Verlies. Dit is ’n woord wat baie mense vrees en waarvan baie min mense kan wegkom. ’n Tragiese ongeluk het drie generasies van Jerry Sittser se familie geëis en hom agtergelaat met ’n ongelooflike gevoel van verlies. IN DIE STILTE VAN VERLIES sal jou help om te midde van pyn en hartseer weer boodskappe van hoop, empatie en vreugde te vind.