NAVORSINGSVERSLAG RESEARCH REPORT 2001 INHOUDSOPGAWE / TABLE OF CONTENTS Bladsye / Pages VOORWOORD / FOREWORD i-ii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED iii-iv FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE / FACULTY OF ARTS 1-58 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE / FACULTY OF SCIENCE 59-115 FAKULTEIT OPVOEDKUNDE / FACULTY OF EDUCATION 116-132 FAKULTEIT LANDBOU- EN BOSBOUWETENSKAPPE / 133-173 FACULTY OF AGRICULTURAL AND FORESTRY SCIENCES FAKULTEIT REGSGELEERDHEID / FACULTY OF LAW 174-180 FAKULTEIT TEOLOGIE / FACULTY OF THEOLOGY 181-190 FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE / 191-217 FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES FAKULTEIT INGENIEURSWESE / FACULTY OF ENGINEERING 218-253 FAKULTEIT GENEESKUNDE / FACULTY OF MEDICINE 254-342 FAKULTEIT KRYGSKUNDE / FACULTY OF MILITARY SCIENCE 343-350 ALGEMEEN / GENERAL 351-353 Redakteur / Editor: JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing / Senior Director: Research Universiteit van Stellenbosch / University of Stellenbosch Stellenbosch 7602 ISBN 0-7972-0907-7 i VOORWOORD Die jaarlikse Navorsingsverslag bied 'n omvattende rekord van die navorsingsuitsette wat in die betrokke jaar aan die Universiteit gelewer is. Benewens hierdie oorkoepelende perspektief op navorsing word jaarliks ook ander perspektiewe op navorsing in fakulteitspublikasies aangebied. Statistieke omtrent navorsingsuitsette word in ander publikasies van die Universiteit se Afdeling Navorsingsontwikkeling aangegee. Die Universiteit se navorsingspoging is, soos in die verlede, gesteun deur 'n verskeidenheid van persone en organisasies binne sowel as buite die Universiteit. Die US spreek sy besondere dank uit teenoor die statutêre navorsingsrade en kommissies, staatsdepartemente, sakeondernemings, stigtings en private indiwidue vir volgehoue ondersteuning in dié verband. Wat die befondsing van navorsing betref, word navorsers aan Suid-Afrikaanse universiteite - soos elders in die wêreld - toenemend afhanklik van nuwe bronne vir die finansiering van navorsing. Dit sluit beide nasionale en internasionale geleenthede in. Die Universiteit van Stellenbosch heg daarom groot waarde aan streeksamewerking en aan betekenisvolle wetenskaplike ooreenkomste met ander universiteite in Suid-Afrika en in die buiteland, asook aan die bilaterale navorsings- en ontwikkelingsooreenkomste tussen Suid-Afrika en ander lande. Benewens die aktiewe ondersteuning van navorsing deur die bestuur van die Universiteit, word 'n verskeidenheid van dienste aan die navorsersgemeenskap gebied. Dit sluit onder andere biblioteek- en inligtingsdienste, informasietegnologie, die instandhouding van laboratoria en toerusting en die administratiewe en finansiële infrastruktuur in, waarsonder navorsing nie gedoen kan word nie. Baie dankie aan die personeel van akademiese departemente wat behulpsaam was met die proeflees van daardie dele van die Navorsingsverslag wat op hulle eie bydraes betrekking het, asook aan die personeellede van die Afdeling Navorsingsontwikkeling wat gemoeid was met die voorbereiding van hierdie verslag. 'n Spesiale woord van dank gaan aan me Lindie le Roux wat op bekwame wyse die tegniese versorging, uitleg en afronding van die verslag waargeneem het en ook sorg gedra het dat die vereistes ten opsigte van verspreiding nagekom is JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing Julie 2002 ii FOREWORD The annual Research Report presents a comprehensive record of the University's research outputs for that particular year. In addition to this overall survey of research at the institution as a whole, more focused perspectives are given in publications by individual faculties. Statistical perspectives on research output are presented in other publications of the University's Division of Research Development. As in the past, the University's research programme was supported by a variety of persons and organizations both inside and outside the University. The US wishes to express particular thanks to the statutory research councils and commissions, government departments, industrial enterprises, foundations and private individuals for their continued support in this regard. As far as research funding is concerned, researchers at South African universities are - as elsewhere in the world - increasingly dependent upon new sources of finance for research. This includes national and international opportunities alike. The University of Stellenbosch therefore attaches great value to regional cooperation and substantive scientific agreements with other universities in South Africa and abroad, and to bilateral research and development agreements between South Africa and other countries. Apart from the active support of research by the University's management, a variety of internal support services are maintained to assist researchers. This include, among others, the library and information support services, information technology, the maintenance of laboratories and equipment and the administrative and financial infrastructure, without which it would be impossible to conduct research. Many thanks are due to the colleagues in academic departments who assisted in proofreading those parts of the Report containing their own contributions, and likewise to the staff members of the Division of Research Development who were involved in the Report's preparation. A special vote of thanks is due to Ms Lindie le Roux for her expert handling of the final outlay and editing of the Report and who also ensured that the requirements pertaining to distribution were met. JP Groenewald Senior Director: Research July 2002 iii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED Die Navorsingsverslag word gestruktureer volgens die kategorieë hieronder aangedui. Die titels van publikasies, referate, ens. word aangebied soos die inligting deur die departemente, institute, ens. verskaf is. Ten einde die gebruik van die verslag te vergemaklik, word die kategorieë hieronder uiteengesit. Besonderhede i.v.m. studieleiers word slegs in Afrikaans verstrek; 'n vertaling van die benamings word verskaf aan die einde van die lys kategorieë. The Research Report is organized according to the categories listed below. The titles of publications, papers, etc. are given as the information has been supplied by departments, institutes, etc. In order to facilitate the use of the report, the categories are listed below. Information concerning study supervisors is provided only in Afrikaans; a translation of the designations is provided at the end of the list of categories below. 1. Tydskrifartikels/Journal articles: Vaktydskrifartikels Research articles in journals (Sluit in: navorsingsartikels, navorsingsbriewe en oorsigartikels in tydskrifte vir die vakspesialis waarin navorsingsresultate gerapporteer word) (Including: research articles, research letters and review articles in journals for the expert, reporting research results) 2. Verrigtinge internasionaal/Proceedings international: Gepubliseerde verrigtinge van internasionale vakkongresse Published proceedings of international conferences 3. Verrigtinge nasionaal/Proceedings national: Gepubliseerde verrigtinge van nasionale vakkongresse Published proceedings of national conferences 4. Referate internasionaal/Papers international: Referate by internasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at international conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 5. Referate nasionaal/Papers national: Referate by nasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at national conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 6. Boeke/Books 7. Hoofstukke in boeke/Chapters in books 8. Patente/Patents 9. Navorsingsverslae/Research reports 10. Kreatiewe werke/Creative work 11. Doktoraal afgehandel/Doctoral completed: Doktorale projekte (afgehandel) Doctoral projects (completed) iv 12. Magister afgehandel/Master's completed: Magistertesisse (afgehandel) Master's theses (completed) 13. Doktoraal lopend/Doctoral current: Doktorale projekte aan die gang Doctoral projects (current) 14. Magister lopend/Master’s current: Magisterprojekte aan die gang Master's projects (currrent) Promotor: Promoter Medepromotor: Co-promoter Studieleier: Supervisor Medestudieleier: Co-supervisor FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE FACULTY OF ARTS 2 LETTERE EN WYSBEGEERTE AFRIKAANS EN NEDERLANDS / AFRIKAANS AND DUTCH Tydskrifartikels/Journal articles 1. DU TOIT PA. Gepaste toon as stylbeginsel: die implikasies van buitetalige konvensies vir polemiese briewe. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde 2000; 39: 1-14. 2. DU TOIT PA. Weggaan of bly? Die historiese tydbelewing van Rudolf Dreyer (FA Venter), Lucy Lurie (JM Coetzee) en Carla Hattingh (Karel Schoeman). Stilet 2001; 13(1): 20-36. 3. DUNN P. “De geloofwaardigste berigten omtrent de Hollandsche Afrikanen en hunne republiek”: Jacobus Stuart se representasie van die Transvaalse geskiedenis en sy emigrasieplan. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2001; 8(1): 58-84. 4. FEINAUER I. Grammatiese verskuiwings tussen Afrikaans en Engels kan tot kommunikatiewe verskuiwings lei. SA Tydskrif vir Taalkunde Supplement 2000; 39: 37-54. 5. FOSTER PH. ’n Pot “truffels en paardenstront”. Die diskoers oor postmoderne poësie in die Nederlandse taalgebied. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2001; 8(1): 85-114. 6. GOUWS RH. The use of an improved access structure in dictionaries. Lexikos 2001; 11: 101-111. 7. HUIGEN S. Expedities vanuit Fort Lijdzaamheijd: representaties van het binnenland van zuidelijk Afrika door VOC-reizigers in de achttiende eeuw. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2001; 8(1): 35-57. 8. HUIGEN S. Verhalen van Matsombo: Jef Geeraerts’ beeld van de “Kongo-crisis” in Het verhaal van Matsombo. Literator 2001; 22(1): 155-162. 9. LOURENS A. Medisynebiljette as instruktiewe tekste: riglyne vir ’n kwaliteitsondersoek. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde Supplement 2000; 39: 55-74. 10. MAVOUNGOU PA. Macro- and microstructural issues in Mazuna lexicography. Lexikos 2001; 11: 122-138. 11. MÜLLER W. Kwantitatief en/of kwalitatief: die begronding van taaladvies? Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde Supplement 2000; 39: 75-85. 12. ROBINSON R. Metapoësie as digterlike leesstrategie: Journal of Literary Studies/Tydskrif vir Literatuurwetenskape 1999; 15: 482-509. 13. SMUTS JP. Dramakroniek: Reza de Wet se oeuvre. Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2001; 41(3): 226-236. 14. SMUTS JP. Die rol van die resensent in die kommunikasieproses tussen skrywer en leser. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde Supplement 2000; 39: 120-158. 15. VAN DER MERWE GS. Enkele gedagtes oor die vertaling van idiomatiese verbindings. Southern-African Linguistics and Applied Language Studies 2001; 19(1): 67-82. 16. VAN DER MERWE GS. ’n Perspektief op ironie in die hedendaagse Afrikaanse taalgebruik. Literator 2001; 22(2): 91-112. 17. VILJOEN L. The contestation and renegotiation of gendered space in Afrikaans women’s poetry. Stilet 2001; 3(2): 52-65. 18. VILJOEN L. “A white fly on a sombre window pane”. The construction of Africa and identity in Breyten Breytenbach’s poetry. Literator 2001; 22(2): 1-19. 19. WASSERMAN H. Bevryding en beklemming: postkoloniale distopie en identiteit in enkele resente Afrikaanse tekste. Stilet 2001; 13(1): 69-87. 20. WASSERMAN H. Intercultural dialogue in recent Afrikaans literary texts: a discourse of identity. Pretexts: Literary and Cultural Studies 2001; 10(1): 37-50. Verrigtinge internasionaal/Proceedings international 1. GOUWS RH. Enhancing the access structure of translation dictionaries. ASIALEX 2001 Proceedings. Seoel, Suid-Korea, 2001: 77-87. Referate internasionaal/Papers international 1. DU TOIT PA. Tekskwaliteit: is aantreklikheid ’n sekondêre stylbeginsel? Centrum en Marge: Vierde Internasionale Neerlandistiekkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek. Dikololo, Suid-Afrika, 2001. ARTS 3 2. FEINAUER I. TB or not TB? The communicative success of medical translation in South Africa. Third International Congress of the European Society for Translation Studies. Kopenhagen, Swede, 2001. 3. GOUWS RH. Enhancing the access structure of translation dictionaries. Second International Asialex Congress. Seoel, Korea, 2001. 4. GOUWS RH. Equivalent relations, context and cotext in bilingual dictionaries. Linguistic Symposium of the Aarhus Business School. Aarhus, Denemarke, 2001. 5. GOUWS RH. The language situation in South Africa and the development of lexicography before 1994. Seminar on languages and lexicography in South Africa. Göteborg, Swede, 2001. 6. GOUWS RH. Putting theory to practice: the compilation of the Dictionary of Lexicography and Dictionary Research. Sixth International Conference of Lexicography of the African Association for Lexicography. Pietersburg, South Africa, 2001. 