ebook img

Feesblad van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Harare|65ste bestaansjaar - 1931-1996 PDF

52 Pages·1996·4.2 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Feesblad van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Harare|65ste bestaansjaar - 1931-1996

FEESBLAD VAN DIE NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE HARARE 65STE BESTAANSJAAR Digitized by the Internet Archive in 2017 with funding from University of Pretoria, Library Services https://archive.org/details/feesbladvandieneOOhara /Ij^ 3 / FeeshLad Gememe Hamne 1931 — 1996 2 OpgeÓRa aan pnof dn JP Obenholzen ProfdrJPOberholzer Johannes Petrus Oberholzer is op 3 Oktober 1927 in die distrik diegebiedwaardaargrootagting,respekenliefdevirhomgekoester Witbankop die plaasStraffontein gebore. Nasyskooljare aan die word. So ’n besonderse man begin sy loopbaan in die Kerk in ’n Cyferfontein plaasskool en Hoogenhout Hoërskool,Bethal,behaal kleinenbeskeiegemeentetjiesoosSalisburyin 1951 enhybedien’n hyin 1945diegradeBA(1947),MAinSemitieseTale (1957) en DD wyegebiedindiedestydseSuid-Rhodesië.Vanaf1953tot1970bedien (metlof1967)aandieUniversiteitvanPretoria.Hyonderskeihomself hy ook die gemeentes Boksburg,Middelburg (Tvl),Rustenburg,Pre- reedsvanafsyskooljareasuitmuntende leier. Hywashoofseun in toriaenVerwoerdburg.Sybydraeopkerkliketerreinisvanonskatbare matriek,huisvoorsittervanVoortrekkertehuis,voorsittervandieVan waarde. Hy dien vanaf 1964 tot 1989 op die Kommissie van die derHoffTeologieseVereniging,sekretarisvandieAfrikaanseStudente AlgemeneKerkvergaderingenisvanaf1973tot1989dievoorsitter.Sy Bond (ASB) envoorsittervandieASB-takaanUR doelgerigte, ferme en afgeronde leiding sal talle predikante en ampsdraersvandieKerkaltydtotvoorbeeldbly.Syonkreukbareliefde ProfOberholzerisakademikusvanformaat. Hyisreedsvanaf 1955 virsyKerkstaanboallesuitterwylsyoëniegesluitisvirdieleemtes lektoraandieUniversiteitvanPretoria,waarhyondermeerSemitiese watindieKerk bestaanen foutewatgemaakwordnie. Tale,BybelkundeenlaterdieOuTestamentieseWetenskapaandie Kerkseteologiesefakulteitdoseerhet. Hyisaangestelasdekaanen Johannes Petrus Oberholzer is ’n man met ’n opregte geloof,diep het in sy dienstyd in die hoedanigheid geweldig positiewe insig, gebalanseerde kritiese gees en hy het ’n ongekende veranderingegeïnisieervirdie Kerk ten goede.’n Eredoktorsgraad werkvermoë. HyisaltydbereidtotdiensinbelangvansyKerk.Insy isdeurdieUniversiteitvan PretoriaaanprofOberholzertoegeken. optrede is hy beheersd en netjies en hou hom nooit besig met Sesstudentehetreedsondersyleidinghulledoktoralestudiesmet gliegwsiilndniegnheoipdosfyobpepuretrvgleankikeitgheypdriatatojimeshunilel.eOtendonetrhsaaylv.riendeishy dieOuTestamentieseWetenskapashoofvak,voltooi.ProfOberholzer hetooktotopdatum op ’n omvangrykeskaal gepubliseer,veral in ProfOberholzerisgetroud metJienieVisseren uithullehuwelik is dievorm van ’n grootverskeidenheid artikels in boeke,tydskrifte driekindersgebore.MevOberholzermethaarstilenminlikeoptrede en koerante. Sypublikasiesstrekoor’n geweldigeterreinvanafsy