ebook img

'n ONDERSOEK VAN AFRIKAANSSPREKENDES SE BEHOEFTES AAN AFRIKAANSE ... PDF

443 Pages·2014·7.86 MB·English
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview 'n ONDERSOEK VAN AFRIKAANSSPREKENDES SE BEHOEFTES AAN AFRIKAANSE ...

'n ONDERSOEK VAN AFRIKAANSSPREKENDES SE BEHOEFTES AAN AFRIKAANSE TELEVISIEPROGRAMME - 'n GEVALLESTUDIE deur JOHANNES MARTHINUS GROBLER voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM in die vak KOMMUNIKASIEKUNDE aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA STUDIELEIER: PROF G M DU PLOOY MEDESTUDIELEIER: PROF M PITOUT JUNIE 2001 BAIE DANKIE • Thea, my vrou, dankie vir jou begrip, ondersteuning en slapelose nagte met die tegniese versorging van die verhandeling • Prof Trudie du Plooy, dankie vir inspirasie, intellektuele verrryking en die aankweek van akademiese dissipline • Prof Magriet Pitout, dankie vir aanmoedinging en die voorreg om in jou akademiese insig en ervaring te deel • David Wigston, dankie vir jou rigtinggewende insette • Dawie Malan, dankie dat jy geen moeite ontsien het in die immer soeke na bronne nie • Schalk van Vuuren, dankie vir die statistiese verwerking van die navorsingsdata en les bes • Die Almagtige Skepper, dankie vir onverdiende genade! 384.554430893936 GROB \\\1\11111\11\1 0001799134 OPSOMMING Hierdie studie ondersoek die behoeftes van Afrikaanse televisiekykers aan Afrikaanse televisieprogramme te midde van die veranderinge wat sedert demokratisering aan die Suid-Afrikaanse medialandskap plaasvind. Hierdie behoeftes word ondersoek by wyse van 'n gevallestudie ender graad 10-leerders in Pretoria. Die gebruike- en bevredigingsbenadering dien as teoretiese onderbou vir die studie en die invloed van 'n aantal veranderlikes word ondersoek. Hierdie veranderlikes is televisiegerig (inhoud, aanbod en struktuur van Afrikaanse programme), tegnologiegerig (nuwe mediategnologiee socs satelliettelevisie en die Internet) en kykergerig (sosio-kulturele, persoonlike en demografiese faktore). Die studie bevind dat daar 'n verband is tussen hierdie veranderlikes en respondente se behoeftes aan Afrikaanse televisieprogramme. Die studie bevind dat Afrikaanse programme nie respondente se behoeftes bevredig nie. Nuwe mediategnologiee verbreed respondente se sosio-kulturele horlE;onne sodat hulle gemaklik met programme in Engels omgaan. Te midde van die toenemende aanbod van oorsese programme in Engels, neem die behoefte aan Afrikaanse programme af. ii SUMMARY This study investigates the need for Afrikaans television programmes among Afrikaans viewers in the changing media environment in South Africa. Needs are studied by means of a case study among grade 10 learners in Pretoria. The uses and gratifications approach serves as the theoretical framework of the study and a number of variables are investigated. These variables are television driven (supply, content and structure), technology driven (new media technologies such as satellite television and the Internet) and viewer driven (socio-cultural, personal and demographic factors). The study finds that there is a connection between these variables and the need for Afrikaans programmes among respondents. The supply, content and structure of Afrikaans programmes do not gratify respondents' needs. New media technologies broaden respondents' socio-cultural horizons, enabling them to comfortably watch English programmes. Amidst the increasing supply of overseas programmes in English, the need for Afrikaans programmes is diminishing. KEY TERMS Television needs; Afrikaans television; grade 1O learners; language; culture; globalisation; satellite television; uses and gratifications approach; media transformation; SABC. iii INHOUDSOPGAWE LYS VAN TABELLE Tabel 3.1 Die aktiewe kykproses 47 Tabel 4.1 Demografiese profiel van die gerealiseerde steekproef 87 Tabel 4.2 ltemtipes in die meetinstrument 89 Tabel 4.3 Konstruksie van die meetinstrument 90 Tabel 5.1 Wilcoxon rangsomtoets 100 Tabel 5.2 Veranderlikes - Chi-kwadraattoetsing 103 Tabel 5.3 Item 19: Kykervoorkeur per genre 120 Tabel 5.4 Taalvoorkeur per genre 121 Tabel 5.5 Genrevoorkeur per geslag 146 LYS VAN FIGURE Figuur 3.1 Televisiegebruike en -bevredigingsmodel 63 Figuur4.1 Demografiese profiel van die gerealiseerde steekproef - persentasies 88 Figuur 5.1 Ooreenstemmingsontleding 101 Figuur 5.2 Toegang tot televisie 107 Figuur 5.3 Taalvoorkeur per genre 122 Figuur 5.4 Toegang tot die Internet 132 Figuur 5.5 Voorkeur vir Afrikaanse of Engelse programme 138 Figuur 5.6 Voorkeur vir Suid-Afrikaanse of oorsese programme 138 Figuur 5.7 Redes vir televisiekyk 149 HOOFSTUK 1: IN LEIDING 1 1.1 lnleiding 1 1.2 Agtergrond tot die studie 3 1.3 Afbakening van die studie 3 1.4 Motivering van die studie 4 1.5 Navorsingsdoelstelling 5 1.6 Navorsingsprobleem 5 1.7 Navorsingsmetodologie 6 1.7.1 Literatuuroorsig 6 1.7.2 Empiriese ondersoek 6 1.8 Omskrywing van sleutelbegrippe 6 1.8.1 Afrikaans 7 1.8.2 Afrikaanssprekendes 7 1.8.3 Te/evisiekyker 7 1.8.4 SABC2 7 iv 1.8.5 kykNET 8 1.8.6 Behoeftes 8 1.8.7 Afrikaanse televisieprogramme 8 1.8.8 Bevredigings 8 1.8.9 Kultuur 8 1.8.10 Graad 10-leerders 9 1.8.11 Afrikaanse hoerskool 9 1.9 Struktuur van die verhandeling 9 1.9.1 Hoofstuk 2 9 1.9.2 Hoofstuk 3 9 1.9.3 Hoofstuk 4 10 1.9.4 Hoofstuk 5 10 1.9.5 Hoofstuk 6 10 1.10 Samevatting 10 HOOFSTUK 2: TAAL, KULT UUR EN TELEVISIEGEBRUIK 12 2.1 lnleiding 12 2.2 Taal as sosiale verskynsel 13 2.2. 1 Taal en denke 13 2.2.2 Taal en die sosiale werklikheid 14 2.2.3 Taal en die afbakening van sosiale grense 15 2.2.4 Afrikaanssprekendes, taal en die sosiale werklikheid 16 2.3 Taal, die sosiale werklikheid en kultuur 16 2.4 Kultuur as tweede betekenisdimensie 17 2.5 Televisie, kultuur en die konstruksie van betekenis 19 2.5.1 Die televisieteks en die kyker- teoretiese perspektiewe 19 2.5.2 Die kyker en die televisieteks met spesifieke verwysing na die Afrikaanse kyker in 'n postapartheid Suid-Afrika 21 2.5.3 Televisie as betekenisskepper 25 2.5.4 Televisie en 'n nuwe Suid-Afrikanisme 33 2.6 Globalisering: moontlike invloed daarvan op televisiegebruik deur Afrikaanse televisiekykers 34 2.6.1 Globa/isering en 'n nuwe wereldkultuur 34 2.6.2 Die omvang van globalisering 35 2.6.3 Die uitwerking van globalisering 37 2.6.4 Globalisering en die Afrikaanse televisiekyker 38 2. 7 Samevatting 38 HOOFSTUK 3: TEORETIESE ONDERBOU VAN DIE STUDIE 40 3.1 lnleiding 40 3.2 Die gebruike- en bevredigingsbenadering as teoretiese onderbou van die studie - motivering 41 v 3.3 Die gebruike- en bevredigingsbenadering 42 3.3.1 Historiese agtergrond 42 3.3.2 Aannames van die gebruike- en bevredigingsbenadering 43 3.4 Kritiek teen die gebruike- en bevredigingsbenadering 51 3.5 Veranderlikes wat kykers se bevredigings uit televisiekyk kan be'invloed 54 3.5.1 Programaanbod, -inhoud en -struktuur 54 3.5.2 Taal, die sosiale omgewing en ku/tuur 56 3.5.3 Nuwe mediategnologiee 59 3.5.4 Persoonlike en demografiese faktore 60 3.6 Televisiegebruike- en -bevredigingsmodel vir Afrikaanse televisiekykers 61 3.7 Samevatting 64 HOOFSTUK 4: NAVORSINGSMETODOLOGIE 67 4.1 lnleiding 67 4.2 Afbakening van die studie 67 4.2.1 Afbakeningskriteria 67 4.2.2 Motivering vir die gebruik van 'n geval/estudie 68 4.3 Doelstellings van die navorsing 69 4.3.1 Verkennende doe/stellings 69 4.3.2 Beskrywende doe/stellings 70 4.3.3 Verklarende doelstellings 71 4.4 Opnamenavorsing 71 4.4.1 Kenmerke van opnamenavorsing 71 4.5 Probleemstelling 73 4.5.1 Hoofprobleem 73 4.5.2 Subprobleme 74 4.5.3 Navorsingsvrae 74 4.6 Aannames 76 4.7 Etiese oorwegings 77 4.8 Data-insamelingsmetode 78 4.8.1 Groepsgeadministreerde vrae/yste 79 4.9 Populasie 79 4.9.1 Motivering vir die keuse van Afrikaanse graad 10-/eerders in Pretoria vir die gevallestudie 80 4.9.2 Beskrywing van die populasie 81 4.9.3 Popu/asieparameters 82 4.10 Steekproef 82 4. 10. 1 Steekproeftrekking 83 4.10.2 Metode van steekproeftrekking 84 vi 4.10.3 Akkuraatheid van steekproeftrekking 85 4. 10.4 Vertroue 86 4.10.5 Demografiese profie/ van die steekproef 87 4.11 Meetinstrument 88 4.11.1 Die keuse van 'n vrae/ys as meetinstrument 88 4.11.2 Vooraftoetsing van die meetinstrument 89 4.11.3 Konstruksie van die meetinstrument 89 4.11.4 Kwantitatiewe en kwalitatiewe aard van die meetinstrument 92 4.12 Samevatting 94 HOOFSTUK 5: DATAVERWERKING EN -VERTOLKING 96 5.1 lnleiding 96 5.2 Aard en kenmerke van data 97 5.3 Dataverwerking - geslote items 97 5.3.1 Frekwensies, persentasies en kumulatiewe persentasies 98 5.3.2 Kruistabelle 99 5.3.3 Wilcoxon rangsomtoets 99 5.3.4 Ooreenstemmingsontleding 100 5.3.5 Faktorontleding 101 5.3.6 Chi-kwadraattoetsing 102 5.4 Datavertolking - oopitems 104 5.5 Betroubaardheid 105 5.5. 1 Ges/ote items 105 5.5.2 Oopitems 106 5.6 Metingsgeldigheid 106 5. 7 Aanbieding van resultate 107 5. 7.1 Subprobleem 1 108 5. 7.2 Subprob/eem 2 130 5.7.3 Subprob/eem 3 134 5. 7.4 Subprob/eem 4 143 5.8 Samevatting 150 HOOFSTUK 6: GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 153 6.1 lnleiding 153 6.2 Gevolgtrekki ngs 153 6.3 Beperkings van die studie 157 6.3.1 Beperkings van opnamenavorsing 157 6.3.2 Beperkings van die vrae/ys as meetinstrument 158 6.3.3 Beperkings van die gebruike- en bevredigingsbenadering 159 vii 6.4 Aanbevelings vir opvolgnavorsing 160 6.5 Samevatting 161 BRONNELYS 163 L YS VAN BYLAES BYLAAG A: TOELIGTENDE BRIEF AAN SKOOLHOOFDE 173 BYLAAG 8: TOELIGTENDE DEKKINGSBRIEF AAN RESPONDENTE 175 BYLAAG C: MEETINSTRUMENT 177 BYLAAG D: FREKWENSIES, PERSENTASIES EN KUMULATIEWE PERSENTASIES 187 BYLAAG E: KRUISTABELLE 203 BYLAAG F: WILCOXON RANGSOMTOETSGROOTHEID 233 BYLAAG G: OOREENSTEMMINGSONTLEDING 250 BYLAAG H: FAKTORONTLEDING 255 BYLAAG I: CHl-KWADRAATTOETSING 265 BYLAAG J: DATAVERWERKING - OOPITEMS 396 BYLAAG K: BETROUBAARHEID 430 1 HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 lnleiding ... die nuwe Suid-Afrika is nou deel van die dorp genaamd die aarde. Wat met die Afrikaanse mense gebeur in die volgende millennium kan nooit weer in isolasie gebeur nie (De Vries 1998:3). De Vries (1998:3) impliseer met die uitspraak dat Afrikaanssprekendes nie net besig om hulle te hervind in die nuwe Suid-Afrikaanse demokrasie nie, maar oak in 'n nuwe kultuur van globalisering en kulturele wereldburgerskap. (Vir die doeleindes van die studie verwys demokrasie na gebeure in die vroee negentigerjare soos die ontbanning van die African National Congress [ANC], die vrylating van politieke leiers soos Nelson Mandela en die eerste vrye verkiesing in 1994.) Die posisie van Afrikaans in die nuwe demokratiese orde, en veral in die media, kom sedert die vroee negentigs telkens onder die soeklig en is by tye die onderwerp van heftige debat. Een van die belangrikste uitvloeisels van hierdie debat is 'n ope brief van 'n groep vooraanstaande Afrikaanse skrywers, akademici en kunstenaars in November 1999 aan president Thabo Mbeki waarin 'n Handves vir Minderheidsregte bepleit word om aan Afrikaanssprekendes grater inspraak te gee ten opsigte van onder meer Afrikaans in die elektroniese media: Kulturele minderhede het die reg om self beheer uit te oefen oar die (veral elektroniese) media wat hulle bedien, anders kan hulle aan 'n soort kulturele neo-kolonialisme blootgestel word (Barnard, C, Breytenbach, Cilliers, De Vries, Degenaar, Du Rand, Du Tait, Geldenhuys, Gilliomee, Goosen, Haasbroek, Heyns, Krogh, Links, Malan, Muller, Prinsloo, Sadie, Steyn, Strydom, Van Coller, Van der Merwe, Van Zyl & Weideman 1999:25). Hierdie aanspraak van Barnard et al (1999:25) op grater beheer vir Afrikaanssprekendes oar Afrikaanse televisie berus ooglopend op die aanname dat Afrikaanssprekendes programme in die elektroniese media in Afrikaans verkies. Is dit egter noodwendig waar? Kan sander meer aanvaar word dat kulturele minderhede soos Afrikaanssprekendes steeds voorkeur aan programme in die taal gee? Barnard et al (1999:25) verwys na 'n sogenaamde kulturele neo-kolonialisme waaraan Afrikaanssprekendes blootgestel word.

Description:
Poetics 21 (1-2):305-328. Thirion, E & Van Vuuren, DP. 1996. Broadcasting and television language. Paper delivered at the 17th SAMRA Convention,
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.