ebook img

Lyfslim vir meisies: Oor jou lyf, seks en seuns-dinge (Afrikaans Edition) PDF

2017·0.2635 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Lyfslim vir meisies: Oor jou lyf, seks en seuns-dinge (Afrikaans Edition)

Description:
Om ’n meisie te wees is nié maklik nié Dink jy ook partykeer so? Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur. Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ’n bietjie gestres. En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry – nie omdat jy dit wil doen nie – dis maar net iets waaroor jy wonder! As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou maats vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy’s nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En jy sal liewer doodgaan as om vir jou ma-hulle te gaan vra wat die waarheid is. Jy kan nou maar ontspan! Om ʼn meisie te wees is nou makliker! Dis presies waaroor hierdie boek gaan – om dinge vir jou makliker te maak. As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal selfs ’n paar goodies geleer het oor ouens se lywe en hoe hulle koppe werk. Die boek gaan jou nie net meer leer nie, jy gaan jouself en jou lyf ook meer waardeer. Gretha, ma van vier, skryf reguit en eerlik omdat tieners asseblief tog net die waarheid wil weet oor moeilike issues soos grootword, seks en die teenoorgestelde geslag. Hierdie boek is soos ’n persoonlike stap-vir-stap-handleiding vir al die vrae en worries wat meisies van 11 jaar en ouer mag hê.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.