ebook img

Goddelike Verhoudings: 'n Sleutel tot Seksuele Vervulling (Afrikaans Edition) PDF

2018·1.1424 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Goddelike Verhoudings: 'n Sleutel tot Seksuele Vervulling (Afrikaans Edition)

Description:
Wat veroorsaak die meeste probleme in die huwelik? Is dit geld? Die skoonfamilie? Miskien ’n gebrek aan kommunikasie? Nee. Na meer as dertig jaar se ervaring as huweliksberader—waar ek letterlik duisende mense en menigte huwelikspaartjies gehelp het—glo ek vas dat 80% van alle huweliksprobleme te danke is aan … seks. Daar is soveel wanpersepsies oor seks in die huwelik—soveel skande daaroor en soveel leuens. Baie paartjies glo vas dat hulle seksueel mislukkings is omdat hulle nie aan die wêreldse beeld van seks kan opleef nie. Iemand moet hulle leer dat elke paartjie op hulle eie seksuele ontdekkingstog moet gaan. Elke paartjie het ’n seksuele ritme wat reg is in hulle huwelik en uniek is aan hulself. Hulle moet ook geleer word dat jou sekslewe deur jou verhouding met God, met jouself, met jou medemens en jou ouers beïnvloed word. Dit is die oogpunt van hierdie boek. Dit gaan nie net oor hoe om ’n goeie emosionele verhouding met jou maat te hê nie. Dit verduidelik die seksuele binne die konteks van die Woord. Dit wys jou vanuit ’n Bybelse oogpunt hoe om ’n vervullende sekslewe te hê. En dit gee praktiese raad oor wat ek oor dekades in my eie huwelik en ander mense se huwelike geleer het. Elke getroude paartjie sal baat vind by hierdie boek. Dit sal veral verloofde paartjies help om hulle huwelik op die regte voet te begin en só onnodige hartseer te vermy.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.