ebook img

Gemeente Johannesburg 1895 - 1995 PDF

36 Pages·1995·2.7 MB·Afrikaans
by  BOTESH.J.
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Gemeente Johannesburg 1895 - 1995

J / // NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA Johannest urg 89:>-1995 ilt’réM DsA Lagerwey. Ondersy leiding is diegemeenteop 23 Februarie 1895gestig. NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA Gemeente Johannesburg 1895-1995 Dr HJ Botes Voorwoord Honderd jaar as Kerk op pad! Kalendertyd is niks anders as geordende natuurtyd nie. Omdat alles wat die Skeppergod aan die begin geskape het - die aarde, die son, die maan, die sterre - steeds deur sy almag bewaar en beheer word, is tyd uiteraard in die hand van die ewige en almagtige God. Tereg het Dawid in Psalm 31 gesê: My tye is in u hand. Die Kerk op aarde is deel van hierdie bestel; hierdie wêreld. Nou bestaan die Kerk in hierdie wêreld - ook in die wêreldstad, Johannesburg - totdat hierdie bestel, hierdie tyd, verby is. Met sy roeping en taak is die Kerk noodsaaklik in hierdie tyd en wêreld tot die tyd van die Groot Stad, die Nuwe Jerusalem, aanbreek. Dan is die Kerk nie meer nodig in die stad nie want die stad is dan Kerk! Die Gemeente Johannesburg kan met reg die moedergemeente genoem word, nie alleen van die stadsgrense van Johannesburg nie, maarvan 'n veel wyer gebied. Saam met die groei van die stad, Johan- nesburg, het ook hierdie gemeente gegroei en ’n belangrike rol gespeel in die lewe van die Hervormers wat hulle reeds voor die begin van hierdie eeu in die Goudstad komvestig het. Verstedeliking oor die hele wêreld het om voor die hand liggende redes nog altyd gepaard gegaan met sedelike en maatskaplike vraagstukke. Johannesburgwas geen uitsondering nie. In ’n kerklike notule- boekvan 1896 staan in ’n verslag die volgende woorde: de onzedelykheid staatals een monsterop deze grote wêreldstad. In die boek Afrikaners in die Goudstad. Deel 1 word profNJ Hofmeyr aangehaal dat , hy na ’n besoek aan Johannesburg in 1896 gewaarsku het zy maakt een bezoek teJohannesburg voor de onvastengevaarlyk. Om die rol wat hierdie gemeente aan ’n gebeurtenisryke eeu gespeel het onder woorde te bring en saam te vat, is ’n onmoontlike taak. Dit is met diepe dankbaarheid teenoor die Heer van die Kerk dat die Ring van Johannesburg en ook al die ander gemeentes wat ’n verwantskap met hierdie unieke gemeente het, hierdie feesgeleentheid metJohannesburg deel. Deur bloot na die gemeente se lidmatetal oor die jare te kyk, word dit duidelik dat ook hierdie gemeente dieselfde belewenis gehad het as ander kerke wêreldwyd wat in die hart van ’n ontwikke- lende stad ontstaan het. Deur die uitbreiding van sakebedrywighede en industrieë, verskuif die woongebiede weg vanaf die middestad. ’n Jaar na die stigting van die Gemeente Johannesburg, was daar 437 lidmate. In 1899 was die lidmatetal 2200 en 4100 in 1939. In 1952 was dit 1732. Na al die afstigtings en al die ander invloede wat hand aan hand gegaan het met die ontwikkeling van Johannesburg, bestaan die gemeente tans uit 127 lidmate. Terwyl baie ander Kerke in die omgewing reeds finaal die deure gesluit het, is ons dankbaar dat die evangelie steeds elke Sondag in hierdie gemeente op die Cottesloe-koppie verkondigword. As ’n mens by ’n baken soos ’n eeufeesviering kom, kykjy gewoonlik terug en vorentoe. As die Kerk by so ’n baken gekom het, doen ons dit vanuit ’n ander perspektief. Ons kyk terug - twee duisend jaar terug - na die kruis op Golgota en daarom vorentoe met hoop, wagtend op die koms van die Godstad - en dan sien ons kalenderjare en lidmategetalle in ’n totaal ander perspektief. Soli Deo Gloria. Ds Johan Wagenaar Ringsvoorsitter 1977-1994 Digitized by the Internet Archive in 2017 with funding from University of Pretoria, Library Services https://archive.org/details/gemeentejohannesOObote BONDIGE OORSIG VAN DIE ’N GESKIEDENIS VAN DIE GEMEENTE OHANNESBURG J INLEIDING de was ’n baie bekende figuur in die Neder- duitsch Hervormde Kerk. Dit was die ontdekking van goud in 1886 op die Vanweë goud se onweerstaanbare aantrek- plaas Langlaagte, ’n deel van die huidige Johan- kingskrag vir die mens het die delwersdorpie nesburg wat mense van heinde en ver na dié ge- vinnig gegroei. In 1887, ’n jaar na die stigting weste laat stroom het. Teen Septembervan daar- daarvan, het die stad se inwonerstal van 100 tot die jaar was daar reeds sowat 4 000 mense in 2 000 gestyg en teen 1899 was dit al 120 000. die gebied. In dieselfde maand het president SJP Die merkwaardigste feit wat ’n mens opval wan- Kruger, toenmalige staatshoofvan die ZAR, deur neer gevra word na die historiese wortels van die ’n proklamasie in die staatskoerant afgekondig Nederduitsch Hervormde Kerk in Johannesburg, dat verskeie plase in die omgewing tot openbare is dat die eerste gemeente van die Kerk in die delwerye verklaarword. stad eers op 23 Februarie 1895 ontstaan het - Op 4 Oktober 1886 sou delwery amptelik op dit wil sê eers bykans tien jaar ná die stadstig- die plaas Randjeslaagte en Langlaagte begin. Dit ting. Dit is wel so dat voor 1895, vanaf 1891, ds is die geboortedatum van die stad Johannes- MJ Goddefroy vanuit Pretoria na die behoeftes burg, soos die delwersdorp die volgende dag van die Nederduitsch Hervormde lidmate op die genoem is. Vir ’n lang tyd was daar onsekerheid Witwatersrand omgesien het. Van ’n gevestigde oor na wie die stad vemoem is. Dié twispunt is gemeente wat op ’n deurlopende basis bearbei finaal opgelos deur ’n dokument waarin Johann kon word, was daar egter op daardie stadium Rissik, destydse hoofklerk van die Landmeter- geen sprake nie. generaal, verklaar dat die stad na hom en Chris- Die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde tiaan Johannes Joubert, wat volksraadslid en Kerk daarenteen het binne die eerstejaar na die Mynkommissaris was, vemoem is. Laasgenoem- goudontdekking ’n gemeente gestig en vinnig uit- ’nBaie oufoto van die kerkraad vanJohannesburg. Tweede van links staan diakFLTredouxdeurwie die hoeksteen van die eerste kerkgebougeskenk is. Die anderpersone is onbekend. 1 gebrei. Teen 1888 het dié Kerk reeds oor ’n eie om hom na Johannesburg te beroep. Gelukkig kerkgebou in die stad beskik. In aansluiting hier- kon sy werk voortgesit word onder die konsu- by moet gekonstateer word dat gedurende die lentskap van ds MJ Goddefroy wat heel aan die eerste jaar na die ontdekking van goud baie van begin by die gemeente betrokke was. Die gebrek die nuwe aankomelinge van Suid-Afrikaanse oor- aan voldoende predikante in die Nederduitsch sprong op die Witwatersrand afkomstig was uit Hervormde Kerk het veroorsaak dat die skriba die Kaap Kolonie, die Vrystaat en Natal. Die mees- van die Algemene Kerkvergadering, ds Jac van te van hulle was vanselfsprekend lede van die Ne- Belkum, diep bekommerd was oor lidmate aan die derduitsch Gereformeerde Kerk wat destyds in Witwatersrand wat swak of glad nie bearbei word Transvaal bekend gestaan het as die Neder- nie. duitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk. Die feit dat die meeste van die nuwe aankomelinge van buite die grense van die ZAR tot bogenoemde Kerk behoort het, is so vanweë die historiese feit dat die Kaapse Kerk in 1842 sy naam van Neder- duitsch Hervormde Kerk na Nederduitsch Ge- reformeerd verander het. Die hoofoorsaak van die Nederduitsch Hervorm- de Kerk se aanvanklike gebrekkige bearbeiding van lidmate in Johannesburg en die langsame oorgaan tot die stigting van die gemeente is te wyte aan die mislukte Kerkvereniging van 1885- 1886 in Transvaal. Dit het die Nederduitsch Her- vormde Kerk op daardie kritiese stadium, toe groot ontwikkelinge in Transvaal plaasgevind het, mank geslaan. Deurdat daar van nuuts af geor- ganiseer moes word, kon die Kerk eers op ’n be- treklike laat stadium ’n gemeente aan die Wit- watersrand vestig. Die stigting van die gemeente Ds MJGoddefroy - Deur die getroue werk van ds S Lagerwey van Konsulent 1896-1905. die Gemeente Heidelberg wat sedert 1895 as kon- sulent opgetree het, het die sake vir die Neder- duitsch Hervormde Kerk aan die Witwatersrand Teen 1899 het die gemeente uit 2 200 siele be- algaande begin verbeter. Met die stigting van die staan en was ’n eie vaste predikant dringend gemeente op 23 Februarie 1895 onder sy leiding noodsaaklik. In dieselfdejaar het die kerkraad be- onder die naam Nederduitsch Hervormde Ge- sluit om ’n blanko beroepsbrief aan ds F van meente van Fordsburg en Johannesburg, is Jan Gheel Gildemeester te stuur met die opdrag om van Bruggen tot ouderling en Henning J van van die Hervormde Gemeente van ’s Gravenhage Aswegen tot diaken verkies. Op 28 April 1895 is in Nederland ’n predikantvir ’njaar lank te leen. hulle saam met JS van der Walt (ouderling) en Die Engelse Oorlog van 1899-1902 het nie net WM Kock (diaken) voorgestel. Die gemeente het die planne om ’n vaste predikant (al was dit net op toe uit ongeveer 30 lidmate bestaan. Interessant voorlopige basis) te verkry gekelder nie, maar ook om aan te merk, is dat die gemeente vir baie jare die normale funksionering van die gemeente onder die naam Johannesburg/Fordsburg bekend geweldig geknou. Die konsulent, ds MJ Goddefroy gestaan het. het saam met die Boeremagte te velde getrek en in Die eerste kerkdienste van die nuutgestigte krygsgevangenskap beland. Vir die duur van die gemeente is aan die begin in die skool van PG Oorlog was die gemeente egter nie net herderloos Herbst gehou. Vanaf 1896 is die saal van die nie, maar ook sonder ’n kerkraad, omdat al die rondgaande hof vir kerkdienste gebruik. Skaars lede van die Gemeente Johannesburg se kerkraad tweejaar later het ’n groot terugslag die gemeente op kommando ofin kiygsgevangenskap was. getref toe ds Lagerwey op twee-en-veertigjarige Goddefroy kon darem genadiglik na: ...lange en ouderdom tydens ’n operasie in Den Haag oorlede bittere krijgsgevangenschap en met een geschokt is. Die gemeente was besonder geheg aan ds gestel terugkeerde naar zijn ouden werkkring, de Lagerwey en het aanvanklik die hoop gekoester gemeente met eenparigen stemmen, 200 van 2 kerkeraad als gemeente, onder dank voor zijn ge- gemeente. Van hierdie historiese geleentheid het trouwheid aan land en volk en kerk, zijn Eerw Brandt gesê: weeraanvaarde als ConsulentderGemeente. Dit is nu de derde maal in mijn leven dat ik zulk Tot in 1905 het Goddefroy as konsulent die ge- een dag bewef en nu ben ik ingeleid in een ge- meente gedien toe ds LE Brandt van Zoutpans- meente met unlimited possibilities. Johannesburg berg/Waterberg in hierdie hoedanigheid by hom is een groote stad met een zeer gemengde bevolk- oorgeneem het. ing en er is werk onder de menschen van onze Terwyl ds Brandt in die tweede helfte van 1907 eigengemeente zoo verscheiden dat al degaven en in Nederland op besoek aan sy familie was en prof krachten van een predikant gebruikt kunnen wor- PJ Muller vir ’n kort periode as tydelike konsulent den. Het is wel een groote verantwoordelijkheid van die gemeente opgetree het, is Brandt op 7 maar ook wel heerlijk om te voelen dat er zooveel September 1907 na Johannesburg beroep. Hy het nuttig werk is. Niet meer zooveel tijd verloren aan die beroep aanvaar. reizen en trekken en een meer ontwikkeld gehoor en meergeregeld volle kerken. Op hierdie stadium kon Brandt ook rapporteer Ds LE Brandt - eerste vaste dat die lidmate se gesindheid jeens die pastorie- predikant van Johannesburg gesin heel positiefwas: Voorlopig schijnen de menschen volgoeden moed voor ons en allen even vriendelijk, dat zal wel niet ZLooueitserEwronnsdteBirnanNdetdeirslaonpd2g1ebOokrte.obHery w1a87s3ditee altijd zoo blijven maar wij worden hier ten minste niet meteen vooroordeel ontvangen. oudste van agt kinders uit die huwelik tussen An- Die eerste pastorie van die Hervormde Kerk in dreas Hegelund Brandt en Emilie Marie Dorotheé Johannesburg was ’n huis wat die kerkraad teen Labouchere. Die Brandts se voorsate was Dene en R24.00 per maand gehuur het en was op die hoek die Labouchere’s was nasate van ’n ou Nederland- van Bok- en Nuggetstraat geleë. Johanna Brandt se aristokratiese geslag. het haar ouers in ’n brief’n blik in en om die huis Aangesien Louis Emst Brandt uit ’n patristiese gegee: geslag gestam het, behorende tot een van die Zeven kamers, badkamer pantry en keuken, vooraanstaande families van Nederland wat boon- maar buiten is alles vreeslijk beknopt en dat is erg op welaf was, het hy ’n besondere bevoorregte jammer voor de kinderen die zoo vrij en ruim jeug gehad. Hy het vir sy tyd die beste opleidings- gewend zijn. en ontwikkelingsgeleentheid gehad wat ’n jonge- ling beskore was. Gedurende sy universiteitsopleiding het hy on- dubbelsinnig blyke gegee van sy veelsydigheid en uitmuntende leierseienskappe. Tydens dié fase van sy lewe het hy ondermeer wêreldkampioen- skapstatus bereik inwatersport. Op 28 Augustus 1902 het hy in die huwelik ge- tree met Johanna van Warmelo van Transvaal. Sy was ’n dogter van ds NJ van Warmelo, vroeëre Hervormde predikant van Heidelberg. Sy word ge- denk as gevierde Boere-heldin gedurende die Engelse Oorlogvan 1899-1902. Toe ds LE Brandt op 16 Februarie 1908 in Jo- hannesburg as predikantvan die gemeente beves- tig is deur prof PJ Muller was dit ’n geleentheid van buitengewone betekenis vir die Nederduitsch Hervormde Kerk. Twee-en-twintigjaar na die stig- Ds LEBrandt 1908-1923. Hy was die tingvan Johannesburg, en dertienjaar na die tot- eintlike baanbrekerin diegemeente se standkoming van die gemeente, kon die eerste geskiedenis. voltydse Hervormde predikant hom aan die Wit- watersrand vestig. In die jong ontwikkelende stad was daar op die Onder blyke van groot belangstelling het Brandt stadium nog nie ’n behoorlike infrastruktuur van sy intreepreek na aanleiding van Hebreërs 12: 1,2 munisipale dienste om die groot toeloop van men- gehou, toe hy die versamelde skare toegespreek se te akkommodeer nie. Iets van hierdie ongemak- het in die Vrymesselaarsaal in Pleinstraat, wat in like toestand blyk uit Johanna Brandt se vertel- daardie dae gedien het as samekomsplek vir die lings uit daardie tyd: 3 Het is alles behalve aangenaaam hier - u zoud predikant sou stel, as wat dit die geval in die Ge- het ook vreeslijk vinden in deze drukke buurt. meentes Zoutpansberg enWaterbergwas. Mijnheer van den Broek (die destydse skriba van Aan die begin van die eeu was die oorgrote meer- die gemeente) dacht dat hij ons een groot plezier derheid van die lidmate aan die Witwatersrand zou doen door voorons eengroot huis, een dubbele boere wat daarheen getrek het omdat hulle van- verdieping. duuren dejïig te huren aan de tram lijn weë die oorlogsverwoesting en droogtes in so ’n en vlak bij het spoorstation maar de goede man mate verarm het, dat hulle nie meer ’n mens- weet niet hoe wij het hadden in Pietersburg en hoe waardige bestaan op die plase kon maak nie. On- wij gesteld zijn op onse vrijheid. Wij zullen niet gelukkig was dié mense totaal onvoorbereid vir lang hier blijven. die eise wat verstedeliking stel. Hoewel hulle af- De sanitary system hier is werkelijk schandalig stammelinge was van Europese voorouers met 'n slecht. Al de huizen hebbengroote vuil water tanks stedelike tradisie, het daar reeds sedert die Kom- die een of twee keer in de week door kafjirs leeg panjiesjare aan die Kaap geleidelik ’n ontwikke- gemaakt worden en dan wordt het water in groote ling van stadsvervreemding plaasgevind. Die VOC karren weg gereden. Welk een gesukkel, zal u se primêre doelwit aan die Kaap was om landbou zeggen en dat is ook zoo. De tanks worden nooit aan die Kaap te stimuleer ten einde die Kaap as schoongemaakten ruiken! Waaraan zal ikde reuk verversingspos vir die seeverkeer tussen die Ooste vergelijken? O. ik heb het! Boldoot!precies Boldoot! en Weste te laat slaag. Onnodig om te sê, verste- en het is niet daarvan dat de menschen hier deliking is hierdeur teëgewerk. Met die geleidelike zooveel koorts en typhus hebben, dat kunt u begrij- besetting van die binneland deur die koloniste pen. Wij hebben onze tanks schoongemaakten met gedurende die agtiende en negentiende eeu en die Jeyes' Fluid gewasschen, maar wat helpt dat als Groot Trek daama, het die Afrikaner nog verder de tanks van de buren rondom ons nog de heer- vervreemd geraak van ’n stedelike leefwyse. In die lijke Boldoot lucht hebben? En dan is het hier een lig hiervan was trekkers na die Grootstad onver- stof boel, zooiets kan u u niet voorstellen. Trams moënd om die uitdagings van die stedelike feno- elke vijfminuten. motors,jietsen. karren. paarden, meen en ’n kapitalistiese mynbou-ekonomie die treinen. nog geen oogenblik stil, en dikke wolken hoof te bied. Onder pioniersomstandighede in die stofzoodat een mensch geen deur ofvenster open binneland is die Afrikaner van die agtiende en ne- kon zetten. Het regent nu nogal veel maardat helpt gentiende eeu gebrei om onder moeilike omstan- bijna niets - een paar uur na een stort bui stuift dighede van afsondering te oorleef. Hierdie ag- het al weer. Dan hebben wij ongedierten in het rariese bestaan het egter daartoe bygedra dat hul- huis, rook in de keuken, Joodjes die vloeken voor le sosiale, opvoedkundige en ekonomiese mobi- en achter en op zij, en brutale kajjirs! Is dat niet liteit ontoereikend was om hulleself in die radi- een kapittel van narigheden? kaal vreemde lewe in die stad te handhaaf. Talle Die beskrewe toestande het daartoe bygedra dat van hierdie onvoorbereide, ontwrigte en verarm- die Brandts besonder bediywigwas gedurende die des het onvermydelik besitlose plakkers of huur- eerste paar maande van hulle verblyf in Johan- ders onder haglike omstandighede geword. nesburg. Terwyl ds Brandt met koorsagtige haas Die grootste persentasie Afrikaners en uiteraard met sy pastorale arbeid begin het, was Johanna ook die meeste lidmate van die Hervormde Kerk in daagliks uithuisig, of besig met die onderhande- Johannesburg het in Vrededorp en Burgersdorp ling met eiendomsagente of doenig met die besig- gewoon. Dié woonbuurtes was die konsentrasie- tiging van huise, naarstigtelik op soek na ’n beter punt van die ekonomies en sosiaal mees verswak- tuiste. te Afrikaners aan die Rand. In die meeste gevalle Op 15 April 1908 het die Brandt-gesin verhuis was hierdie dele se bewoners se huise minder- na ’n ander huurhuis inAmeshofstraat 53, Braam- waardige wonings wat van sink, seil en hout op- fontein. Dié netjiese dubbelverdieping huis was gerig is. Burgersdorp was ondermeer slegs deur ’n hoog geleë, verwyder van druk verkeer en lugbe- nou straatjie van die Indiërlokasie geskei. Baie soedeling wat hulle vorige tuiste so ’n onaangena- Afrikaners sowel as swartes het binne die Indiër- me woonplek gemaak het. lokasie gewoon, terwyl Indiërs weer as plakkers in Terwyl LE Brandt nog konsulent van Johannes- Burgersdorp gewoon het. Dit alles het bygedra dat burgwas, hethydikwels teenoor syvrou opgemerk: ’n groot deel van die nuwe aankomelinge in die ...dat de toestand van de kerk in Johannesburg stad sedelik en moreel verword het. zoo wanhopig is, dat hij voelde alsofhij daarheen Slegs ’n maand na Brandt se bevestiging as pre- moestgaan omalles in orde te maken. dikant van Johannesburg is hy neergevel deur ’n Dit was juis dié wanhopige toestand waarin die ernstige aandoening van tifus. Vir noodsaaklike Kerk aan die Witwatersrand verkeer het wat mediese behandeling is hy opgeneem in die Room- meegebring het dat die gemeentelike arbeid aan se-sanatorium in Kensington. Op daardie stadium die Witwatersrand nog hoër eise aan Brandt as het die gesin nie oor die fondse beskik om die 4

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.