Wes-Kaap / Western Cape Nuusbrief / Newsletter 021 9142441 021 9142183 [email protected] www.saou.co.za 15 Februarie 2016 Nuusflits 15/2016 Geagte SAOU-Lid / Dear SAOU-member Let daarop dat Vakaturelys 1/2016 deur die Please note that Vacancy list 1/2016 has Wes-Kaap Onderwys Departement been released by the Western Cape gepubliseer is. Department of Education. Die vakaturelys is ‘n OOP vakaturelys. Twee This vacancy list is an OPEN vacancy list. aparte vakaturelyste is aangeheg tot die Two separate vacancy lists are attached Nuusflits, een vir Posvlak 1 en een vir to this Newsletter – one for Postlevel 1 Bevorderingsposte. and one for Promotion posts. Sluitingsdatum vir aansoeke is 11 Maart Closing date for applications is 11 March 2016. 2016. Aansoeke moet gedoen word via die WKOD Applications must be made, using the E- se elektroniese stelsel. recruitment system. Datum van aanstelling : 1 Julie 2016 Date of appointment : 1 July 2016 Gee die pas aan Setting the pace Vriendelike groete / Regards Morné Janson SAOU (WES-KAAP / WESTERN CAPE) DISTRIK/DISTRICT:CAPE WINELANDS PRIMARY SCHOOL / PRIMêRE SKOOL No/Nr: 279 TEACHER A.F. LOUW LS. Suburb / Voorstad: STELLENBOSCH Posbus 2113, Dennesig, 7601, Tel: 021 8864791 MEDIUM: Par: Afr/Eng KEY / SLEUTEL: 1 2 APPROPRIATE ACADEMIC,PROFESSIONAL QUALIFICATIONS AND EXPERIENCE IN TEACHING(GRADES 4-7) INTER/SEN. CAPABLE TO TEACH ALL SUBJECTS IN THE INTER/SEN. EXCELLENT KNOWLEDGE IN CAPS CURRICULUM AND ASSESSMENT PRACTICES. OUTSTANDING CO-CURRICULAR AND EXTRA-CURRICULAR ABILITIES. WILLINGNESS TO ORGANIZE SCHOOL ACTIVITIES OUTSIDE NORMAL SCHOOL HOURS. GOOD BILINGUAL SKILLS(AFR&ENG). SKILLS IN MULTICULTURAL EDUCATION AND DIVERSITY. GOOD COMMUNICATION SKILLS, HUMAN RELATIONS AND INTEGRITY. SKILLED LITERACY/NUMERACY STRATEGIES. COACHING AND INVOLVEMENT IN SPORT AND CULTURAL ACTIVITIES. COMPUTER LITERATE. GOOD CLASSROOM MANAGEMENT, DISCIPLINE AND -ADMINISTRATIVE SKILLS. ABLE TO WORK IN A TEAM. INTERVENTION AND SUPPORT SYSTEMS. ABLE TO ADD VALUE TO LEARNER DEVELOPMENT. No/Nr: 280 TEACHER ESSELENPARK PRIM. Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 123, Worcester, 6849, Tel: 023 3470240 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE OPVOEDER: GEKWALIFISEERDE GRONDSLAGFASE OPVOEDER (ROWK-13; KABV-OPLEIDING. SARO-REGISTRASIE. GOEIE KLASKAMERBESTUUR EN BEHEER. MOET AKTIEF BETROKKE WEES BY DIE AFRIGTING VAN SPORT. BETROKKENDHENDHEID BY SKOOLKOORAFRIGTING EN REKENAARVAARDIGHEID IS 'N STERK AANBEVELING. MOET OOK DINAMIES, GOEIE SPANWERK EN HO WERKSETIEK H. No/Nr: 281 TEACHER F.D. CONRADIE LS. Suburb / Voorstad: PRINCE ALFRED HAMLET Posbus 31, Prince Alfred Hamlet, 6840, Tel: 023 3133407 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 WISKUNDE GRAAD 4 - 7 MET GEVORDERDE WISKUNDE 'N AANBEVELING. AFRIKAANS GRAAD 4 - 7. BUITEMUURS: ATLETIEK EN NETBAL. No/Nr: 282 TEACHER HUGO RUST LAERSKOOL Suburb / Voorstad: WELLINGTON Posbus 655, Wellington, 7654, Tel: 021 8731598 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 GRONDSLAGFASE GRAAD 1-3. TOEPASLIKE GRONDSLAGFASE KWALIFIKASIE IS N VEREISTE. BEWESE OPLEIDING EN ERVARING VAN AL DIE LEERAREAS IN AFRIKAANS AS HUISTAAL.KANDIDAAT MOET BESKIK OOR DEEGLIKE KENNIS EN ONDERVINDING VAN KABV SE BEPLANNING, ONDERRIGMETODES EN ASSESSERINGSAKTIWITEITE. MOET VAARDIG WEES IN REKENAARGESTEUNDE EN MULTIMEDIA-ONDERRIG.UITSTEKENDE MENSEVERHOUDINGE EN MOET KAN SAAMWERK IN SPANVERBAND. BETROKKENHEID BY SPORTAFRIGTING EN SKEIDSREGTING SOWEL AS KULTUURAANGELEENTHEDE.KANDIDAAT MOET OOR GOEIE KLASKAMERBESTUUR, KREATIWITEIT EN INISIATIEF No/Nr: 283 TEACHER LEMOENPOORT PRIM. Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 1121, Worcester, 6849, Tel: 023 3404829 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 6 INTERMERDIRE FASE GRAAD 5 - 6 (MULTIGRAAD) POSVLAK 1 OPVOEDER; BEWESE ERVARING VAN KABV O.A. LEERINHOUDE EN ASSESSERING; GOEIE ADMINISTRATIEWE EN ORGANISATORIESE VAARDIGHEDE; EFFEKTIEWE KLASKAMERBESTUUR; GOEIE DISSIPLINE BEHEER; BESKIK OOR GOEIE MENSEVERHOUDINGE EN KOMMUNIKASIE VAARDIGHEDE;BEVOEGDHEID OM LITNUM TE VERBETER; BEREID WEES OM NA-URE SKOOLAKTIWITEITE BY TE WOON; DEELNAME AAN BUITEMUURSE AKTIWITEITE EN FONDSINSAMELING. No/Nr: 284 TEACHER PETRA GEDENK PRIM. Suburb / Voorstad: WORCESTER Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 80, HoofstraatBREERIVIER, 6858, Tel: 023 3551752 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 KANDIDAAT MOET GEKWALIFISEER WEES OM IN GRONDSLAGFASE, GRAAD 1 TOT 3 TE KAN ONDERRIG. KANDIDAAT MOET KAN BEWYS LEWER VAN REKENAARONDERVINDING. GESKIKTE KANDIDAAT MOET OOK BETROKKE WEES MET SPORTAFRIGTING EN OOK LEERDERS VERGESEL OP SPORTUITSTAPPIES. KANDIDAAT MOET OOK IN 'N SPAN KAN SAAMWERK. OPLEIDING IN CAPS IS 'N AANBEVELING. GESKIKTE KANDIDAAT MOET OOK GOEIE DISSIPLINNE IN DIE KLASKAMER KAN UITOEFEN. BEREIDWILLIGHEID OP IN LANDELIKE OMGEWING TE WERK EN NA-URE BETROKKE TE WEES BY SKOOLAANGELEENTHEDE. OM GESAGSTRUKTURE TE ERKEN EN OPDRAGTE NOUGESETTE UIT TE VOER. No/Nr: 285 TEACHER STEENVLIET PRIM. Suburb / Voorstad: TOUWSRIVIER Posbus 85, Touwsrivier, 6880, Tel: 023 3581239 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 AFRIKAANS MEDIUM, TEN VOLLE GEKWALIFISEERDE GRONDSLAGFASE-OPVOEDER (VERAL GRAAD 1). BESKIK OOR OPLEIDING IN NKV. VERTROUD WEES MET DIE ONDERRIG VAN LEES- EN SYFERVAARDIGHEDE. IN STAAT WEES OM LEERDERS MET AKADEMIESE HINDERNISSE TE HELP. MOET OOR GOEIE KLASKAMERVAARDIGHEDE BESKIK EN MOET VERAL GOEIE DISSIPLINE KAN HANDHAAF. BETROKKE WEES BY BUITE-KURRIKULRE- EN FONDSINSAMELINGSAKTIWITEITE. MOET OOR GOEIE MENSEVERHOUDINGE EN KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE BESKIK. REKENAARGELETTERD EN GEMEENSKAPSBETROKKENHEID WORD STERK AANBEVEEL. DISTRIK/DISTRICT:CAPE WINELANDS COMBINED SCHOOLS / GEKOMBINEERDE SKOOL No/Nr: 286 TEACHER GOUDINI HS. Suburb / Voorstad: RAWSONVILLE Posbus 25, Rawsonville, 6845, Tel: 023 3491070 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 VERBRUIKERSTUDIE(GR 10 TOT 12) EN BESIGHEIDSTUDIE(GR 10 TOT 12).TOEPASLIKE KWALIFIKASIES EN ERVARING OM DIE VAKKE TOT OP GR 12 VLAK TE ONDERRIG. BEREID OM ONDERRIG IN ANDER VAKKE OF ANDER FASES TE GEE INDIEN NODIG. BEWESE REKORD VAN KABV OPLEIDING. DEEGLIKE KENNIS VAN KURRIKULUM EN HUIDIGE ASSESSERINGSBELEIDE. REKENAARVAARDIGHEID ?N STERK AANBEVELING. HANDHAWING VAN GOEIE EN KONSEKWENTE LEERDERDISSIPLINE. EFFEKTIEWE KLASKAMER- EN TYDSBESTUUR. ADMINISTRATIEWE VAARDIGHEDE. AKTIEWE DEELNAME AAN BUITEMUURSE AKTIWEITE. (SPORT EN KULTUUR VOLGENS DIE SKOOL SE BEHOEFTES.) MOET BEREID WEES OM SPESIALE ONDERSTEUNING AAN LEERDERS NA URE TE VERSKAF. GOEIE MENSEVERHOUDINGE. GOEIE KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE MET ALLE ROLSPELERS IN DIE SKOOL EN GEMEENSKAP. AANPASBAAR BY WAARDES EN ETOS VAN DIE SKOOL. GEREGISTREER BY SARO. No/Nr: 287 TEACHER MASAKHEKE COMBINED Suburb / Voorstad: NKQUBELA P O Box 317, NkqubelaROBERTSON, 6705, Tel: 023 6264310 MEDIUM: English KEY / SLEUTEL: 2 5 6 MATHEMATICS LITERACY GRADES 10 - 12) AND GEOGRAPHY (GRADES 7 - 12),GOOD COMMUNICATION SKILLS,PROVEN TO TEACH MENTION SUBJECTS,BE PREPARED TO TAKE PART IN EXTRA MURAL ACTIVITIES,EXCELLENT COMMUNICATION SKILLS,PROVEN KNOWLEDGE OF FET ASSESSMENT POLICIES,GOOD CLASSROOM MANAGEMENT,APPROPRIATE ACADEMIC AND PROFESSIONAL QUALIFICATIONS,ABILITY TO MAINTAIN GOOD INTERPERSONAL RELATIONS,PREPARED TO TECH AFTER SCHOOL AND DURING HOLIDAYS IF REQUIRED TO DO SO,SOUND KNOWLEDGE OF CAPS,COMPUTER LITERCAY A STRONG RECOMMENDATION,GOOD CONFLICT