ebook img

Feesbundel van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Magaliesmoot 1970-1995 PDF

68 Pages·1995·5.2 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Feesbundel van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Magaliesmoot 1970-1995

Digitized by the Internet Archive in 2017 with funding from University of Pretoria, Library Services https://archive.org/details/feesbundelvandieOOvonw - 1335 1,970 'nSketsdeurPietervanderWestkiutjsenvan Magaliesmootsekerkgebou. Ditisniejuisuitsonderlikas indie25jarigebestaan vaardigdenadie Rings-enAlgemene Kerkvergadering van 'n gemeente verskeie ampsdraers en lidmate en as orrëlis, sekretaris van die NHSV en as lid van belangrikeen leidinggewende rollespeel nie. So isdit verskeie komitees. ook in Magaliesmootsegeval. Verskeieampsdraersen lidmate se name sou genoem kon word. Selfs nadat oom Chris die tuig neergelê het en hulle meertydophulleplaaswoudeurbring, hetdiebelang- Dit is wel uitsonderlik as 'n persoon of persone die stellingen liefdevirMagaliesmootsteedslewendgebly hele25jaar'n belangrikeen leidinggewenderol speel soos onder andere blyk uit hulle gereeldeerediensby- soos wat die geval is in Magaliesmoot met Chris en woning,deelnameaandieNagmaal,teenwoordigheid Martie von Wielligh! by die NHSV-byeenkomste en die jaarlikse basaar asook hulle ruim skenkings vir die basaar. Met die stigting van Magaliesmoot 25 jaar gelede het dsGPJ Grobleropsy kenmerkende maniereenvoudig Daarom hetdiefeeskomiteeeenparigbesluitomhierdie viroom Chris as skriba en kassieren virtannie Martie feesblad op te dra aan Chris en Martie von Wielligh. asorrelisopgekommandeer.Vandiebeginafwashulle geroepe en bestem om in Magaliesmoot leiding en Met hierdie gebaar wil Magaliesmoot baie dankie sê rigting te gee. En hoe onbaatsugtig en skitterend het aan twee lidmate wat 'n onvergelyklike bydrae in ons hulle dit nie gedoen nie. Geen maar geen moeite of gemeente gelewer het. tydofkragte isontsien nie. Daar isbyvoorbeeld nievir Oom ChrisentannieMart, magu nogsteedsdie liefde 'bnesskeikkobnadaergteehstueilwneire.oDmaahrullisenhiueistwvieredkieeeerergsetdeibnaksoaamr evenresneiëgnwvoarnddmieetHHeroemrwykaltikuisnoumeltewoeoregravawaeretnotldiaetfdue eie belang vir die van die gemeente agter te stel nie. dien. Hiervan kan elkeen van hulle kinders en selfs hulle motorvoertuie getuig. Oom Chris en tannie Mart het vir Magaliesmoot alles veil gehad! Entoesiastiesen metgroot liefde isgearbei Ds A/^Steyn l as ouderling, skriba, kassier, registrasieskriba, nie- Voorsitter amptelike koster, lid van verskeie kommissies, afge- JVlacyoiliesmoot^eeskomitee VOORWOORD Chrisvon Wielligh 5 Kerkraadsledeoorlede 33 Kerkraad 1989 34 CELUKWENSE Kerkraad 1995 35 Namensdie Kommissievan dieAlgemene Voormalige kerkraadslede 36 Kerkvergadering- ProfTFJ Dreyer 6 Gemeentelikeverteenwoordigers by meerdere 37 Van die huidige predikant-dsWJ Steyn 7 vergaderings Van vorigepredikantevan diegemeente: Ampsdraerswatdiegemeente bedien het 38 Ds CPJ Grobler 8 Diegeskiedenis herhaal homself 39 ProfPS Dreyer 8 Orreliste 39 DrSP Pretorius 9 Finansiële-en Advieskommissie 40 WA Dr Dreyer 10 Kosters 41 ProfJH Barkhuizen 10 Van diegemeenteseuns in diebediening: MAGALIESMOOTSEJEUG 42 Dr PJ vanZyl 11 Ds JPvan Greunen 12 KATEGESE IN MAGALIESMOOT 44 Ds HTvan der Linde 12 Ds LJ van der Linde 12 WERKSAAMHEDEVAN DIE NHSV Ds HJM Breedt 13 Mev MH von Wielligh 47 Ds Svan Zyl 13 NHSV 1974 48 NHSV 1978 49 DIE GEMEENTE Mev HJ Pretorius 50 Naamen liggingvan diegemeente 14 NHSV 1980 51 Erediensplekkedieafgelope25 jaar 14 MevJCSteyn 52 Predikantewatdiegemeentebedien hetvanaf Voorsittersvan die NHSV 53 stigtingtot 1995 Sekretarisse, tesouriersen visevoorsitters 53 Ds GPJ Grobler (1971-1972) 15 NHSV 1995 54 ProfPS Dreyer (1972-1979) 16 DrSP Pretorius (1980-1989) 17 GEMEENTELIKEAKTIWITEITE DrWA Dreyer (1983-1984) 18 Bybelstudie 55 DsWJ Steyn (1990- 19 ) Gesinskampe 55 Ds LJ van der Linde (1994-1995) 20 Basaars 56 DieMootbries 57 Preekhulpe ProfJH Barkhuizen 21 KERKGEBOUE EN TERREINE ProfTFJ Dreyer 22 Pastoriete Boekenhoutkloof 58 Gemeenteseuns in die bediening 23 Kerkgebou te Kameeldrift 58 Saal en Kategesekompleks 59 LIDMATE Kerkgebou teSchoemansville 60 Dopelingevan dieeerstejare 24 Lidmatewatvertrek het maaronthou sal word 25 SAMEWERKING METSUSTERKERKE/SKOLE 62 Lidmatewatdievolle 25 jaar in diegemeentewoon 26 Senior lidmate 27 WATERNOOD IN DIE GEMEENTE 62 DIE KERKRAAD EN ANDER KOMITEES TOEKOMSTIGEAFSTIGTING 63 Stigtersledeop die kerkraad 28 Kerkraad 1971 29 FEESKOMITEE 63 Kerkraadslede met bykans 25 jaardiens 30 Kerkraad 1978 31 FEESPROGRAM 64 Kerkraad 1980 32 Vroueouderlingeen diakens 33 DONATEURS EN SAMEWERKERS 64 ChrísvonWiettigh IrZedakteur Die gemeente Magaliesmoot is op 20 November en vorentoegekyk. Enwanneerdaarteruggekykword, 1995 vyf en twintig jaar oud. In hierdie blad word is daar groot dankbaarheid teenoor die Here God vir gepoogom met'n aantal artikelsenfoto'sdietotstand- sy bewaring en seëninge die afgelope vyf en twintig koming en groei van die gemeente oor die afgelope jaar. Twee kerkgeboue, 'n saal en kategesekompleks vyf en twintig jaar uit te beeld. Die gebeure toon en 7n toereikende pastorie is in dietydperk opgerigen duidelikdatdie Heervandiekerkgewilligeenywerige betaal sodat die feestelikhede kan geskied sonder lidmate en ampsdraers geroep en gebruik het om te kommeroorgemeentelikeskuld. Dietoekomssalegter werktotuitbreidingvandiegemeenteentottoerusting met nog groter toewyding en ywer tegemoet gegaan van gelowiges. moetwordaangesiendiereedslankgekoesterdeideaal om Schoemansdal afte stig, 'n voldonge werklikheid By afstigting het die gemeente ongeveer 300 lidmate geword het. Diebereikingvandie ideaal steljuisgroter getel, maar aan entoesiasme, eensgesindheid en hart- eise aan elke lidmaat. like samewerking het dit nie ontbreek nie. In kombi- nasie met Wesmootgemeente in die eerste jaar, met Mag die Almagtige God elkeen wat aan Hom en aan bedieningdeur'n pastoralehulp indiedaaropvolgende hierdie gemeente verbonde is in sy hand hou, elkeen aantal jare en deur voltydse bediening sedert 1980, se geloofversterk, en almal vir sy diens bewaartotdat het Woordbediening, sakramentsgebruik, pastorale Hy weer kom. versorging en alle ander gemeentelike aktiwiteite tot sy reg gekom. Wanneerfeesgevierword,word daargewoonlikterug Chrisvon Wielligh S^Ýa/wb&nb clíe xjdd<ymmiáMse vam c/íe Q^£^e/me/Mse C vam clie víáe-ivxmáMeMj \á/?vv^clv S)veyev ProfdrT77Dreyer IZ)iegeskiedenisvan die kerk isdieverhaal van God kerkgebouteSchoemansvilletotstandgebringhet, bly wat metmense in diewêreld op pad is na sytoekoms. virbaiegemeentesslegs'ndroom. Ditgetuigvan hulle Mense figureer in die verhaal omdat God hulle in sy bereidheid om te offer en te dien. Om die jaarlikse verhaal betrek het. 'n Mens sou dus die uitspraak kon basaarvan diegemeente meete maak, is 'n blywende maak dat mense in die verhaal nie belangrik is nie, ervaring. omdatditGodseverhaal is-togismenseindieverhaal ontsettend belangrik, want God se verhaal is altyd 'n Diesporeenspokevanpredikante,ouderlinge,diakens verhaal met mense. In my kontak met die gemeente en lidmatewatindiegemeentegedien heten nogdien, hetekweerontdekhoebelangrikmenseindieverhaal loop 'n mens ook gou raak en jy besefweer dat hulle van God met sy kerk is, want waar God mense in sy almal indievyfentwintigjaaronontbeerliken belang- verhaal betrek, maak Hy hulle diensbaar en rus Hy rikwas, wanthulle hetalmal deel uitgemaakvan God hulle toe op so 'n wyse dat dit lyk asof mense met se verhaal met mense. Omdat die kerk se geskiedenis hulle vermoëns die gemeente in stand hou. God se verhaal met mense is, is ons dankbaar dat Hy deurmiddelvan mense, maarooktenspytevan mense, Ditwas my beskoreom virdie afgelope agtjaar, op 'n hierdiegemeentevirvyfentwintigjaarop'n besondere redelikevastebasis, indiegemeenteMagaliesmootmet wyse begenadig het. OmdatditGod severhaal is, kan predikingbehulpsaamtewees. In 'n sekeresin isdit'n u ookdietoekoms metkinderlikewaagmoed aandurf! uniekegemeente.Alhoewel diegemeenteteenaandie stad geleë is, adem hulle die gees van die platteland. Persoonliken namensdieKommissievandieAlgemene Gasvryheid, lojaliteiten 'n hegteonderlinge band, val Kerkvergaderingworddankbetuigaanelkeampsdraer die buitestaander dadelik op. Eintlik kan jy nie 'n en lidmaatwatoordieafgelopevyfentwintigjaardeur buitestaander bly nie, omdatjyjouselfgou tuisvoel in harde werk saamgewerk het tot die opbou van die hulle midde. Ditwatdiegemeenteaan fisiesegeriewe gemeente. Die gemeente word gelukgewens met die by hulle kerkkompleks asook reeds by die tweede herdenking van sy kwarteeufees. §)Jam clíe Jltculcae éewceaw, cl^ DsewMevV\FJSteyn Dit is nie maklik om reg te laat geskied aan die like krisisse. Nog 'n hoogtepunt was die viering van oordeel oor en waardering vir 'n gemeente terwyl jy my 25 jarige ampsjubileum in Magaliesmoot. Weer nog volledig die bediening behartig nie. Die nodige eens is ek verras dat die gemeente onthou heten selfs afstand vir perspektief ontbreek. Tog wil ek probeer 'n onthaal na die erediens aangebied het! om iets weer te gee van ons pastoriegesin se ervaring en belewenis van Magaliesmoot. Laagtepunte was daar seker ook - ons bly mos maar mense en ons leef in 'n onvolmaakte wêreld - maar In ons almal se harte sal Magaliesmoot altyd 'n baie die was so min en selde, datekdit skaars kan onthou. besondere plek inneem. Van die eerste dag dat ons onsvoeteop Magaliesmootse bodem gesit het, is ons Met groot eerlikheid en vrymoedigheid kan ek sê dat oorweldig deur die gemeentelede se gasvryheid en dit'nvoorregwasen isom predikantvandiegemeente vriendelikheid. En tot op hede hetdit so gebly. Magaliesmoot te kan wees! Dit was 'n baie groot voorreg dat die lidmate my toegelaat het om te deel vMeargraaslsiiensgsm!ooDtiewagsemeenenitsevihretondsiediveergmeomëeeonmtesovmans aan die vreugde van hulle huwelike, geboortes, ver- jaarsdae en prestasies van allerlei aard. Maar dit was metdietotaal onverwagte na vore te kom. 'ngrotervoorregom in lidmatesehartseerendroefheid Onseerstekennismakingmetdiekerkterreinenpastorie te kon deel by die afsterwe van 'n geliefde, ernstige Om was 'n verrassing. So groot, netjies en doelmatig (selfs siekteengebrokeverhoudings. indaardieomstan- 'n koelkameren 'n muurbalbaan!) maaraan dieander dighede God se Woord te kon oopmaak om daaruit kant so ver van alles (te wete die dokters, apteek, kragentroosteputisvirelkebedienaarvandieWoord poskantoor, bank, hoërskool, winkels, ens). Vir stads- groot en belangrike oomblikke. Ek is oortuig dat die japies soos die Steyn's was en is dit 'n redelike aan- lidmate in daardiesituasies soms meervir my beteken passing.Togvergoeddierustigheid, dievarsskoon lug, hetaswatekvir hulle beteken het. Hullegeloof, hoop die pragtige tuin en veral Magaliesmoot se pragtige en vertroue, ten spyte van moeilike omstandighede, mense in die ruimste mate daarvoor. was 'n bron van inspirasie. Hoogtepuntewasdaarsommerbaie.Onssal altyd met Magaliesmoothetmyopnuutweerlaatbesefdatdit'n grootgenoëterugdinkaanelkebasaar,elkegesinskamp, onverdiendevoorregengenade isom predikanttekan die voltooiing en inwyding van die kerkgebou te wees, om in die wingerd van die Here te kan arbei. Schoemansville,gemeentefunksiesen -uitstappies, die vriendelike en gasvrye ontvangs met huisbesoek, die Onsvoeg baie graag ons goeiewense by al die ander. gesprekke en waardering vir besoeke tydens sterf- MagMagaliesmootook in dievolgende 25 jaarsteeds gevalle,siektetuisen indiehospitaalenanderpersoon- die seën van die Here geniet! m an vam / Ons is dankbaar om so as gesin saam met julle te kon wees. Ditwas'nvoorregomvirdokterRautenbach met my emeritaatafskeidspreek teenwoordigte kon hê. Graag wil ek die gemeente die seën van die Here toebid. Mag dit met almal goed gaan. Die Here seën julle. (DieboodskapisdeurdsGroblerophoëouderdomkortvoor sydood geskryf). \AhjleDsCjPSQrobler Dit was vir my 'n voorreg om so lank in die Moot predikanttekonweesvandiegemeenteMagaliesmoot. Ditwasookmyvoorregomdienaamaandiegemeente te kon gee, netsoosek die voorreggegun was om die gemeente Bergsig sy naam te gee. DiepastorieopBoekenhoutkloofisopgerigopdieplaas van myoupagrootjieenjuisdaaromwasditbesonders om so lank daarte woon. Hans Bothma,WillieSmiten dieVonWielligh'shetop Kameeldrift gewoon en op Boekenhoutkloof was ProfdrPSDreyer Frikkie Horn, Hendrik du Preez en ander. Hornsnek D was 'n bekende pad en ons het baie daarlangs gery. it was my voorreg om vir agt jaar (begin 1972 tot Magaliesmootwasvirmy'n besonderegemeente, met bIneg1i9n71298w0a)sasdipeasltiodrmaaaltethaullp3i2n0Maengatleieensm1o9o8t0tehedtiedni.t die Hartbeespoortdam as die wesgrens en die berg- reekse noord en suid. Almal was plaasmense. Toe die ggeegmraoeaikthoett5d0a0t.diDeigteimseheinertdeie'ngbroeerioewpatopdi'tnmvooolnttyldiske gemeentegestigis, hetdiegeesdrifonderdiegemeente- predikantkon uitbringtoeekniemeerverderkongaan ledeverbasendtoegeneem. Onsheteintlikvierplekke nie. Saam met die groei in getal lidmate was die ge- gehad waar dienste gehou is: In die skool op Kameel- meente geseën met 'n groei in inkomste. drift, indieskool bydiedam, bydiehuishoudskool by die dam en op Meerhof spesiale skool. Op Meerhof Gedurende my bedieningstyd het net een buiten- moesditaltyd 'n kortdiensweeswantdie kinders kon gewone gebeurtenis plaasgevind en ditwas die inwy- nie lank sit nie. Die dienste is gewoonlik baie goed ding van die kerkgebou in Augustus 1978. Ditwas 'n bygewoon. Diegemeenteledewasbaiemeelewenden grootgebeurtenisenalmal hetsaamgewerk.So'n mate hulpvaardig. van samewerking hetek nog nêrens andersondervind nie. Mense het gewillig en met 'n oop hand geldelik Ekissoblydatonsgesinop'nplaaskonwoon. Besoeke bygedra, maardiemerkwaardigstewasdiewysewaar- was volop en ons kinders het baie maats gehad. Ek op lidmate hulleselfgegee het. Bakstene, sand, beton- dink nou aanoom Hendrik Horn watvoorsydood die gruis, vervoer en preekstoel is deur lidmate geskenk. dokterdaargehad het. Voordiedokterwegry hetoom Daarby was daar talle ander wat self kom werk het. kHaonrnlahteormreggevgreamawaaktwdioerdb.esOooekmkoHso.rDniesêdnoeket,erhsyêwdiilt Dit was 'n klinkende sukses. nie met skuld aan die dokter doodgaan nie, hy wil Die werk in die gemeente het altyd rustig en kalm dadelik betaal. So was ons plaasmense. voortgegaan. Ekhet'nvoltydseposbydie Universiteit

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.