Jonatan was ’n prins, ’n goeie seun, ’n liefdevolle vriend en ’n sorgsame pa. Sy moed, onbaatsugtigheid en passie om God se wil te doen herinner aan ’n ander Prins – ’n goeie Seun, ’n liefdevolle Vriend, ’n sorgsame Leier en ’n onbaatsugtige Dienskneg: Jesus.