RESOLUTION SKILLS,EFFECTIVE TEACHING AND DISCIPLINARY STRATEGIESGOOD ADMINISTRATION SKILLS. No/Nr: 288 TEACHER MASAKHEKE COMBINED Suburb / Voorstad: NKQUBELA P O Box 317, NkqubelaROBERTSON, 6705, Tel: 023 6264310 MEDIUM: English KEY / SLEUTEL: 2 5 6 HISTORY (GRADES 7 - 12) AND GEOGRAPHY (GRADES 7 - 12),GOOD COMMUNICATION SKILLS,PROVEN TO TEACHING MENTION SUBJECTS,BE PREPARED TO TAKE PART IN EXTRA MURAL ACTIVITIES,EXCELLENT COMMUNICATION SKILLS,PROVEN KNOWLEDGE OF FET ASSESSMENT POLICIES,GOOD CLASSROOM MANAGEMENT,APPROPRIATE ACADEMIC AND PROFESSIONAL QUALIFICATIONS,ABILITY TO MAINTAIN GOOD INTERPERSONAL RELATIONS,PREPARED TO TECH AFTER SCHOOL AND DURING HOLIDAYS IF REQUIRED TO DO SO,SOUND KNOWLEDGE OF CAPS,COMPUTER LITERCAY A STRONG RECOMMENDATION,GOOD CONFLICT RESOLUTION SKILLS,EFFECTIVE TEACHING AND DISCIPLINARY STRATEGIESGOOD ADMINISTRATION SKILLS. No/Nr: 289 TEACHER MASAKHEKE COMBINED Suburb / Voorstad: NKQUBELA P O Box 317, NkqubelaROBERTSON, 6705, Tel: 023 6264310 MEDIUM: English KEY / SLEUTEL: 2 5 6 LIFE SCIENCES(GRADES 10 - 12) AND NATURAL SCIENCE (GRADE 8),GOOD COMMUNICATION SKILLS,PROVEN TO TEACH MENTION SUBJECTS,BE PREPARED TO TAKE PART IN EXTRA MURAL ACTIVITIES,EXCELLENT COMMUNICATION SKILLS,PROVEN KNOWLEDGE OF FET ASSESSMENT POLICIES,GOOD CLASSROOM MANAGEMENT,APPROPRIATE ACADEMIC AND PROFESSIONAL QUALIFICATIONS,ABILITY TO MAINTAIN GOOD INTERPERSONAL RELATIONS,PREPARED TO TECH AFTER SCHOOL AND DURING HOLIDAYS IF REQUIRED TO DO SO,SOUND KNOWLEDGE OF CAPS,COMPUTER LITERCAY A STRONG RECOMMENDATION,GOOD CONFLICT RESOLUTION SKILLS,EFFECTIVE TEACHING AND DISCIPLINARY STRATEGIESGOOD ADMINISTRATION SKILLS. DISTRIK/DISTRICT:CAPE WINELANDS SECONDARY SCHOOL / SEKONDêRE SKOOL No/Nr: 290 TEACHER CHARLIE HOFMEYR HS. Suburb / Voorstad: CERES Posbus 49, Ceres, 6835, Tel: 023 3121130 MEDIUM: Dual Afr/Eng KEY / SLEUTEL: 1 2 5 6 ENGLISH HOME LANGUAGE GRADE 8-12 No/Nr: 291 TEACHER ESSELENPARK SEK. Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 308, Worcester, 6849, Tel: 023 3470174 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 SOSIALE WETENSKAPPE VIR GRADE 8-9 EN GESKIEDENIS VIR GRADE 10-12. TOEPASLIKE OPLEIDING EN KWALIFIKASIES IN GESKIEDENIS.DEEGLIKE KENNIS VAN VAKGEBIED. PRESTASIE GEDREWE MET BEWESE SUKSESSE T.O.V. VAKUITSLAE. BEWESE KLASKAMERBESTUURSVAARDIGHEDE EN KONFLIKHANTERING. BEWESE BETROKKENHEID BY SKOOLAKTIWITEITE EN FONDSINSAMELING. BEWESE BETROKKENHEID BY SPORT, BV. RUGBY OF KRIEKET OF SOKKER, ENS. KULTUUR OF KO-KURRIKULER. No/Nr: 292 TEACHER HOER JONGENSKOOL PAARL Suburb / Voorstad: PAARL Posbus 11, HoofstraatPAARL, 7622, Tel: 021 8722875 MEDIUM: Par: Afr/Eng KEY / SLEUTEL: 1 2 WISKUNDE GR. 8-12WISKUNDIGE GELETTERDHEID GR.10-12BEWESE ONDERVINDING IN GENOEMDE VAKGEBIEDE. BEWESE REKENAARVAARDIGHEID. GELDIGE BESTUURSLISENSIE EN PDP OF BEREID OM LG. TE VERWERF. BEWESE ADMINISTRATIEWE VAARDIGHEDE. BEWESE STERK DISSIPLINRE VAARDIGHEDE. BEWESE DOSEER- EN KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE IN AFRIKAANS EN ENGELS. BEREID OM BUITEMUURS BETROKKE TE WEES, MET BEWESE AFRIGTINGS-VAARDIGHEDE IN TEN MINSTE EEN VAN DIE SPORTSOORTE OF KULTUURAKTIWITEITE DEUR DIE SKOOL AANGEBIED. MELD ANDER VAKKE AANGEBIED. ERVARING VAN SEUNSKOLE EN/OF KOSHUISE N AANBEVELING No/Nr: 293 TEACHER ROBERTSON HS. Suburb / Voorstad: ROBERTSON Posbus 334, Robertson, 6705, Tel: 023 6263159 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 AARDRYKSKUNDE GR 8 TOT 12. MELD ANDER VAKKE AANGEBIED ASOOK SPORTKODES WAARMEE BEHULPSAAM KAN WEES. DISTRIK/DISTRICT:CAPE WINELANDS SPECIAL SCHOOL / SPESIALE SKOOL No/Nr: 294 TEACHER DE LA BAT-SKOOL Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 98, Worcester, 6849, Tel: 023 3422560 MEDIUM: Spraak & Gebare Taal: Afr KEY / SLEUTEL: 1 