ebook img

Geur van genade PDF

2011·0.5572 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Geur van genade

Description:

Vyf jaar lank laat Lana Marius Jansen se oorheersing toe. Sy voorskriftelikheid. Hy neem haar besluite en dit dompel haar uiteindelik in ’n diep depressie.Toe sy agterkom hy het ’n minnares, kies sy koers Karoo toe. Na haar ousus toe. Maar Sunet-hulle is nie daar nie en sy beland by Wilhelm van Zyl. In sy onpretensieuse huisie op sy uitgestrekte plaas, ervaar sy net aanvaarding en versorging. By hom is daar geen veroordeling nie, net genade.En dié het sy bitter nodig. Ná die miskraam, die aborsie en die mislukte selfmoordpoging, is sy aan haar eie oordeel uitgelewer. En dis nie sag nie.Maar sy kan nie vir ewig wegkruip nie. Sy sal haar probleme in die oë moet gaan kyk, haar eie besluite neem. Alleen. Sy weet nog nie hoe vorentoe nie, maar sy weet weer daar is wel ’n pad. Sy moet hom net kry.

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.