7. HUIGEN S. Representaties van het binnenland van zuidelijk Afrika door VOC-reizigers in de achttiende eeuw. Centrum & Marge: Vierde Internasionale Neerlandistiekkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek. Dikololo, Suid-Afrika, 2001. 8. PONELIS FA. Nederlands as kultuurtaal in Suid-Afrika. Centrum en Marge: Vierde Internasionale Neerlandistiekkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek. Dikololo, Suid-Afrika, 2001. 9. VAN DER MERWE GS. Some aspects of the standardisation of modern Afrikaans. Conference on the Standardisation of the Germanic languages. Sheffield, UK, 2001. 10. VAN NIEKERK M. The Angel of Transcience and the Symmetry of Revenge: constructions of historical time in recent South African fiction. Sixteenth International Conference of the International Comparative Literature Association. Pretoria, South Africa, 2001. 11. VAN NIEKERK M. Digters tussen twee wêrelde: Elisabeth Eybers en Ida Gerhardt. Konferensie: Pinguïns en Pikkewyne. Leiden, Nederland, 2001. 12. VAN NIEKERK M. Tendense in die Suid-Afrikaanse literatuur sedert 1994. Wintertuin. Nijmegen en Arnhem, Nederland, 2001. 13. VAN ZYL DP. Perspektiewe op base en klase in enkele Nederlandse en Afrikaanse kortverhale en romans. Centrum en Marge: Vierde Internasionale Neerlandistiekkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek. Dikololo, Suid-Afrika, 2001. 14. VILJOEN L. “Not a question of imagination, but of faith”: Space and Identity in André Brink’s ’n Oomblik in die wind (1975) and Kirby van der Merwe’s Klapperhaar slaap nooit stil nie (1999). Annual Conference of the Society for the Study of Narrative Literature (SSNL). Houston, USA, 2001. 15. VILJOEN L. Space and identity in Antjie Krog’s Country of my Skull (1998) and Kleur kom nooit alleen nie (2000). 12th Triennial Conference of the Association of Commonwealth Literature and Language Studies (ACLALS). Canberra, Australië, 2001. Referate nasionaal/Papers national 1. GOUWS RH. Specialised lexicography in South Africa: problems, challenges and opportunities. African Association for Lexicography: Seminar on Terminology. Pietersburg, 2001. 2. GOUWS RH. The way forward. African Association for Lexicography: Seminar on Terminology. Pietersburg, 2001. 3. PONELIS FA. Die taalekologie van ’n nuwe Afrikaanse Bybelvertaling. Simposium oor Bybelvertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Kemptonpark, 2001. 4. VAN DER MERWE GS. Leksikale vernuwing in Afrikaans. Jaarkongres van die Suid- Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig. Bloemfontein, 2001. 5. VAN DER MERWE GS. ’n Vergelyking tussen Afrikaans en ander Germaanse tale wat standaardisering betref. SAGUS Simposium. Stellenbosch, 2001. 6. VAN DER MERWE GS. Woordspelings in hedendaagse kommunikasie. Jaarkongres van die Linguistevereniging van Suider-Afrika. Bloemfontein, 2001. 7. VILJOEN L. Die globale en die lokale in Breyten Breytenbach se “Dog Heart”. SAVAL- Kongres. Potchefstroom, 2001. 4 LETTERE EN WYSBEGEERTE Boeke/Books 1. DE STADLER LG (red.). Supplement 39. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde. 2000. 175 pp. Hoofstukke in boeke/Chapters in books 1. GOUWS RH. Der Einfluß der neueren Wörterbuchforschung auf einen lexikographischen Gesamtprozeß und den lexikographischen Herstellungsprozeß. In: Lehr A, et al., (reds.). Sprache im Alltag. De Gruyter, 2001: 521-531. 2. GOUWS RH. Lexicographic training: approaches and topics. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 58-94. 3. MABIKA MBOKOU L. Le rôle du dictionnaire dans le système éducatif. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 206-222. 4. MAVOUNGOU PA. La mondialisation et la lexicographie trilingue ou plurilingue au Gabon. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 160-183. 5. MIHINDOU G-R. Apports des missionnaires à la lexicographie gabonaises: dictionnaires bilingues Fang-Français/Français-Fang; Français-Yipounou/Yipounou-Français; Français- Mpongwé. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 7-37. 6. NYANGONE ASSAM B. La lexicographie dans lápprentissage des langues gabonaises. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 187-205. 7. OTSAGA TA. Les dictionnaires bilingues dans les langues gabonaises: Approche méthodologique. In: Emejelu J du P, (ed.). Elements de Lexicographie Gabonaise. Jack Hillman Publishers, 2001: 137-159. 8. PONELIS FA . Hoe het die Afrikaanse spreektaal in die vroeë Namibië gelyk? In: Stals E, (red.). So het Afrikaans na Namibië gekom. Gamsberg Macmillan, 2001: 98-106. 9. PONELIS FA . ’n Verkenning van die Hollandse samelewing aan die Kaap. In: Carstens A, Grebe H, (reds.). Taallandskap. Huldigingsbundel vir Christo van Rensburg. Van Schaik, 2001: 112-123. ARTS 5 10. VILJOEN L. Revisiting the baobab: transforming space into place in Wilma Stockenström’s “The Expedition to the Baobab Tree”. In: Von Maltzan C, Wilson R, (eds). Spaces and Crossings. Essays on Literature and Culture in Africa and Beyond. Peter Lang, Frankfurt am Main, 2001: 161-175. 11. WASSERMAN H. Om hergeboorte te verbeel. In: Van Heerden E, (red.). Briewe deur die lug. LitNet-skrywersberaad 2000. Tafelberg, 2001: 297-308. Kreatiewe werke/Creative work 1. VAN NIEKERK M. Essay: "Klein vingeroefening rondom die nosie van hibriditeit". In: Van Heerden E, (red.). Briewe deur die lug; Litnet skrywersberaad. Tafelberg, 2001. 147-163. Die teks is in die vorm van 'n gedramatiseerde outobiografiese opstel wat die aanlê van 'n tuin dokumenteer en dit is 'n ernstig-speelse respons op die nosies van "heteroglossia" en "dialogisme" wat in 'n deskriptiewe en ook 'n normatiewe sin deur Bakhtin gebruik word in sy analises van romans. Hierdie nosies verteen woordig die verskynsel van hibriditeit in die konteks van talige kommunikasie. Die teks ondersoek die maniere waarop "ras" en "gender" en taal mense se interaksies struktureer in 'n Bolandse dorp, as spesifieke voorbeeld van een soort Suid-Afrikaanse werklikheid. 2. VAN NIEKERK M. Essay: "Hetta och historia nere I södern" (Heat and History down South). In: Lundström J-E, (red.). Emergencia. Bildmuseet Umeå Universitet, 2001: 157- 178. Hierdie teks is wat die vorm betref soortgelyk aan bogenoemde, 'n selfrefleksie oor persoonlike ervarings, die keer rondom die ervaring van verhuising en sosiale (her-) integrasie, waarin 'n soort satiriese diagnose gestel word van sosiale praktyke van die hoër universiteitsmiddelklasse (wit intelligentsia) in die lig van die ideologies twyfelagtige omstandighede wat sekere van die ontwikkelinge van die Universiteit van Stellenbosch in die verlede gekenmerk het en waarvan mense hulleself nou in 'n waan van politieke korrektheid wil distansieer. Die skrywer ondervra haar medepligtigheid aan die instandhouding van hierdie sosiale praktyke. Dat alle situasies in hierdie verhaal afspeel in somertemperature van bo die dertig grade en saamval met die finale emigrasie na Nederland van 'n mees intieme vertroueling en vakgenoot van die verteller, sorg vir 'n absurdistiese en melancholiese sfeer. Doktoraal afgehandel/Doctoral completed 1. CROUS MC. Die diskoers van Antjie Krog se Lady Anne. DLitt, 2001. 300 pp. Promotor: Prof L Viljoen. Magister afgehandel/Master’s completed 1. MOKONE NS. Macrostructural and microstructural strategies to enhance the reference quality of THANODI YA SETSWANA. MPhil, 2001. 71 pp. Studieleier: Prof RH Gouws. 2. MPHAHLELE MC. A model to achieve communicative equivalence in translation dictionaries. MPhil, 2001. 113 pp. Studieleier: Prof RH Gouws. 3. SCHOEMAN R. Skryf as terapie by twee vertellers uit ’n postkoloniale bestel. ‘n Vergelykende studie van “Een vlek op de rug” deur J van de Walle en “Foxtrot van die vleiseters” deur Eben Venter. MA cum laude, 2001. 110 pp. Studieleier: Dr DP van Zyl. 4. STARK M. Die toegangstruktuur in Afrikaanse verklarende woordeboeke. MA, 2001. 162 pp. Studieleier: Prof RH Gouws. 5. VICTOR M. Die funksie van “landskap” binne Lettie Viljoen se roman “Landskap” met vroue en slang. MA, 2001. 150 pp. Studieleier: Prof L Viljoen. Doktoraal lopend/Doctoral current 1. AFANE OTSAGA T. The standard translation dictionary as an instrument in the standardization of Fang. DLitt Promotor: Prof RH Gouws. 2. BEYER H. ’n Metaleksikografiese ondersoek na konteksleiding in Afrikaanse vertalende woordeboeke. DLitt Promotor: Prof RH Gouws. 3. BEZUIDENHOUT Z. Die invloed van vroue-emansipasie op laat twintigste-eeuse poësie deur vrouedigters in Nederlands en Afrikaans. DLitt Promotor: Dr DP van Zyl.
Description: