ebook img

Gedenkblad - Nederduitsch Hervormde Kerk, Gemeente Brakpan|"Toeka tot Nou", 1925 - 2005 - 80 jaar PDF

2005·8.5 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Gedenkblad - Nederduitsch Hervormde Kerk, Gemeente Brakpan|"Toeka tot Nou", 1925 - 2005 - 80 jaar

, EDENKBLAD " TOEKA TOT NOU" 1925 - 2005 DANKBAAR VlR 60 JAAR 4£RlKb fpv^Bv§**§ . 1 !fHiiMt'i<»JL,»iiM*jí*iHm«n \ * '. r_.0 iililliiillM! HlUui IUU , GEME KPAN. Tot nig on mekaar Tot Tot getui wêreld le KRONOLOGIE 2 1925 Saterdag 6 Junie 1925 is die Nederduitsch Hervormde Gemeente Brakpan gestig met 200 belydende lidmate. BRAKPAN Gestig 1925 Sieletal 1000. Ledetal 400. Aangeneem 37. : : : Gedoop 53. Oorgekom metAttestasies 76. : : Vertrek metAttestasies 10. Getroud 8 pare. : : Predikant Ds. M.M. Grobler : Konsulent DsA.J.G. Oosthuizen : Skriba A. Geeringh, 164 Germainslaan, Brakpan : Kassier : M.C. du Toit, 53 Kingswaylaan, Brakpan Superintendentvan Sondagskole J.M. van derWesthuizen. : Orrelis Mev. Vick : Koster P.J. Jonker : Voorleser G.J. Rousseau : Ouderlinge J.L. van Heerden, H.J. Jonker, G.J. Rousseau, : C.J. Prinsloo, J.M. van derWesthuizen, W. van derWesthuizen. Diakens C.P. Steyn, D.H. Fourie, C.L. Engelbrecht, : A.C. Greyling, F.H. Vorster, M. Willemse, P. Kruger, J.L. Jordaan,A.P. Prinsloo. *Op 8 Mei 1925 wordAfrikaans 'n ampteliketaal van Suid-Afrika. *Rhodesië leen aan Suid-Afrika 'n miljoen pond in 1925! 1931 1928 Op 27 Mei 1928word prop. M.M.J. Grobler In Mei 1931 istwee erwe aangekoop om 'n pastoriete bou. georden en bevestig as predikantvan Brakpan. 1934 Ds Grobler het op 20 Januarie 1934 in die huwelik getree. Die pastorie is kort daarna voltooi en diejongetroudes het hul intrek geneem (h/v Rhodes en Park). Joey Bosman en Ds M.M. Grobler Onshuweliksbevestiging salplaas vindD.V. op Saterdag 20Januarie, 1934 om 3.30nm 1936 in die Ned. Herv. Kerk. Brakpan 'n Eiendom, op die hoek van Wendenlaan en Parkstraat teen R1 000 (£500) virdie oprigting van 'n kerkgebou, Gelukwense: Pastorie, word aangekoop Rhodes Laan, 57, Brakpan Geen Resepsie 1940 Op 10April 1940 het die kerkraad die konstitusie s van die NHSV goedgekeur. Die susters sou in die jare watvoorlê 'n belangrikefunksie in die gemeente Troukaartjie verrig en kragdadig help om die skuldlas te verminder van en uiteindelik afte betaal Joey Bosman & Ds. Grobler 3 1944 Die dienstermyn van ds Groblerloop in Januarie 1944ten eindetoe hy 'n beroep na Eendrachtaanvaar. Op 10 Junie 1944 is ds en mevJ.J. Prinsloo in die gemeente ontvang. 1945 Die bou van 'n nuwe kerkgebou is op 15 September 1945 op aanbeveling van die kerkraad, deurdie gemeente goedgekeur. 1946 Op 30 Maart 1946word die hoeksteen van die kerkgebou gelê. Die nuwe kerkgebou is aan die einde van Oktober 1946 voltooi en die kerkgebou kan op 2 November 1946 in gebruik geneemword. Ds. Prinsloo 1947 Die Jeugvereniging word op 26 Februarie gestig. 1951 Ti'íni'ttuímig31‘tngc 1 100 blydende lidmate. Sinpsjutiileum Belangrikejaarvirdie gemeente, die gemeente nou 25jaaroud en ds Prinsloo 21 jaarlank reeds predikant. 1954 Die nuwe pastorie (Hoylaan 58) word voltooi en die ou pastorie is verkoop aan mnr. Horten. 1955 Op 23 Maart 1955 herdenk ds Prinsloo sy 25ste ampsjubileum. 1960 Ds Prinslooword ernstig siek gedurendeAugustus 1960 en in Oktoberis hy oorlede. Sy begrafnis hetgroot belangstelling gewek en onderdie begrafnisgangerswas die latere Eerste Minister, B.J. VorsterenA.B. van N. Herbst,Administrateurvan die NHK. 1961 Ds en mev. Steenekamp word in die gemeente ontvang. 3 Mei 1961 vierdie NHSV-tak Brakpan sy mondigwording. C.S. van H. Steenekamp 4 1963 • Die kerkraad besluitom 'n tweede predikantte beroep. • Maart 1963 is die pastorie te Rand Collieries voltooi. • Op 27 en 28April is prop. J.J. du Toit ontvang en bevestig. • Julie 1963 besluit die kerkraad om 'n gemeente afte stig en inAugustus keurdie gemeente die afstigting goed. Op 8 September 1963 word die gemeente Brakpan-Harmonie afgestig en ontvang 'n bruidskatvan R22 000,00. Ds Steenekamp word nou predikantvan Brakpan-Harmonie. 1965 Ds Du Toit neem 'n beroep aan en vertrek op 7Augustus 1965 uitdie gemeente. 1967 Ds en mev. J.A. Jacobsword inAugustus 1967 in die gemeente ontvang. Op 27Augustus 1967 lewer ds Jacobs sy intreepreek 1975 • DieAlgemene Kerkvergadering het in 1975 toestemming verleen virdie stigting NED. HERV. KERK van die Ring van Brakpan. VAN AFRIKA •Vyftigjaaroud! GEMEENTE. BRAKPAN ONTVANGS EN BEVESTIGING DS.ENMEV.J.A.JACOBS 24.26EN27AUG. 1967 1976 Die eerste vergadering van die Ring van Brakpan word op 22-24 Junie 1976 gehou metds. RJ. Krugervan Parkrand as Voorsitteren ds. J. Naude, Brakpan- Harmonie, as Skriba van die Ring van Brakpan verkies. 1977 Op Sondag 3April word die lidmate wat in Brenthurstwoonagtig is, vanaf Brakpan Harmonie terug verwelkom 1979 Ds Jacobs se 25jaarampsjubileum NED.HERV.KERKVANAFRSKA GEMEENTEBRAKPAN 25JAARAMPSJUBLILEUM Ds.J.A.JACOBS or 8APÏMLJS?5 J31982 Tydens 'n gemeentevergadering, op aanbeveling van die kerkraad, word besluit om een van die wonings aangrensend aan die kerkeiendom, aan te koop virdie oprigting van 'n saal. .T1989 In Julie 1989 is daar begin met die bou van die saal (koste R400 000) met slegs R40 000,00 op belegging by die Raad van Finansies. JJ1993 Met die uitsondering van die vloerteëls, is die bouwerk aan die einde van 1993 /1994 voltooi teen 'n totale koste van R169 710,00 met nie 'n sent skuld. Februarie 1994 deel ds. Jacobs die gemeente mee dat hy Mei 1994 emeriteer en op 27 Maart lewer hy sy afskeidspreek. • Die saal is amptelik op 27 Maart 1994 in gebruik geneem by wyse van die onthulling van die gedenkplaat deur ds Jacobs en daarmee is 'n lewensideaal verwesenlik. • Op 31 Julie 1994 is ds. F.FI. Ras in die gemeente ontvang en is hy by die geleentheid georden as predikant en het hy sy intreepreek gelewer J31995 /1998 Stigting van Goue Jare. 5April 1998 lewerds Ras sy afskeidspreek nadat hy 'n beroep na Eendractgemeente aanvaar het. Op 13 September 1998 is ds en mev Johann de Bruin amptelik in die gemeente ontvang en is ds De Bruin deur ds H. van Zyl bevestig J32003 /2004 Ds De Bruin aanvaardie beroep na Heilbron. Op 4 Mei 2003 is daaramptelik afskeid geneem van die gesin. Ds Pieter en Geerdré Uys en hulle gesin, is op 11 Januarie 2004 amptelik in Brakpangemeente ontvang • 28 September2004 tree die koorop by die 67steAlgemene Kerkvergadering in dieAula by die Universiteitvan Pretoria. NH Kerk vier fees Dk'Nl-lKerk.Btakpan.viervanjaarsySOste bestaaiisjaar. Feesvieringewatreadeurdiejaarsalsírek wordbeplan.enSaterdagoggetKi iseen\<m dieprojekteafeehamie! tot‘hhoifue”e.rihiektedosnetbryato,tmrdee;bíeihioeotrelmaik"VlaaantTwoaeuka’ Geregteuit dieoudae,soosvarsgebakte piaasbrood.varkvet.kaiingseitruisganttakte konfytisgekompíimenteermethedendaagse snmíkos. Musiekuitdiejaretoetheioulieriftaerínge weeropgeroep.ettdievoorlesingdeurMarieta vanStadenhet grootbyvalgevind. Dieoggend isop 'n rneermoderne noot aigesiuit,toediejeugvattdiekerkdanspassie opop-en-wakkerrausiekuitgevoerheí Tallevandiegastehet hoede -- sornraige modernensoramiceurt\ergangejare-gedni "Ons het ‘nwottderitke aemeente en oos sienuitnadiejaarwat loriê."hetdsPíeta Gvsjtesë. SPREKERS EN QADES fíV FEESQELEENTHEID SESKIEBEMS VAN DIE NEDERDUITSCH HEEVORMDE KERK 8 GEMEENTE BRAKPAN: 1925 TOT 2005 J3 Proloog: Versorg deur Oudl Mike vart Rensburg Die verarming en ontwrigting wat die Tweede Vryheidsoorlog en politieke onrus van die jare daarna, die Eerste Vryheidsoorlog en Griep van 1918, het duidelike letsels op die mense van daardie tyd gelaat. Baie mense moes noodgedwonge di'e platteland verlaat in die vertroue dat die armoede waarin hulle verkeer, in die stad oorwin sal word.Mense het te voet geloop vanaf Randfontein tot in Springs en dae lank in lang toue gestaan by die goudmyne op die Witwatersrand in 'n poging om werk te kry. Dis onder hierdie uiters donker omstandighede dat die mense van daardie tyd uit die geskiedenis geleer het, dat die gelowige ook kan opkyk na Bo, en het hulle geleer dat as ons eers in geloofopkyk na God, kyk 'n mens met ander oë na die toekoms. Daarom was die geloofen die kerk vir hulie van die uiterste belang en die kerk moes in hierde moeilikejare 'n belangrike enverantwoordelike rol op dieterreinevervul. Baie struikelblokke het egter op dieweg van die kerk gelê. Daarwas baie min predikante om gemeentes te bedien en dit was uiters moeilik en ontmoedigend vir ’n gemeente om onder hierdie omstandighede te oorleef. Lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk in die omgewing van Germiston en Brakpan, was deel van die “Oostelijken Ring” en was bekend as die gemeente Oos-Rand, met Germiston as predekants- en kerksetel. Op Brakpan was daar egter 'n kerksaal waar buitedienste gehou is. By verskeie geleenthede is die afstigting van 'n gemeente met Brakpan as setel genoem en bespreek, maar omstandighede het dit verhinder. Op die Ringsvergadering wat op 12 Maart 1925 te Germiston gehou was, is na bespreking besluit dat dit wenslik is dat 'n selfstandige gemeente in die omgewing van Brakpan gestig word. Die vergadering het derhalwe toestemming verleen dat 'n gemeente daar gestig word. Ds Á.J.G. Oosthuizen, predikant van die gemeente Oosrand het daarom 'n gemeentevergadering te Brakpan byeengeroep wat op 9 Mei 1925 plaasgevind het, en is die afstigting van die gemeente bespreek en gereël. Die gemeente Oosrand sal in twee dele verdeel word, naamlik Germiston en Brakpan en ds. Oosthuizen sal predikant van Germiston bly, maar sal die gemeente Brakpan wat Brakpan, Springs, Benoni, Putfontein en Welgedacht insluit, as konsulent bedien. 0p Saterdag, 6 Junie 1925 is die Nederduitsch Hervormde gemeente Brakpan gestig met 200 belydende lidmate. Daar was opgewondenheid en entoesiasme oor 'n eie gemeente by die aanwesiges, hoewel besef is dat 'n lang en moeisame pad na finansiële selfstandigheid, 'n eie kerkgebou.pastorie en predikant, voorlê. Die eerste Kerkraadsvergadering is op 11 Julie 1925 onder Voorsitterskap van ds Oosthuizen gehou. Br. J.S. Marais is as Skriba en br. M.C. du Toit as Kassier gekies. Die kerkraad besluit om so gou moontlik te begin om fondse in te samel om die geërfde skuld so gou moontlik uit te wis en om 'n eie predikant te beroep. Basaars wat so 'n belangrike rol op die pad van die Nederduitsch Hervormdekerk na finansiëleonafhanklikheid gespeel het, sal op verskillende plekke in die gemeente gehou word, en die eerste sal op 2 September 1925 op Springs plaasvind. Die fondsinsameling vorder egter nie baie goed nie. Die min eredienste en die gebrek aan huisbesoek, het 'n negatiewe invloed op die gemeente. Op die kerkraadsvergadering wat op 28 Januarie 1928 gehou is besliutdie kerkraad om saam metdie gemeente Trichardsf,ontein ‘n predikant te beroep, wat op Brakpan sal woon en beide gemeentes sal bearbei... 9 0p 27 Mei 1928 word prop. M.M.J. Groblergeorden en bevestig as predikantvan Brakpan. Die koms van ds. Grobler het nuwe hoop en verwagting vir die toekoms gebring. Ds Grobler het sy taak met nugterheid en ywer aangepak. Die lidmatetal het teen Julie 1928 aangegroei tot ongeveer400. Die naderende Depressie het egter sy invloed op die gemeente gehad, en dit het al moeilikergegaan om selfs die predikant se traktement maandeliks te betaal. Die kerkraad het egter gevoel dat 'n uiterste poging aangewend moes word om tog 'n pastorie te bou. ™ 6ï0V)\et / Teen Oktober 1933 is 'n lening £1.400 aangegaan, 'n tender aanvaar en is met die joev& s / bouwerk begin. Ds Grobler het op 20 Januarie 1934 in die huwelik getree. Die pastorie is { nie lank daarna voltooi en diejonggetroudes het hulle intrek geneem. Die onbaatsugtige opofferings van ds Grobler in hierdiejare, is prysenswaardig. Driejaar lank het hy op eie koste sy vervoer voorsien en vyfjaar lank vir sy eie verblyf gesorg Hy het ook nooitas daar nie geld was, op sy traktement aangedring nie. In Maart 1936 koop die gemeente 'n eiendom op die hoek van Wendenlaan en Park- straat, Brakpan, vir 'n bedrag van £500, virdie oprig van 'n kerkgebou. Brakpangemeente het die nood van ander gemeentes nie vergeet nie en ds Grobler is toegelaat om wanneer dit nodig was, andervakante gemeentes te besoek en te bear- bei. Op versoek van Eendracht het ds Groblervirtweejaar lank, elke tweede Sondag 'n erediens vir die gemeente gehou. Die dienstyd van ds Grobler loop in Januarie 1944 ten einde, toe hy 'n beroep na Eendracht aanvaar. SERGE EN DALE: Versorg deur: Con Botha Bie koms van ds. J.J. Prinsloo het saamgeval met 'n nuwe tydvakwat in die geskiedenis van die gemeente Brakpan aanbreek. Gedurende die laaste helfte van sy dienstyd het die gemeente in meer as een opsig op die kruin van die golfgery. Mev. Prinsloo het ook die susters van die gemeente tot samewerking en grootwelslae gelei. Afgesien van die geestelike arbeid was die grootste taak wat op ds. Prinsloo gewag het die oprigting van 'n nuwe kerkgebou en die afbetaling van die gemeenteskuld. 'n Boufondskommissie wat kort voor ds. Prinsloo se koms gekies is, was reeds besig om geld in te samel om 'n kerkgebou op te rig en hy kon nou met die hulp van hierdie kommissie en die kerkraad die insameling voortsit. Op 18 April 1944 is twee broeders tot lede van die kerkraad verkies wat nog 'n belangrike rol in die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk sou speel, naamlik br. A.B. van N. Herbst en br. D.P.S. Linnenkamp. Br. Herbst het as diaken van die wyk Witpoort die aandag op hom gevestig met sy optrede in die kerkraadsvergaderings. Hy word dan ook as sekretaris van die kerkboukommissie gekies en bedank na die inwyding van die nuwe kerkgebou aan die einde van 1946 omdat hy uit die gemeente vertrek. Tien jaar later, met die kerkraadsvergadering van 29 Februarie 1956, kon die kerkraad hom gelukwens met sy aanstelling asAdministrateurvan die Nederduitsch Hervormde Kerk. Br. D.P.S. Linnenkamp het as ouderling, vir 'n tydperk as skriba en vir baiejare as kassier toegewyde en waardevolle werk virdie gemeente Brakpan verrig. Vir byna 20jaarwas hy getrou op sy pos en het geen moeite ontsien in die uitvoering van sy plig nie. Die jaar 1945 breek aan met gunstiger omstandighede wat in die gemeente heers. Die kerkraad oordeel dat die tyd nou gekom het om die ou kerksaal te verkoop en 'n nuwe kerkgebou op te rig. Die oprigting van 'n nuwe kerkgebou is op 15 September 1945 deur die gemeente goedgekeur en die reëlings en werk het so goed gevlot dat die hoeksteen van die kerkgebou gelê is op 30 Maart 1946. Nou is daar onverpoosd deur almal gewerk om fondse in te samel. Die susters het onderneem om die orrel, matte, tafeldoeke en ander nagmaalsbenodigdhede te betaal. Die gemeente het met soveel welslae gewerk dat behalwe die lopende uitgawes nog R11 600 in 'n tydperk van 18 maande ingesamel is. Kort voordat begin is met die oprigting van die nuwe kerkgebou, moes ouderling G.J. Rousseau na twaalfjaar van getroue arbeid bedank. In moeilike jare het hy deur sy getrouheid en toewyding in stilte leiding gegee. Bie nuwe kerkgebou is aan die einde van Oktober 1946 voltooi teen 'n totale boukoste van R22 454,55 en kon die kerkgebou op 2 November 1946 in gebruik geneem word met slegs R12 060 skuld op die gebou. Dr. A. van Selms het die geleentheidspreek geleweren die gemeente kon met dankbaarheid daardie naweek onder leiding van ds. Prinsloo en vorige predikante nagmaal vier. 'n Mylpaal is bereik en deur harde werk is veel vermag.

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.