ebook img

Liewe jy: Woorde vol emosie, insig, trane en hoop (Afrikaans Edition) PDF

2019·2.1668 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Liewe jy: Woorde vol emosie, insig, trane en hoop (Afrikaans Edition)

Description:
Soms het jy net ’n paar woorde nodig om jou lewe te verander In hierdie bundel vol emosie en inspirasie, huil en lag, is ál die woorde wat jy nodig het! Liewe jy... is ’n versameling lewenslesse deur bekende vroue vanuit hulle eie ervarings. Elkeen van hierdie vroue was op die voorblad van FINESSE en ken die blink kant van sukses. Maar hulle ken ook die pyn van teleurstelling, mislukking, swaarkry, seerkry ... en die opstaan daarna. Hulle deel advies vir innerlike vrede en geluk soos die lewe hulle geleer het. In hulle woorde is daar troos en motivering vir alle vroue van alle ouderdomme wat hulle lewenspad met selfvertroue wil stap. Dié 38 vroue maak hulle harte oop sodat jy meer geluk kan beleef. Carike Keuzenkamp “Gee van jouself vir ander” SORINA ERASMUS “Lag maak stukkende harte gesond” AMY KLEYNHANS “Jy kan kry wat jy begeer” SUSAN COETZER “Jy kan opstaan ná mislukking” Hierdie woorde van hoop en inspirasie is net vir jou bedoel!
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.