isdiekraginsylewe. primêrevakgebied,dieOuTestament,oordiewyeteologieseterrein totbydieSuid-Afrikaansegeskiedenis. Diefeeskomiteewaseenpariginsybesluitomdiebeskeiebladaan só ’n man op te dra.Benewens diewerkwat hyjare gelede in die Landwyd ishybekendasBybelvertalerenhy speel’n leidenderol gemeente Hararegedoen het,hethyoorjare heen aspredikanten indieeindredaksievandie NuweAfrikaanse Bybelvertaling. Hyis lidvan dieKommissievandieAlgemene Kerkvergadering,nooitsy steedsbesigmetdiehersieningvandieBybelvertalingenneemdeel belangstellingenmeelewingmetdiegemeenteendieKerkinZim- aandiedaarstellingvan’nnuweVerwysingsbybel. babweverloornie. OnseerhomasmensendankGoddatHyso’n ProfOberholzerhethomnogaltydbeywervirdieAfrikanerkultuur. manvironsKerkgegeehetaanwiehysoveeltalentetoevertrouhet. Daarvangetuigtallevansypublikasies,sylewenslangelidmaatskap Ditisonstrotsdathyinonsgemeentesybedieningbeginhet. van die FAK en SABRA,sy betrokkenheid by die onderwys en Diegemeentewilgraagaanhom.syvrou,sykindersenkleinkinders verskillendekultuurliggame. seën en voorspoed toebid. Mag die goeieVader en Heer van die ProfBartOberholzerwordveralonderskeiaskerkman. Ditisveralop Kerksyhandoorhullealmal uitgestrekhou. 3 61111 Voorwoord 7 ’n Deur gaan oop 9 Verdere deure gaan oop 9 Bearbeiding van die akker in Rhodesië 10 DsGEAlers 10 Eerste predikant van Rhodesië 10 Die gemeente word steeds bearbei sondervoltydse predikant 10 Die saad in Salisbury ontkiem 1 Nuwe en getroue arbeiders op die akker 1 Ds PJL Bierman 1 DsSJStrijdom 12 Ds JP Oberholzer 13 Bearbeiding in die jare 1954-1980 16 DrJFStutterheim 1 Die Gemeente in nood 17 Salisbury bou pastorie 17 Ds GJJ Labuschagne 18 DsRCronje 19 DsJP Naudé 20 DsAPJ Beukes 2 Die kerkgebou -verwesenliking van ’n ideaal 22 Die Kerk en die oorlog 24 DsJJG Breedt 24 Die gemeente staan op 25 Bearbeiding deurkonsulente 25 Bearbeiding deur proponente 26 Proponent NJS Steenekamp 26 Proponent FH Ras 26 Ds PD Smit 27 Versorging van predikante deur die Prinsloo’s 27 Uiteindelik ’n eie predikant 28 Op ons kerkwerf 29 5 Lidmate van die gemeente 29 25 Jaaren langer 29 50 Jaar en langer 30 Die kerkraad 30 Kerkraadslede met 20 jaardiens 30 Kerkraadslid met 38 jaardiens 33 RHSV 34 Voorsitters van die RHSVvan Harare 37 Huidige Erediensplekke 38 Kategese 39 Basaar in Harare 40 Msasa - Ons gemeenteblad 42 Siekediensgroep 42 Diakonale Dienskomitee (DDK) 42 Die Studiegroep 43 Jongmensbyeenkomste 43 Bybelstudiegroepe 43 Gemeentekamp 44 Finansiëlekommissie 45 Ons Koster 45 Ons Orrelis 45 Goue bruilof 45 Fees in Oktober 46 Feesprogram 46 Program vir die naweek 46 Vrydag 4 Oktober 1996 46 Saterdag 5 Oktober 1996 46 Sondag 6 Oktober 1996 46 Donateurs 47 Bronne 47 Slot 48 6 VOORWOORD Oudi GduPFerreira 1996is’nbaiebesonderejaarvirgemeenteHarare.Diegemeente InhierdietydhetdsPDSmitdiemoeiliketaakopsyskouersgeneem isvanjaarvyf-en-sestigjaaroud.Afgesiendaarvan,isditookvanjaar omaldieHervormersindielandtebedien. DieKerkinSuid-Afrika die een-en-twintigstejaarwatons nuwe kerkgebou in gebruik is. hetookdeurgaansbelangstellinggetoonenkonsulentegestuurom