeentehetonder dieRingvanLydenburggeressorteer. Daarwas42 lidmateen ds CH Rautenbach van 'ngemeente metdie naam Erasmus (die plekwaar ditwas, isonbekend)hetas konsulentgedien. Op 'n gemeentevergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Volksrust, het hulleop 12 April besluit om hul ou bankeen preekstoel van hul ou saaltjie aan die Nederduitsch Hervormde KerkvanPietRetief teskenk. ' . 1931 Op Saterdag 21 Maart 1931 het die Kerkraad onder leiding Í vandsJ6M Dreyer besluitomdie kerkgebou sestruktuurmet bsJGMDreyer ysterstussendie murete versterk. Ds J(5M Dreyerwasdie konsulent. Die kerkraad wat die 40 lidmate verteenwoordig het, het bestaan uit oudl AC de Klerk en diaken NSCEngelbrecht. 1932 Diegemeentehet 'ngeringegroei getoonen het 50 lidmate. 1933 Ds FJZ Booysen van Trichardtsfontein was die konsulent en die gemeente het uit 65 lidmate bestaan. Op Saterdag 4 November 1933 het die kerkraad byeengekom om oordieprobleem met lidmate watdie Kerkwouverlaat,te bespreek. Dié lidmatewou nie die ingebruikneming van die Afrikaanse vertaling van die Bybel aanvaar nie. Na dringende besprekingshetdievergadering besluitom hulleeenvoudigmetruste laat. 1934 Ds JSM Dreyer het weer as konsulent opgetree en die skriba was JH Pistorius. Ouderlinge6TCMaritz, ACde KlerkenJA Srobler,asookC Bothma,CH VorsterenA Coetzer as diakens, het op die kerkraad gedien. Die Kerkraad het 'n besluit geneem om eenvoudig die begroting deur die aantal lidmate te deel en elkeen moes "betaal", anders sou die begroting nie klop nie. Op Saterdag, 5 Mei, het hul basaar gehou en 7 het £33.10.6 opgelewer. Tydens die Kerkraadsvergadering van 3 November het die Kerkraadsyernstige behoefteaan 'n kerkorrel uitgespreek. 1935 Op 1 Februarie is berig dat 'n orrel deur broer A Hartzhoorn (wat die skriba van dic gcmecntcwos)aandiegemeentegeleenis. Diegemeentevan Krugersdorphetook indié tyd 'n nuwe,groter kerkgebouen Piet Retief hetdaardiegemeentegenaderom hulle ou kerkbanke aan die gemeente te skenk. Waarskynlik tydens 'n voorbereidingsdiens op Saterdag 30November 1935,skenksuster P Botes, diewaterbakvir diedoopfont. Die vergadering is ook in kennis gestel van die skenking van die munisipaliteit - gratis weidingop die grondaangrensend aan die kerkgebou vir die perdeentrekossetydens nagmaalnaweke. Die kerkgebou het baie onderhoud geverg. Die kerkraad het besluit om 'n plafon en staalraamvensters aan te bring. 'n Sestry het ontstaan en in Mei is 'n bespreking gehou,om te besluitof elektriese ligte,of"Gloria" lampe indie kerkgebouaangebring sou word. Tydens 'n kerkraadsvergadering op Saterdag 31 Augustus, het die voorsitter van die Kerkraad, ds JSM Dreyer, die kerkraadslede vermaan om self die eredienste getrou by te woon. By die gemeentevergadering op 30 November, het ds JSM Dreyer die gemeente meegedeel dat Volksrust in die volgendejaar 'n predikant wou beroep en hy beveel aan dat Piet Retief hulle moes nader met die oog op die vormingvan 'n kombinasie. Diegemeentehet 82 lidmategehad. 1936 Dit was duidelikdat ds J&M Dreyer van Ermelo maar volgehou het metdie bediening. In die jaar is die gemeente van Piet Retief onder die Ring van Lydenburg ingedeel. Die skriba-kassier was JH Pistorius en hy het ook as ouderling, orrelis en voorleser gedien. Die Gemeente het op Saterdag 28 Maart met teleurstelling kennis geneem dat Volksrustgemeente nie eers op hulle skrywe met die oog op kombinasievorming gcantwoord het nie. Diegemeente istydens 'nvergaderinggevraomtepoogomselfs een derde by te dra, want die "selfsug en gierigheid" was die gemeente se "dood". Gedurendediejaar is 12 kindersgedoopenhetdiegemeentegegroei na 119 lidmate. 1937 Diegemeentelede hetop Saterdag,3 April,die kerkgebouopgeknap. Diemure is mooi afgewit en die vensterrame is geverf teen 'n koste van £25.19.6. Die hoeksteen is ook verwyder sodat die foutiewe bewoording (dic naam van dic Kcrk was vcrkccrd gcspcl) daarop verwyder kon word, en dit is toe weer tydens die nagmaal van September "herlê". Die gemeente het die kerkraad versoek om by die stadsraad uit te vind waarom daar nie aan die Hervormde Kerk ook gratis erwe geskenk is, soos aan die ander kerke in die dorp nie. Die moontlikheid om aan die kerkgebou te verbou is oorweeg, maar die gemeente het tot die slotsom gekom, dat die struktuur te oud en te verswak is om daaraan te verbou. Op Saterdag, 4 Desember, het die gemeentevergadering 'n kombinasie met Slencoegemeente oorweeg. Tydens die vergadering het die gemeente verneem van 'n orrel wat te koop is, teen £30 en is besluit om dit te koop. So, die geleende orrel kon aan broer A Hartzhoorn 8

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.