Verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman probeer ’n jong slavin desperaat vashou aan haar geloof in die lewende God; ’n God wat sy glo hulle kan verlos van die verslawende mag van ’n dekadente Rome. Hierdie meesterlike roman bring ’n boodskap van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop.