Goeie nuus is iets wat in vandag se lewe maar skaars is; totdat jy weer God se Woord bestudeer. In Goeie Nuus vir elke dag word die leser met 365 kort oordenkings weer herinner aan die feit dat daar goeie nuus is ten spyte van die sleg in die lewe. God is nog altyd daar; sy Goeie Nuus kan nie ophou bestaan nie.