Judasbok en Josefskleed vertel my verhaal. Ek raai lesers aan om eers Judasbok te lees alvorens daar met Josefskleed begin word.
Judasbok handel oor my gevangenskap in Angola. Dit vertel die verhaal van ’n mislukte operasie in Cabinda; die gevangeneming en my persoonlike stryd om dit te oorleef; my worsteling met my Skepper en die ongelooflike afleidings wat ek maak dat die hele Operasie Argon gedoem was voor dit begin het