ebook img

Een Nag in Die Paradys (M&B) PDF

2014·0.8556 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Een Nag in Die Paradys (M&B)

Description:

Al haar mees eksotiese fantasieë gaan tot die werklikheid oorborrel.
Clara Davis weet die oomblik toe die woord “ja” oor haar lippe glip, dat sy haar in iets bo haar vuurmaakplek begewe. Presies hoe is sy veronderstel om op haar baas se luukse wittebrood voor te gee sy is sy verloofde?
Zack Parsons se reël om nie met personeel uit te gaan nie, het verhoed dat hy meer van Clara as haar bakkersvoorskoot sien. Maar nou sien hy haar in ’n heel ander, redelik meer verleidelike lig. As hulle toegee aan een aand van verleiding, behoort dit genoeg te wees om hulle nuutgevonde drange te bevredig . . .
Of dalk nie?

**




See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.