Daaromisditvoorwaar’nbesonderejaarvirdiegemeente. dieWoordteverkondig.Ditwassteedsmoeilikejaremeteenerediens permaandengeenvoltydsepredikantnie. In 1993hetdingeweer Bepaaldebestaansjarevan’ngemeentewordgewoonlikgekenmerk beginverandernadatproponentFRasdeurdieKommissievandie asvernamefeesjare. Ditisgewoonlikdievyf-en-twintigste,vyftigste, Algemene Kerkvergadering gestuur is om in die gemeente te kom vyf-en-sewentigsteendiebelangrikstehonderdstebestaansjarewat werk. In 1994 kon die gemeente weer sy Qie voltydse predikant feestelik herdenk word. Waarom dan nou na vyf-en-sestig jaar ’n beroep. Grootvreugde is beleeftoe prop CEC Hertzogdie beroep feesjaarinHarare? aanvaar het. Die gemeente het weerbegin floreer. Weer eens het Sedert die stigting van die gemeente in 1931 het dit jaar na jaar die gemeente ervaardat die Heresteeds in beheerisensorg. Die voorspoediger gegaan in die gemeente. In die beginjare is die gebeure soos kortliks hier geskets,stem die gemeente tot groot gemeente bearbei deur di GEAlers,PJL Bierman en SJ Strijdom. dankbaarheiden ’nbesefvanafhanklikheid. Die hele Noord- en Suid-Rhodesië was hulle arbeidsveld. Eers in Om hierdie redehetdiekerkraad besluitdat 1996 ’n feesjaarmoet 1951 hetdsJPOberholzernaRhodesiëgekom metnetdienoorde wees. Om ditalleste bekroon isvanjaarookdieeen-en-twintigste vanSuid-Rhodesiëasarbeidsveld. Ditisookdiegebiedwaaruitdie jaarwatdie nuwe kerkgebou in gebruik is. Ookdiégebeureword gemeentevandagbestaan. Inhierdietydhetdiegemeentewerklik metdankbaarheidherdenk. beginbloeiengroeiasgevolgvandiemeerintensiewebearbeiding watdeurdieHerevandiekerkmoontlikgemaakis. Hierdiebladis’npogingomdieonbaatsugtigewerkvanbaiemense deur baie jare,te verwoord. Dit is die eerste Feesblad in die lang Hiernahetdiegemeentenogetlikeanderpredikantegehadsonder geskiedenisvandieHervormdeKerkinZimbabwe. degattedravaerralnadngervmakeatndtisekvaeprpterewkasv.anIdnsdJieJGlaBarteesdetw.enDtiiegeororjIaorge,heentddiiet AanwiekomdieeertoevirdiebestaanvandieKerkinZimbabwe? onafhanklikheidwatdaaropgevolghet,het’nbaieonsekeretydperk Aansylidmate? Nee,nieaansylidmatenie,maaraandieHeervan vir die lidmate tot gevolg gehad. Baie mense het na Suid-Afrika die kerk. Ons HemelseVader het ons gelei,gevoed en beskerm. OmdatHygenadigengetrouis.kanonsookdietoekomsmetgroot verhuis. Kerkbywoninghetverswakenbykansaldieanderkerklike verwagtingaanpak. aktiwiteitehettotstilstandgekom. Diefeitdatdiegemeente nie’n predikantvansyeiegehadhetnie,hethiertoebygedra. GduPFerreira 7 ONTSTAANS GESKIEDENIS VAN GEMEENTE HARARE Die Hene sreek die akken af oor1890wasdieenkeleblankesinRhodesiësendelinge.ontdek- boere in Transvaal versleg.Die boere was arm en baie het begin kingsreisigersofjagters. In 1892 word die eerste Land Settlement transportryenjag,noordvandieLimpopo.Grondwassotesegratis Scheme deurCecil John Rhodes aangekondig. Ditwas ’n skema en meer Hervormers het hulle in Rhodesië begin vestig. Van die waardeurblanketrekkerswatnadaardiegebiedewougaan,grond eerstewasbyvoorbeeldKootRabe,’ntransportryer.watlaterouder- kon verkry. Met hulle hulp wou Rhodes die land later ontwikkel. lingvanGatoomagewordhet. Verskeiegroepe mense hetuitdieVrystaat,Noord-Kaaplanden Na- Aanvanklik het hierdie Hervormers ’n geestelike tuiste in die dtailenoamgRehowdiensgivëagnetdrieekd.esDtiyedsmeeeFsortteCvhaarntehri,eirnddiieemEennkseeldhoeotrnhudlilsetriink gNeedmeerednutietssevaGnerdeiféoKremrekeridneRhKoedreksgieëvigneds.tigVadneaufrd1s89S5trwaassshdeiama.rDasl (vandagChivu),eninGazaland(vandagChipinge)indiesuid-ooste van die land gevestig. Tussen hierdie mense was daaraanvanklik SHterravsosrhmeidmesKêerskelhfuldlaetal.m..a.lleodnedevrandideijeurViesrdeiknsiigedveanNeddieerNduGitKsecrhk hmeitnwHaearrvdoiremeHresrvoomrdmadtediKeertkr,ewkaketrsgenmieeevnatneuistedniegTetraalnlsevabeatlregfethreetk, .n.u.u.tggeseksatairg.d..e. hNetG. gDeiemeHeenrtveorwmaesr,swheattidnusdieófombgyewdiienggevamneesnot’en sterkgestaanhetnie. aangesluitófkerkloosgebly DaarwordverteldatPietSnyders,’nHervormer,indiejarenegentig naShipingagegaanhetomtegaanjag. Hyhetoordieseshonderd vInordmieerEsnkinelddioeoNrnG-oGmegmeeweinntgeisodpagaernebeymv.oorEbeerewladar’ndeklLoimepbieenbHeerrg- ow(laMisof,ashnaetmtebghieyeskkbia)eiteb.ilAnaannnekgdinieegdaibeaengjiaongvmvealdndaag1er8b9lt9ye.hgOeatamnhyajaadgin.edSPiooeorslteuswgyeegsteeewgboeloybnihteeedt hgienetvdlwhoiieendrgdiinheehtgieeormdmeieeknogtleelmeebkeetdenibtoeernd.sjoiDesastaertrekwvwoearrsdwidvsaestretlheulmldelaettdd.ii.e.e.daHireemrkevesroakrkrmadbaedy vhaynve1l9le02enuitivdoioerjvaigrvkeolsdetnerkulgegreekveeerrrunila.CHhiypihnegtee.erDsaaaarnadainegeeiknodme diedeurenomdieNagmaalaandieNagmaaltafeltegebruik. het hy vir die eerste keer gehoor van die Engelse oorlog van HierindiemoeilikebeginjareisdiegenadevandieHereervaarwat 1899-1902,wat toe reeds verby was. Dit was inderdaad ’n harde, in sy trou dieWoord en Sakrament tot beskikking van Sy kinders verafgeleëenvreemdewêreldwaarinhierdiemensegeblyhet.Tog gestelhet. Hierdieeerstemensewaspioniers,wegvandiebekende, sou dieHeervandiekerksyakkerookhierkomafsteekomdatHy wegvanhullefamilieenvriende.ToghetdieHereaanhullesekuriteit selftoesienvirdievoortgangenverkondigingvansywoord. gegeedeursyWoordwataanhulleverkondigis. Gedurendeennadieoorlogvan 1899-1902,hetomstandighedevir Plenhmewe ow beaKbeidmg In I915stuur'nsekeremnrFurstenburgvanGwelo(vandagGwero) ’n briefaan dsJac van Belkumwaarin hypleitdatdie Hervormde KerkselidmateinRhodesiëdeurdieHervormdeKerkbearbeimoet word. Daarkomegterniksvan nie. Later,indieselfdejaar,volgnog ’nbriefdeurNPJMeyervanRusapewatsêdatdaarindieomgewing vanRusapeenInyangareeds ’ngemeentegestigismet65belydende lidmateen 159siele. OmdatdieHervormdeKerkinSuid-Afrikaook nie hierop reageer nie,sluit hierdie Hervormers hulle kort daarna bydieNGKerkinUmtaliaan.NogverskeiebrieweisvanuitRhodesië aan predikantevandieKerkinSuid-Afrikagerigwaaringevraisvir kerklike bearbeiding. Die Kerk in Suid-Afrika het egter sy eie problemegehadenkonnieopdaardiestadiumbystandinRhodesië verleen nie. Die briewe het tog daartoe gelei dat die Kerk in Suid-Afrikabewusgewordhetvandiebehoeftein Rhodesië. 8

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.