2 EBW GR 7 - 9; REKENAARONDERRIG GR 4 - 9 EN VAARDIGHEIDSGROEPE; KENNIS VAN REKENAARPARAKTYK (N-KURSUS) AANBEVELING. KENNIS VAN NUUTSTE ASSESSERINGSRIGLYNE. OPLEIDING IN NKV. GOEIE KLASKAMER BEHEER EN STERK DISSIPLINE STANDAARDE. TOEPASSING VAN VERSKEIE ONDERRIGSTRATEGIEE OM LEERDERS VOLGENS HUL POTENSIAAL TE ONTWIKKEL. ALTERNATIEWE ASSESSERINGSTEGNIEKE. AKTIEWE BUITEMUURSE BETROKKENHEID. KENNIS EN ERVARING VAN DOWE KULTUUR, DOOFHEID, SA GEBARETAAL SAL `N STERK AANBEVELING WEES. No/Nr: 295 TEACHER DE LA BAT-SKOOL Suburb / Voorstad: WORCESTER Posbus 98, Worcester, 6849, Tel: 023 3422560 MEDIUM: Spraak & Gebare Taal: Afr KEY / SLEUTEL: 1 2 RTT GR 10 - 12; REKENAAR ONDERRIG GR 4 - 9; WISKUNDE GR 7 - 9; BUITEMUURSE AKTIWITEITE. KENNIS EN ERVARING VAN GEDRAGSBESTUUR EN GEDIFFERENSIEERDE ONDERRIG METODIEK. VERBESONDERING VAN LEERMATERIAAL. ALTERNATIEWE ASSESSERINGSTEGNIEKE. KENNIS EN ERVARING VAN DOWE KULTUUR, DOOFHEID, SA GEBARETAAL SAL STERK AANBEVELING WEES. OPLEIDING IN NKV DISTRIK/DISTRICT:CAPE WINELANDS MUSIC CENTRE / MUSIEKSENTRUM No/Nr: 296 TEACHER FRANK PIETERSEN MUSIEKSENTRUM Suburb / Voorstad: PAARL Posbus 485, PAARL, 7620, Tel: 021 8722123 MEDIUM: Par: Afr/Eng KEY / SLEUTEL: 1 2 OPVOEDER MOET REEDS BESKIK OOR 'N PROFESSIONELE KWALIFIKASIE. ONDERRIG IN ALLE INSTRUMENTE VAN AFRIKA PERKUSSIE VIR BEGINNERS TOT GEVORDERDE VLAK. VAKMUSIEK, ENSEMBLE - AFRIGTING EN- SPEL 'N VEREISTE. POS SLUIT ADMINISTRATIEWE EN ORGANISATORIESE PLIGTE IN. MOET BEREID WEES OM DIE HUIDIGE AFRIKA MUSIEK DEPARTEMENT UIT TE BREI EN OP TE BOU. GOEIE KOMMUNIKASIE EN INTERPERSOONLIKE VAARDIGHEDE BENODIG. BEREID OM NA URE TE WERK: BV.KONSERTE, WERKSWINKELS, OEFENKAMPE. BEREID OM UITREIKINGSWERK TE DOEN: GROEPONDERRIG EN INDIVIDUEEL. VORIGE ONDERRIG EN ENSEMBLESPEL ERVARING 'N AANBEVELING. KENNIS VAN KOOR EN DANS WORD AANBEVEEL. KENNIS VAN WESTERSE NOTASIE EN 'N WESTERSE INSTRUMENT WORD BAIE STERK AANBEVEEL. ENIGE ANDER VAARDIGHEDE WAT KAN BYDRAE OM DIE AFRIKA PERKUSSIE DEPARTEMENT UIT TE BOU.EDUCATOR MUST ALREADY BE IN POSSESSION OF A PROFESSIONAL QUALIFICATION.TUITION IN ALL INSTRUMENTS OF AFRICAN PERCUSSION FOR BEGINNERS TO ADVANCED LEVEL. SUBJECT MUSIC, ENSEMBLE TRAINING AND PLAYING A REQUIREMENT. POST INCLUDES ADMINISTRATIVE AND ORGANIZATIONAL DUTIES. MUST BE PREPARED TO ESTABLISH AND EXPAND EXISTING AFRICAN DEPARTMENT. GOOD COMMUNICATION AND INTERPERSONAL SKILLS ARE REQUIRED. WILLINGNESS TO WORK AFTER HOURS: EG CONCERTS, WORKSHOPS, PRACTICE CAMPS AND ATTENDING STAFF MEETINGS. WILLINGNESS TO DO OUTREACH WORK: GROUP - AND INDIVIDUAL TUITION. PREVIOUS EXPERIENCE IN TUITION, AND ENSEMBLE PLAYING A RECOMMENDATION. KNOWLEDGE OF CHORAL WORK AND AFRICAN DANCE IS RECOMMENDED. KNOWLEDGE OF WESTERN NOTATION AND A WESTERN INSTRUMENT IS VERY STRONGLY RECOMMENDED. ANY OTHER SKILLS WHICH CAN CONTRIBUTE TO THE DEVELOPMENT OF THE AFRICAN PERCUSSION DEPARTMENT. DISTRIK/DISTRICT:EDEN AND CENTRAL KAROO PRIMARY SCHOOL / PRIMêRE SKOOL No/Nr: 297 TEACHER A.H. BARNARD PRIM. Suburb / Voorstad: RUSTDENE Posbus 716, Beaufort Wes, 6970, Tel: 023 4143731 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 2 5 6 GRONGSLAGFASE(GRAAD 3), ALLE LEERAREAS: ERVARING EN OPLEIDING IN KABV; KENNIS VAN GRONDSLAG VIR LEER; DEEGLIKE KENNIS VAN ASSESSERINGSPRAKTYKE; KENNIS VAN LITNUM STRATEGIE; MOET LEERDERS MET LEERSTOORNISSE KAN ONDERRIG; GOEIE MENSEVERHOUDINGE ENKOMMUNIKASIE VAARDIGHEDE; REKENAARGELETTERD; BUITEMUURS: AFRIGTING VAN TEN MINSTE TWEE SOMER EN TWEE WINTERKODES; BETROKKE WEES BYFONDSINSAMELINGSPROJEKTE; MOET BEREID WEES OM NA-URE SKOOLAKTIWITEITE BY TE WOON No/Nr: 298 TEACHER BERGSIG PRIM. Suburb / Voorstad: BRIDGTON Posbus 29, OudtshoornBRIGTON, 6620, Tel: 044 2723167 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 6 TOEPASLIK GEKWALIFISEERDE GRONDSLAGFASE OPVOEDER.OPGELEI EN DEEGLIKE KENNIS VAN KABV(CAPS).MELD DATUM VAN OPLEIDING.KENNIS VAN KURRIKULUMBEPLANNING MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE OPSTEL VAN LEERSTRATEGIE EN INTERVENSIE IN WISKUNDE EN HUISTAAL.ASSESSERINGSBEPLANNING 'N STERK AANBEVELING.REKENAARGELETTERD. DISSIPLINE KAN HANDHAAF.BETROKKE BY AFRIGTING EN BESTUUR VAN SPORTSPANNE IN MINI-NETBAL, NETBAL, MINI-KRIEKET EN ATLETIEK.BETROKKE BY BUITEMUURSE AKTIWITEITE WAT SKOOLFUNKSIES INSLUIT. ALLE CV'S EN PROFIELE VAN OPVOEDERS MOET BOGENOEMDE VEREISTES WEERSPIEL. No/Nr: 299 TEACHER BERGSIG PRIM. Suburb / Voorstad: BRIDGTON Posbus 29, OudtshoornBRIGTON, 6620, Tel: 044 2723167 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 6 TOEPASLIK GEKWALIFISEERDE GRONDSLAGFASE OPVOEDER.OPGELEI EN DEEGLIKE KENNIS VAN KABV(CAPS).MELD DATUM VAN OPLEIDING.KENNIS VAN KURRIKULUMBEPLANNING MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE OPSTEL VAN LEERSTRATEGIE EN INTERVENSIE IN WISKUNDE EN HUISTAAL.ASSESSERINGSBEPLANNING 'N STERK AANBEVELING.REKENAARGELETTERD.DISSIPLINE KAN HANDHAAF.BETROKKE BY AFRIGTING EN BESTUUR VAN SPORTSPANNE IN MINI-NETBAL, NETBAL, MINI-KRIEKET EN ATLETIEK.BETROKKE BY BUITEMUURSE AKTIWITEITE WAT SKOOLFUNKSIES INSLUIT.ALLE CV'S EN PROFIELE VAN OPVOEDERS MOET BOGENOEMDE VEREISTES WEERSPIEL. No/Nr: 300 TEACHER DE WAALVILLE PRIM. Suburb / Voorstad: HEIDELBERG Posbus 220, Heidelberg, 6665, Tel: 028 7221732 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 MEDIUM: AFRIKAANS. GRONDSLAGFASE : MOET BEREID WEES OM GRAAD 1, 2 OF 3 TE ONDERRIG. MOET OPLEIDING IN KABV H. BEWESE KENNIS EN ERVARING IN GRONDSLAGFASE ONDERRIG. MOET LEIDING KAN NEEM MET DIE OPSTEL VAN INTERVENSIE PROGRAMME. MOET TEGNIEKE KAN ONTWIKKEL OM WISKUNDE EN GELETTERDHEIDS VLAKKE TE VERHOOG. GOEIE ADMINISTRASIE VAARDIGHEDE EN ORGANISERINGS= VAARDIGHEDE. GOEIE KLASKAMERBESTUUR MET GOEIE MENSEVERHOUDINGE ENKOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE. GOEIE INTERPERSOONLIKE EN KONFLIK BESTUUR VAARDIGHEDE. MOET IN SPANVERBAND KAN WERK. REKENAARVAARDIGHEID IS N STERK AANBEVELING. AFRIGTING VAN EN BETROKKENHEID BY SPORT EN KULTUUR AKTIWITEITE IS N VEREISTE. OOK NA URE. ORGNISEER EN HELP MET FONDSINSAME= LINGSFUNKSIES VAN SKOOL No/Nr: 301 TEACHER EXCELSIOR VGK PRIM. Suburb / Voorstad: CALITZDORP Posbus 2, Calitzdorp, 6660, Tel: 044 2133524 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 6 OPVOEDER - INTERSEN FASETOEPASLIK GEKWALIFISEERDE OPVOEDER, ROKW 13VAKKE- AFRIKAANS HUISTAAL, WISKUNDE, EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE EN SOSIALE WETENSKAP.GOEIE KLASKAMERBESTUUR.GOEIE MENSEVERHOUDINGE.HANDHAWING VAN GOEIE DISSIPLINE.MOET IN SPAN KAN WERK.BUITEMUURSE AKTIWITEITE EN SPORT SAL IN U GUNS TEL.REKENAARVAARDIG.EIE INISIATIEF AAN DIE DAG L. No/Nr: 302 TEACHER FORMOSA PRIM. Suburb / Voorstad: PLETTENBERG BAY P.O. Box 3, Plettenberg Bay, 6600, Tel: 044 5331621 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE: GRAAD 1, 2 EN 3 AANBIEDING VAN ALLE VAKKE IN DIE GRONDSLAGFASE. GOEIE OPLEIDING EN ONDERVINDING IN KAB BETREFFENDE DIE GRONDSLAGFASE. KENNIS VAN ASSESSERING EN BEPLANNING. MOET OOR VAARDIGHEDE BESKIK OM GOEIE DISSIPLINE TE HANDHAAF. AFRIGTING VAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE N VEREISTE. MOET BEREID WEES OM NA-URE TE WERK. TOEPASSING VAN N VERSKEIDENHEID LITNUM STRATEGIE TEN EINDE LEERDER PRESTASIES IN DIE GRONDSLAGFASE TE VERBETER. No/Nr: 303 TEACHER FORMOSA PRIM. Suburb / Voorstad: PLETTENBERG BAY P.O. Box 3, Plettenberg Bay, 6600, Tel: 044 5331621 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE: GRAAD 1, 2 EN 3 AANBIEDING VAN ALLE VAKKE IN DIE GRONDSLAGFASE. GOEIE OPLEIDING EN ONDERVINDING IN KAB BETREFFENDE DIE GRONDSLAGFASE. KENNIS VAN ASSESSERING EN BEPLANNING. MOET OOR VAARDIGHEDE BESKIK OM GOEIE DISSIPLINE TE HANDHAAF. AFRIGTING VAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE N VEREISTE. MOET BEREID WEES OM NA-URE TE WERK. TOEPASSING VAN N VERSKEIDENHEID LITNUM STRATEGIE TEN EINDE LEERDER PRESTASIES IN DIE GRONDSLAGFASE TE VERBETER. No/Nr: 304 TEACHER FORMOSA PRIM. Suburb / Voorstad: PLETTENBERG BAY P.O. Box 3, Plettenberg Bay, 6600, Tel: 044 5331621 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE: GRAAD 1, 2 EN 3 AANBIEDING VAN ALLE VAKKE IN DIE GRONDSLAGFASE. GOEIE OPLEIDING EN ONDERVINDING IN KAB BETREFFENDE DIE GRONDSLAGFASE. KENNIS VAN ASSESSERING EN BEPLANNING. MOET OOR VAARDIGHEDE BESKIK OM GOEIE DISSIPLINE TE HANDHAAF. AFRIGTING VAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE N VEREISTE. MOET BEREID WEES OM NA-URE TE WERK. TOEPASSING VAN N VERSKEIDENHEID LITNUM STRATEGIE TEN EINDE LEERDER PRESTASIES IN DIE GRONDSLAGFASE TE VERBETER. No/Nr: 305 TEACHER FORMOSA PRIM. Suburb / Voorstad: PLETTENBERG BAY P.O. Box 3, Plettenberg Bay, 6600, Tel: 044 5331621 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE: GRAAD 1, 2 EN 3 AANBIEDING VAN ALLE VAKKE IN DIE GRONDSLAGFASE. GOEIE OPLEIDING EN ONDERVINDING IN KAB BETREFFENDE DIE GRONDSLAGFASE. KENNIS VAN ASSESSERING EN BEPLANNING. MOET OOR VAARDIGHEDE BESKIK OM GOEIE DISSIPLINE TE HANDHAAF. AFRIGTING VAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE N VEREISTE. MOET BEREID WEES OM NA-URE TE WERK. TOEPASSING VAN N VERSKEIDENHEID LITNUM STRATEGIE TEN EINDE LEERDER PRESTASIES IN DIE GRONDSLAGFASE TE VERBETER. No/Nr: 306 TEACHER GARDEN ROUTE PRIM. Suburb / Voorstad: MOSSEL BAY P.O. Box 11815, Heiderand, 6511, Tel: 044 6939092 MEDIUM: Afr/Eng/Xhosa KEY / SLEUTEL: 4 5 6 GRONDSLAGFASE OPVOEDER. XHOSA HUISTAAL. KABV OPLEIDING. BUITEMUURSE EN KO-KURRIKULRE AKTIWITEITE. REKENAAR GELETTERDHEID.FOUNDATION PHASE EDUCATOR. XHOSA HOME LANGUAGE. CAPS TRAINING. EXTRA-MURAL AND CO-CURRICULAR ACTIVITIES. COMPUTER LITERACY SKILLS. No/Nr: 307 TEACHER GARDEN ROUTE PRIM. Suburb / Voorstad: MOSSEL BAY P.O. Box 11815, Heiderand, 6511, Tel: 044 6939092 MEDIUM: Afr/Eng/Xhosa KEY / SLEUTEL: 1 5 6 GRONDSLAGFASE OPVOEDER. AFRIKAANS HUISTAAL. KABV OPLEIDING. BUITEMUURSE EN KO-KURRIKULRE AKTIAITEITE. REKENAARGELETTERDHEID.FOUNDATION PHASE EDUCATOR. AFRIKAANS HOME LANGUAGE. CAPS TRAINING. EXTRA-MURAL AND CO-CURRICULAR ACTIVITIES. COMPUTER LITERACY SKILLS. No/Nr: 308 TEACHER GROOTKRAAL UCC PRIM. Suburb / Voorstad: OUDTSHOORN Posbus 3094, Bridgton, 6623, Tel: 044 2720526 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 INTEMEDIERE EN SENIORFASE: NATUURWETENSKAP, SOSIALE WETENSKAP, LEWENSORINTERING, SKEPPENDE KUNSTE, ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE EN TEGNOLOGIE. AANSOEKER MOET BESKIK OOR KABV-OPLEIDING EN LEIER ONDERWYSER SAL IN U GUNS TEL. BESKIKBAAR WEES VIR BUITEMUURSE AKTIWITEITE. SACE REGISTRASIE, VOLEDIGE CV MET TENMINSTE 2 ONLANGSE VERWYSINGS, HANDGESKREWE AAANSOEKBRIEF WORD AANBEVEEL. No/Nr: 309 TEACHER IMEKHAYA PRIM. Suburb / Voorstad: KWANONQABA P.O.Box 218, Mossel Bay, 6500, Tel: 044 6931255 MEDIUM: Par: Xhosa/Eng KEY / SLEUTEL: 3 4 5 6 FOUNDATION PHASE EDUCATOR,ISIXHOSA(HL), ENGLISH(FAL), MATHEMATICS & LIFE SKILLS. SOUND KNOWLEDGE OF CAPS,EXTRA-MURAL ACTIVITIES INVOLVEMENT, MUST BE ABLE TO WORK WITH THE TEAM. KNOWLEDGE AND IMPLEMENTATION OF LITNUM STRATEGIES. No/Nr: 310 TEACHER IMEKHAYA PRIM. Suburb / Voorstad: KWANONQABA P.O.Box 218, Mossel Bay, 6500, Tel: 044 6931255 MEDIUM: Par: Xhosa/Eng KEY / SLEUTEL: 3 4 5 6 FOUNDATION PHASE EDUCATOR,ISIXHOSA(HL), ENGLISH(FAL), MATHEMATICS & LIFE SKILLS. SOUND KNOWLEDGE OF CAPS,EXTRA-MURAL ACTIVITIES INVOLVEMENT, MUST BE ABLE TO WORK WITH THE TEAM. KNOWLEDGE AND IMPLEMENTATION OF LITNUM STRATEGIES. No/Nr: 311 TEACHER KRANSHOEK PRIM. Suburb / Voorstad: KRANTSHOEK Posbus 293, Plettenbergbaai, 6600, Tel: 044 5339357 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 POSVLAK 1: OPVOEDER GRONDSLAGFASE MEDUIM VAN ONDERRIG : AFRIKAANSAANSOEK WORD INGEWAG VIRDIE POSISSIE VAN GRAAD 1 OPVOEDER. DIE KANDIDAAT MOET BEHOORLIK GEKWALIFISEERD WEES MET UITSTEKENDE , TOEPASLIKE CV EN GETUIGSKRIFTE WAT DIE STAANDAARD VAN HAAR OPLEIDING KWALIFISEER; VERAL IN TERME VAN KABV OPLEIDING , KURRIKULUM BEPLANNING , ASSESSERINGSTRATEGI ; PROFILE EN PORTEFEULJE HANTERING; INTERVENSIE / INGRYPINGS STRATEGI , BEPLANNING VIR ;GROEPE, AANVANGS ASSESSERING, DIVERSITEIT, TEIKENSTELLING EN ANALISE VAN RESULTATE, EN GOEIE EN GEREELDE KOMMUNIKASIE STRATEGIE OM DIE HOOFDOEL DIE EFFEKTIEWE IMPLEMENTERING EN FASILITERING VAN DIE KURRIKULUM TE VERSEKER. DIE OPVOEDER SE TOEPASLIKE OPLEIDING MOET INSLUIT; GOEIE HANDHAWING VAN DISCIPLINE- DIE BEGRIP VAN BASIESE DISSIPLINE KLASKAMERBESTUUR EN RELS WAT ORDE ONDERHOU. DIE OPVOEDER MOET SELF GOEIE BEGINSELVASTE EN STERK LEWENSFILOSOFIE HULDIG WAT HIMSELF VERLEEN TO KONSEKWENTHEID , STIPTELIKHEID , HARDWERKEND EN PASSIEVOL SAL OPTREE TEENOOR LEERDERS, OPVOEDERS ASOOK OUERS: DIE ALGEMENE ORGANISATORIESE BEGINSELS MOET IN DIE KLASKAMER, FUNKSIES EN KULTUUR AKTIWITEITE VAN DIE SKOOL GESEN WORD.DIE KLASKAMER MOET HAAR OPLEIDING PASSIE EN LEWENSBEGINSELS WEERSPIEEL. DIE WAT DEUR VERSKEIE MEDIUM VAN LEER N LEWENSVEREISTER OPEN VIR DIE LEERDER: HEF LEES; RADIO, TV, PRINT MEDIA ENS. KANDIDAAT WORD OOK GEVRA OM KWALITEITE, SOOS KENNIS EN VAARDIGHEDE SOOS REKENAAROPLEIDING, SPORTAFRIGTING, TOEPASLIKE KULTUURPROGRAMME EN IN SKOOLFUNKSIES DEEL TE KAN HE N AKTIEWE EN LEWENDE DEMONSTRASIE VAN DIE BETROKKENHEID WORD VERWAG. No/Nr: 312 TEACHER KRANSHOEK PRIM. Suburb / Voorstad: KRANTSHOEK Posbus 293, Plettenbergbaai, 6600, Tel: 044 5339357 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 GRONDSLAGFASE: POST LEVEL ONE: TEACHER MEDIUM OF INSTRUCTION: AFRIKAANSN GRONDSLAGFASE BETREKKING IS BESKIKBAAR VIR ENIGE TOEPASLIKE GEKWALIFISEERDE KANDIDAAT WIE DEEL VAN N DINAMIESE GROEP OPVOEDERS WIL VORM! DIE VOORNEMENDE KANDIDAAT MOET N LEWENDIGE KONSEKWENTE EN HARDWERKENDE, GOEIE BEPLANNER EN N PASSIE VIR KINDERS HET WAT DOELWITTE BEREIK ONGEAG DIE VERSKEIE UITDAGENDE AGTERGRONDE VAN LEERDER. DIE KANDIDAAT,BEWAPEN MET BEWESE ERVARING EN INDIENSOPLEIDING KURSUSSE , ASOOK NET -WERKING EN CLUSTER ASSOSSIASIES EN INISISIATIEWE ,KOLLEGIALE GROEP- SAMEWERKING ,MET KABV EN REKENAARVAARDIGHEDE, WIE MET HIERDIE KWALITEITE HAAR EIE LOOPBAAN WIL BEVORDER MOET GEEN STEEN ONGEROER LAAT OM DIE POSISIE TE WIL BEKLEE NIE. DIE OPVOEDER MOET KREATIEF, AANPASBAAR, SELFGEDISSIPLINEERD EN SELF AANGEDREWE WEES MET VISIES VAN SUKSES BV. SISTEMIES TOETSE, ANAS, BEHOORLIKE KENNIS VAN ONTLEDING VAN UITSLAE EN BEPLANNING VAN INTERVENSIE STRATEGI; KENNIS VAN DIE OMKEERSTRATEGI, BEGRIP EN DOEL VAN EIE ONTWIKKELINGS TAKSERING IN GGBS, BEWESE DOKUMENTE EN OPLEIDINGSINISIATIEWE.TER STAWING VAN BEVOEGDHEID. DIE OPVOEDER MOET EIE INDIVIDUELE STERK PERSOONLIKHEID HET, MET N LEWENDIGE PASSIE OM VERANDERINGE IN LEERDERS SE LEWENS TE BRING, MOET UIT VERSKEIE STRATEGIE INNOVERENDE KAN OPTREE DEUR PRESIES TE WEET HOE OM SUKSESVERHALE KAN SKRYF EN DUS PRESIES TE WEET HOE OM HAAR LEERDERS TE BEREIK BEGRIP VAN KLASKAMERBESTUUR EN INKLUSIEWE ONDERWYS HET. KULTUUR EN SPORT GEORIENTEERD WEES MET N LIEFDE VIR AVONTUUR EN OMGEWING. DIE AKTIEWE DEELNAME EN SERTIFIKATE WAT HAAR SPORTBETROKKENHEID BV. IN ATLETIEK, NETBALL AFRIGTING DEMONSTREER IS BELANGRIK! DAAR MOET OOK DUIDELIKE BEWYSE VAN STANDVASTIGHEID, GOEIE BEPLANNING, DIVERSE BENADERINGS EN SAMEWERKING MET ROLSPELERS WEES, BV DIE GEMEENSKAP. No/Nr: 313 TEACHER M M MATEZA PRIM. Suburb / Voorstad: THEMBALETHU P.O. Box 446, ThembalethuGEORGE, 6530, Tel: 082 2517505 MEDIUM: Par: Xhosa/Eng KEY / SLEUTEL: 2 4 EDUCATOR : INTERMEDIATE PHASE & SENIOR PHASEB.ED. IN INTERMEDIATE PHASE & SENIOR PHASE WILL BE AN ADDED ADVANTAGE. QUALIFIED TO TEACH MATHEMATICS, NATURAL SCIENCE & TECHNOLOGY AND ENGLISH (FAL) IN INTERMEDIATE PHASE & SENIOR PHASE. CLASSROOM MANAGEMENT SKILLS; CONFLICT MANAGEMENT SKILLS. BE COMPUTER LITERATE (MS WORD, EXCEL AND POWERPOINT AS A MINIMUM)EXCELLENT COMMUNICATION SKILLS IN SPOKEN AND WRITTEN ENGLISH AND ISIXHOSA. HIGH LEVEL OF EFFICIENCY TO COMMUNICATE IN ENGLISH AS A LOLTSOUND INTERPERSONAL SKILLS. BEING INVOLVED AT LEAST THREE OF THE FOLLOWING EXTRA MURAL ACTIVITIES: CRICKET; RUGBY, SOCCER AND MUSIC WILL BE AN ADDED ADVANTAGEN.B PRACTICAL ASSIGNMENT/TASK WILL BE GIVEN TO SHORTLISTED CANDIDATES IN ORDER TO TEST THEIR COMPUTER SKILLS; AND SUBJECT KNOWLEDGE. No/Nr: 314 TEACHER PLETTENBERG BAY PRIM. Suburb / Voorstad: PLETTENBERG BAY P O Box 402, Plettenberg Bay, 6600, Tel: 044 5332126 MEDIUM: Par: Afr/Eng KEY / SLEUTEL: INTERMEDIERE FASE GRAAD 4 / 5- AFRIKAANS/ENGELS. ONDERVINDING IN KLASONDERRIG VAN ALLE VAKKE. TWEETALIGHEID N STERK AANBEVELING. BEWESE KENNIS EN ONDERVINDING VAN ASSESSERING EN KABV. ERVARING AS GRAADHOOF/VAKHOOF. GOEIE KOMMUNIKASIE, ORGANISATORIESE- EN ADMINISTRATIEWE VAARDIGHEDE. REKENAARGELETTERDHEID, KANDIDAAT MOET BEREID WEES OM NA URE BESKIKBAAR TE WEES. DIE VERMO OM 'N HO STANDAARD IN AKADEMIE EN DISSIPLINE TE HANDHAAF. VAARDIGHEID IN ANALISE (ASOOK INTERVENSIE) VAN LITNUM UITSLAE 'N STERK AANBEVELING. SPORTADMINISTRASIE EN HANTERING VAN NETBALWEDSTYDE 'N STERK AANBEVELING. MELD ANDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE.INTERMEDIATE PHASE GRADE 4 / 5 -AFRIKAANS / ENGLISH. EXPERIENCE IN CLASS TEACHING OF ALL SUBJECTS. BILINGUALISM A STRONG RECOMMENDATION. PROVEN KNOWLEDGE AND EXPERIENCE OF ASSESSMENTS AND CAPS. EXPERIENCE AS GRADE HEAD / SUBJECT HEAD. GOOD COMMUNICATION, ORGANIZATIONAL AND ADMINSTRATIVE SKILLS. COMPUTER LITERACY, CANDIDATE MUST BE WILLING TO BE AVAILABLE AFTER HOURS. THE ABILITY TO MAINTAIN A HIGH STANDARD IN ACADEMICS AND DISCIPLINE. SKILLS IN ANALYSIS (AND INTERVENTION) OF LITNUM RESULTS A STRONG RECOMMENDATION. SPORTS ADMINISTRATION AND HANDLING OF NETBALL MATCHES A STRONG RECOMMENDATION. STATE OTHER EXTRA MURAL ACTIVITIES. No/Nr: 315 TEACHER PRINS ALBERT PRIM. Suburb / Voorstad: PRINCE ALBERT Posbus 130, Prince Albert, 6930, Tel: 023 5411980 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 GRONDSLAGFASE[2 POSTE]DOEN AFSONDERLIK AANSOEK VIR ELK.BEWESE KENNIS VAN KABV.MOET REKENAARVAARDIG WEES.ONDERVINDING IN DIE FASE.HANDHAWING VAN GOEIE KLASKAMERBESTUUR EN DISSIPLINE.GOEIE KENNIS VAN ASSESERINGSTENNIEKE EN KLASKAMERBESTUUR.MOET IN N SPAN KAN SAAMWERK.MOET TEN VOLLE BETROKKE WEES BY DIE DIE BUITEMUURSE. BEDRYWIGHEDE[KENNIS VAN MUSIEK EN KOORAFRIGTING IS NIE N VEREISTE NIE,MAAR SAL TOT U VOORDEEL WEES].GOEIE KLASKAMERBESTUUR KAN TOEPAS EN IN STAAT WEES OM GROOT KLASSE SUKSESVOL TE ONDERRIG.INTERVENSIE STATEGIEE KAN TOEPAS. No/Nr: 316 TEACHER PRINS ALBERT PRIM. Suburb / Voorstad: PRINCE ALBERT Posbus 130, Prince Albert, 6930, Tel: 023 5411980 MEDIUM: Afrikaans KEY / SLEUTEL: 1 5 6 INTERSENFASE[GR4-GR7]MELD VAKKE AANGEBIED.BEWESE KENNIS EN ONDERVINDING VAN KABV.ERVARING EN BEVOEGDHEID ON LITNUM TE BEVORDER.TOEPASSING VAN INTERVENSIE TOV INKLUSIEWE ONDERRIG.KENNIS VAN BELEIDSDOKUMENTE VIR INTERSENFASE.GOEIE KLASKAMERONDERRIGVAARGIGHEDE EN HANTERING VAN GROOT KLASSE.REKENENAARVAARGIGHEID IS N STERK AANBEVELING.DEELNAME AAN BUITEMUURSE AKTIWITEITE IS VERPLIGTEND[KENNIS EN AFRIGTING VAN SKAAK SAL TOT U
Description: