ebook img

die rol van die eerste suid- afrikaanse infanteriedivisie tydens die gevegte by el alamein, julie tot PDF

33 Pages·2012·8.5 MB·Afrikaans
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview die rol van die eerste suid- afrikaanse infanteriedivisie tydens die gevegte by el alamein, julie tot

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za DIE ROL VAN DIE EERSTE SUID- AFRIKAANSE INFANTERIEDIVISIE TYDENS DIE GEVEGTE BY EL ALAMEIN, JULIE TOT NOVEMBER 1942 Kmdt C. J. Jacobs* [DEEL II: TWEEDE SLAG VAN EL ALAMEIN, 23 OKTOBER - 5 NOVEMBER 1942. INLEIDING. DIE SPILMAGTE SE VERSUIM OM MALTA TE VEROWER KOM Teen die einde van Julie 1942 het 'n HULLE DUUR TE STAAN. tydelike skaakmatsituasie in die oorlog in Noord-Afrika ontstaan. Genl. C.J.E. Auchinleck, gesamentlik in bevel van Op 21 Junie het Rommel 'n hoogtepunt die Britsemagte in die Midde Ooste en in sy loopbaan bereik toe sy magte die 8ste Leer in Egipte, het laasge- Tobroek verower het en die garnisoen noemde by EI Alamein tot die verde- van 33 000 man, hulle uitrusting en diging loot oorgaan en die oppo- broodnodige voorrade vir die Spilmag- nerende magte het begin voorberei vir te in sy hande geval het. Hierdie die volgende rondte. Aan Britsekant is voorrade en die hoop dot Tobroek- Augustus gekenmerk deur groot veran- howe sy logistieke posisie kon verlig het derings. Premier Winston Churchill se Rommel loot besluit om met die aan- ongeduld met die situasie alhier het 'n mars te loot aangaan. Sy opdrag was breekpunt bereik. Verskille tussen hom egter dot no die verowering van To- en Auchinleck het uiteindelik daartoe broek, hy no die grens tussen Egipte en gelei dot die hele bevelstruktuur van Libie moes terugval totdat Malta ver- die Britse magte onder 'n nuwe bestuur ower kon word. Die eiland was 'n geplaas is. Die pos van bevelvoerder voortdurende doring in die vlees van in die Midde-Ooste is gegee aan genl. die Spilmagte aangesien die Britte dit Sir Harold Alexander en It.-genl. Strafer as afspringplek vir aanvalle teen die Gott sou bevel van die 8ste Leer oor- konvooie no Noord-Afrika gebruik heP neem. Sy oorlye, nadat sy vliegtuig Die grootste voordeel vir die Britte was afgeskiet is, het egter meegebring dot egter hulle uitmuntende inligtingsdiens. die verantwoordelikheid op die skouers Deur middel van die ontsyfering van van It.-genl. Bernard Montgomery sou Duitse radio-boodskappe het hulle rus. Lt.-genl. Oliver Leese het die presies geweet wanneer die konvooie bevelvoerder van die 30ste Korps en vanaf Italie en Griekeland met brood- It.-genl. Brian Horrocks die van die nodige voorrade no Noord-Afrika seil. 13de Korps geword. Ironies genoeg Veral die tekort aan brandstof het moes Churchill toegee aan Mont- Rommel se magte tydens die gevegte gomery presies oor dit waaroor hy van by EI Alamein geknel sodat hy nie 'n Auchinleck ontslae geraak het. Dit maneuvreringsgeveg kon voer nie. was om nie reeds in Augustus 'n nuwe Hoe longer hy by EIAlamein gebly het, Britse offensief te loods nie totdat ver- hoe moeiliker het dit geword om sy sterkings en veral opleiding van die magte te voorsien, veral weens die 8ste Leer 'n gedugter mag gemaak toenemende vermoens van die Britse het. Dit het beteken dot Rommel kans Lugmag om vanaf goedingerigte vlieg- gekry het om nog een maal no die velde in die Nyldelta die vloei van Nyldelta te probeer deurbreek.1 voorrade no Panzerarmee Afrika te IB,H.Liddell Hart: History of the Second World War, pp.302-303. 2 K.Macksey :Military Errorsof World War Two, p.102. Militaria 22/4 /992 13 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za bemoeilik. Gedurende Oktober is44 "10 logvoering word soos die Duitsers nie. van die Spilmagte se voorrade en in Die rede hiervoor was gelee in die November 26 "10 so verloor.3 aard van die Britse militere stelsel. Waar die Duitsers maksimale inisiatief tot op die laagste vlak toegelaat het, het hulle Britse eweknie beheer tot op die hoogste vlak behou,6 Ironies ge- noeg was dit juis pogings van die Britse generaals in Noord-Afrika om mobiliteit oor 'n groot gebied te handhaaf deur bevel-en-beheer te desentraliseer, wat tot verskeie taktiese terugslae gelei het. Die geloof was dot die gebrek aan natuurlike hindernisse in die woes- tyn beteken het dot klein groepies infanterie, ondersteun deur artillerie oor 'n wye gebied ontplooi moes word. Die sogenaamde Jock-kolonnes. Ter- selfdertyd is die pantser eenkant ge- hou om soos die ruitery van ouds, stormlope op die vyandelike pantser te loods. Rommel se antwoord hierop was om sy panzers te konsentreer in divisies waar hulle ondersteun is deur genie, artillerie en infanterie. Hierdie panzerdivisies is dan teen die ge'lso- leerde Britse infanterie, wat oor onvol- doende artilleriesteun beskik het, inge- gooi sodat die Britse formasies stuksgewys verslaan is. Sodra die Britse pantser nadergestorm het om tot hulle Volgens Macksey het Rommel nie in Julie juis 'n kans gehad om die 8ste infanterie se redding te kom het die Duitse tenks eenvoudig agter 'n skerm Leer by EIAlamein te verslaan nie,4 Hy van tenkafweerkanonne geskuil, wat stel dit soos volg : "Pushing himself to the limits of endurance and persuading die Britse pantser groot verliese toe- many of his followers to do the same, gedien het.7 Bidwell en Graham spel die fundamentele verskil tussen die there never was much prospect of twee opponerende magte soos volg Rommel reaching Cairo and the Canal uit : "..,lay in the fact that the Ger- with so few troops at the end of such mans, however grouped, manoeuvred an extended line of communication a- in large massesat close intervals so ar- gainst a reinforced enemy who chose to fight, Dit was die onderliggende ranged that tanks, guns and motorised "5 infantry could all support each other faktor wat die 8ste Leer in staat gestel without need for elaborate redeploy- het om Rommel tydens die Eerste Slag ment. Time and again during the van EI Alamein te stuit en dit sou 'n Desert War the isolated British columns doring in die vlees van Rommel bly were overrun by a whole division or totdat die oorlog in Noord-Afrika ten more, Mettertyd het hulle agterge- einde geloop het. "8 kom dot die geheim vir oorlewing BRITSE TAKTIESE PROBLEME. gesetel was in die infanterie, artillerie en tenks wat bymekaar gebly het om Die Britse magte kon nooit gedurende die aanvalle van die Spilmagte of te die oorlog meesters van mobiele oor- weer.9 3R, Lewin: Ultra Goes To War, p,313, 4 K, Maksey :Military Errors of World War Two, p,104, 5K, Macksey : Military Errors of World War Two, p. 104. 6J,A. English: A Perspective on Infantry, pp,88, 93-95. 7 S,Bidwell and D. Graham: Fire-Power, pp,222-225. a S,Bidwell and D. Graham: Fire-Power, pp,224-225. 9 S,Bidwell and D, Graham: Fire-Power, p,225. 14 Militaria 22/4 1992 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za Britse kant die Spilmagte in uitputtings- gevegte te verslaan. Hiervoor het die 8ste Leer tyd nodig gehad, vandaor die streng beheer wat hy oor operasies tot op die laagste vlak uitgeoefen het. Opleiding en inoefening von operasies kon gedoen word, omdat die defen- siewe stellings by EIAlamein 'n tydelike skaakmatsituasie afgedwing het.10 Door isdus nie gepoog om die Duitsers no te aap nie. Hulle krag het gele in mobiliteit en samewerking tussen diens- wapens. Die Geallieerdes kon hulle dit nooit werklik hierin ewenaor nie. Ook aan die Oosfront het die Sowjetmagte deur middel von 'n oorwig von getalle en uitputtingsgevegte met massale ortillerie die Duitsers stelselmatig terug- gedruk.11 Waor die Britse generaals voor die gevegte by EIAlamein gepoog het om menselewens te spoor met maneu- vrering het Montgomery se metode Lt-genl (hier as die lmere Vdm) B. L. Montgomery, neergekom op die gebruik von vuur- krag om die vyand mee uit te mergel die bel'ell'oerder van die Britse 8ste Leer by en sodoende sy vermoe om hoe ver- El Alameill. September -November 1942 liese aan Britse kant te veroorsaak te Tydens die Eerste slog von EI Alamein verswak. Die sleutels hiertoe is gesien het Auchinleck sy ortillerie gekonsen- in die herstel von die normale bevels- treer en die Britse oorwig in vuurkrag Iyn, die gebruik von standaard forma- benut om met gekonsentreerde verde- sies soos die brigades en divisies in digingsvuur die Spilmagte vas te pen. teenstelling met die kollonnes, deeglike Weliswaor is hy bevoordeel deur die voorbereiding en puntenerige staf- feit dot Rommel nie dieselfde maneu- werk. Auchinleck se gebruik von bri- vreringsruimte soos voorheen gehad gade-veggroepe tydens die Eersteslog het nie, Hy kon egter nie sy defen- von EIAlamein het volgens hom nog te siewe suksesopvolg met 'n oorwinning vee I herinner aan die kolonnes en nie, omdat die samewerking tussen beter beheer oor symagte was vir hom dienswapens veel te wense oorgelaat von kordinale belong. Gevolglik het hy het en tot groot verliese onder die die gewoonte wat offisiere in die Britse tenks gelei het. Hulle kon moor woestyn begin aankweek het om be- net nie genees word von die idee nie vele te verontagsaam, die nek inge- dot hulle sonder infanterie en ortille- sloan en selfs 'n generaal hieroor riesteun op die vyand afstorm. Mont- afgedank.12 gomery het die 8ste Leer weer loot veg volgens die doktrine wat eie aan hulle Die grondliggende denkfout aan Britse aord was, naamlik beheer op die kant voor hierdie tyd was dot hulle hoogste vlak en fyn uitgewerkte tak- vergeet het dot die divisie as die tiese metodologie ondersteun deur basiese gevegsformasie ontwerp is, deeglike stafwerk. Sedert sy aankoms bestaande uit 'n hoofkomponent wat in die Midde Ooste as bevelvoerder infanterie of pantser was en sy eie von die 8ste Leer tot aan die einde von artillerie, genie, bevoorradings en die oorlog sou hierdie benadering, administratiewe dienste. Infanteriedivi- gerugsteun deur grootskaalse ortillerie- sieshet somstenks tot hulle toegevoeg en lugvuursteun gebruik word om met gehad en pantserdivisies op hulle beurt 'n minimum von lewensverlies aan infanterie om hulle te ondersteun. Die 10 S,Bidwell and D,Graham: Fire-Power, pp.239-240, 11 J, F,Dunnigan: The Eastern Front, pp.138-143, 12 S,Bidwell and D,Graham: Fire-Power, p,245. Militaria 22/4 /992 15 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za divisie was dus 'n gebalanseerde en von kardinale belong indien hy wou buigsame vegtende entiteit wat 'n slaag, wont hy moes in die nag deur 'n verskeidenheid von aanslae in die mynveld en teen daglig so ver beweeg geveg kon oorleef, mits sy organiese het dot sy panzers die Britse stellings eenheid nie aangetas is nie,13 Op omvleuel om hulle in hulle agterge- hierdie wyse kon die herstel von orga- biede te kon aantas. Hierdeur het hy nisatoriese eenheid die 8ste Leer in gehoop sou die Britse pantser soos stoat stel om weer as 'n hegte veg- voorheen in die woestyn poog om hom tende entiteit te opereer, te stuit sodat hy hulle kon vernietig.15 Sy logistieke probleme het ook meege- DIE SLAG VAN ALAM HALF A, 30 bring dot hy oor min brandstof beskik AUGUSTUS - 6 SEPTEMBER 1942. het om te maneuvreer. Sy plan was von die begin of gedoem. Teen die einde von Augustus was Die Britse Militere Inligtingsdiens het Rommel reg om weer te probeer deur- geskat dot hy in die suide pro beer breek no die Nyldelta, Hy het verster- deurbreek en voorsorg getref. 'n Kaart kings ontvang, alhoewel sy logistieke wat die terrein suid von die Alam Haifa situasie nie juis verbeter het nie, Soos rug aantoon as begaanbaar vir tenks, in Julie sou infanterie en pantser in die terwyl dit uit sagte sand bestaan het, is verdediging, ondersteun deur myn- in 'n pantserkor geplaas en in 'n velde en artillerie 'n belangrike rol in mynveld agtergelaat sodat die Duitsers die geveg speel. Britse lugkrag het 'n dit in die hande moes kry. Nadat belangrike nuwe dimensie bygevoeg, Rommel se magte deur die mynveld Montgomery het die volgende regstel- gebreek het, wat hulle longer geneem lende stappe gedoen, Sy grondlig- het as wat hulle beplan het, het hulle gende veronderstelling was dot die gesukkel om in hierdie sand te be- Duitse Blitzkrieg se sukses gelee was in weeg. Dit het meer brandstof verbruik die ontwringting von die vyand se as wat voor beplan is. Verder het die bevel, beheer en kommmunikasie, Britse pantser nie soos voorheen in die Nuwe wapens aileen sou dus nie die oorlog op hulle afgestorm sodat hulle probleem oplos nie. Hy het 'n stelsel tenkafweerkanonne hulle kon afmaai von bevel en beheer en vuursteun nie. Montgomery was vasbeslote om deur die artillerie en die lugmag op 'n hierdie patroon von gebeure te vermy. basis geplaas wat aan die Britse magte Einde ten laaste was Rommel verplig 'n teenvoeter verskaf het vir die Duit- om gouer noordwaarts te swaai en wei sers se meesterskap in mobiele oorlog- na hoogtepunt 132 op die Alam Halfa- voering. Snelle reaksie was die ant- rug. Hier het sy magte hulle vasgeloop woord op die Duitsers se mobiele in voorafbeplande gekonsentreerde oorlogvoering omdat die hele tempo vuurkrag von die Britse ortillerie en von oorlogvoering versnel het. Dit is tenkvuur vanuit romponderstellings wat gedoen deur verteenwoordigers von die Britse pantser in stoat gestel het om verskillende dienswapens bymekaar te sy tenks in die ope aan te durf terwyl loot affilieer sodat skakeling vinniger hulle agter dekking was.16 Rommel het kon geskied, Beheer oor artillerievuur is presies opgetree soos wat Montgomery ook gesentreer sod at dit in die kort beplan het. Die Alam Haifa-rug se moontlikste tyd op die beslissende punt verdediging is versterk en die georkes- op die slog veld gekonsentreer kon treerde gebruik von pantser in 'n word.14 tenkafweerrol, lugaanvalle en artillerie- In hierdie stadium is die 8ste Leer se vuur het Rommel se panzers gestuit.17 stellings vanaf die see tot teen Bob el Gedurende die dog het die 8ste Leer Qattara sodanig versterk dot Rommel se lugmag veral op die logistieke verplig was om in die suide te probeer voertuie von Panzerarmee Afrika ge- deurbreek. Verrassing en spoed was konsentreer. Verliese von uitrusting en 13 C.E, Lucas Phillips: Alamein, pp.48-49, 14 S.Bidwell and D. Graham: Fire Power, pp.248-275. 15 B,H. Liddell Hart: History of the Second World War, p,304. 16 B,Pitt: The Crucible of War 3, pp.17-32. 17 C. Barnett (et 01) : Old Battles and New Defences, pp, 125-126 (S. Bidwell Indirect Fire Artillery as a Battle-Winner/Loser) , 16 Militaria 22/4 7992 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za personeel, insluitende van sy steutel- bewapen, Die gevolg was dot slegs personeel soos genl, Nehring van die op 210 kanonbewapende Duitse tenks Afrika Korps wat gewond is en tekort staatgemaak kon word, Wat kwaliteit aan brandstof het hom verplig om betref het die 8ste Leer nou in groot uiteindelik terug te val, Die Britse getalle Sherman-tenks vanaf die VSA poging om hom van sy basisgebied of begin kry, Met die begin van die te sny was egter nie goed gek06r- geveg het hulle oor meer as 500 Sher- dineerd nie en het te loot begin, man en Grant-tenks beskik, terwyl die Rommel se magte het weggekom om Spilmagte oor slegs 30 van die Panzer 'n onder dog weer te veg, Sy enigste Mk4 met hoe trompsnelheid 75mm wins was dot sy magte in die suide kanonne beskik het, Slegs hierdie tenks Himeimatberg en die gebied waaroor het 'n kans teen die Shermans en twee Britse mynvelde gestrek het, Grants in 'n geveg gestaan, Die behou het,18 Amerikaanse tenks het ook oor die voordeel beskik dot hulle met brisant- DIE OPGESTELDE SLAGORDES. ammunisie toegerus was, wat hulle in staat gestel het om tenkafweerka- Teen Oktober 1942 was die Britse nonne oor 'n lang afstand te neutra- magte, wat getalle en gehalte van liseer,19 uitrusting betref, in 'n sterker posisie as ooit gedurende die oorlog in Noord- Ook in artillerie was die 8ste Leer beter Afrika, Volgens sterkte-tabelle het of as die Spilmagte, Montgomery het beide kante oor twaalf divisies, waar- 850 veld- en 60 mediumgeskut tot sy van vier pantserdivisies was, beskik, In beskikking gehad, Hulle took sou wees werklike getalle was die Britte egter om die aanval te ondersteun en om baie sterker, Die 8ste Leer se vegtende die vyandelike artillerievuur te neutra- sterkte was 230 000 man terwyl Rommel iiseer, Die gekombineerde Duitse en oor minder as 80 000, waarvan slegs 27 Italiaanse sterkte van 550 geskut het 000 Duitsers was, beskik het, Wat tenks verder oor die nadeel beskik dot dit betref het die Britse mag oor 1 440 oud was en bestaan het uit 'n wye kanonbewapende tenks beskik, Rom- verskeidenheid tipes, Gebuite Britse mel het slegs 260 Duitse en 280 Ita- 25-ponders en Russiese76 mm kanonne liaanse tenks beskik, Die Italiaanse moes vergoed vir te min Duitse en tenks was almal verouderd en van sy Italiaanse uitrusting, Die Russiese Duitse tenks is net met masjiengewere geskut was egter doeltreffender in 'n 'nBe/angrike faktor in die Britse oorwinning: die 6-ponder- tenk(/fwee rkanon. 18 B,Pitt: The Crucible of War 3: Montgomery and EIAlamein, pp, 17-32, 19 B,H,Liddell Hart: History of the Second World War, pp,310-311, Militaria 22/4 1992 17 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za tenkafweerrol aangewend, sodat dit bordement te probeer neutraliseer. nie juis gehelp het om Rommel se Die verlies aan brandstof het meege- agterstand in veldortillerie te neutra- bring dot slegs drie uitreikings von liseer nie. Monty se grootste voordeel brandstof vir hulle tenks beskikbaor was egter dot hy so veel geskut as wat was, terwyl die minimum benodig op hy wou kon konsentreer in die sektor dertig geskat is, Rommel was gevolglik waor hy beplan het om deur te breek. verplig om sy tenks stuksgewys oor die Terselfdertyd moes die verdedigers lengte van die front te versprei en die hulle ortillerie so ontplooi om enige gebrek aan gekonsentreerde ont- plek 'n deurbraak of te weer,20 Rom- plooiing hiervan het beteken dot sy mel het in werklikheid ook nie 'n keuse grootse bote grootliksgeneutraliseer is.23 gehad anders as om die Russiese geskut as tenkafweer aan te wend nie. Getalle von mannekrag en uitrusting Sy 50 mm tenkafweerkanonne, wat tot op popier kan egter baie misleidend in daordie stadium so suksesvol teen wees. Dit vertel niks van die gehalte die Britse tenks aangewend is, se vuur van die mense wat die took moet kon nie die genoemde Amerikaanse uitvoer nie. Gedurende die oorlog in tenks se pantser von voor deurdring Noord-Afrika het die ltaliaanse troepe nie.21 Verder het die 8ste Leer in 01 hoe 'n swak reputasie opgebou wat hulle groter getalle 6-ponder tenkafweer- nie altyd verdien het nie, Hulle ortil- geskut gekry, wat hulle infanterie lerie was goed en die Folgore Val- minder kwesbaor teen die tenks von skermdivisie was 'n gedugte opponent. Panzerormee Afrika gemaak hep2 Hulle het onder andere uitgeblink in naggevegte, waorin die Duitse troepe Nog 'n belangrike voordeel waoroor nie goed onderleg was nie. Van hulle die 8ste Leer beskik het was dot hulle pantserdivisies soos die Ariete en Litto- lugoormag oor die slagveld sou he en rio is slegs teruggehou deur swak ook die vermoe om oor long afstande uitrusting, moor Britse infanteriefor- die Spilmagte se logistiek met bom- masies sou hulle nie sonder voldoende werperaanvalle te ontwrig. Die Britse tenkafweerwapens of pantsersteun kon magte het 1 500 vliegtuie in die eerste aandurf nie, Die kern van die Spil- Iyn beskikbaor gehad plus nog 1 200 in magte was egter die Duitse element. reserwe in Egipte en Palestina wat Eerstens was door die Afrika Korps beskikbaor was vir die aanval, In bestaande uit 21ste en 15de Panzerdi- antwoord hierop het die Spilmagte visies. Met hulle verbeterde pz MK Ill's slegs 350 diensbore vliegtuie gehad. en MK IV's was hulle steeds die troef- Die Britse lugmagte het dus die vermoe kaort waormee Rommel gehoop het gehad om die beweging von die om die knoop deur te hak nadat die vyand op die slagveld asook hulle 8ste Leer, volgens sy verwagtinge, voorsiening in die gevegsone te ont- genoegsaam verliese deur die myn- wrig, terwyl die 8ste Leer vry hiervan velde en verdedigingstellings toege- kon opereer, Die versuim om Malta te dien is. Hierdie formasies is ondersteun verower en die negatiewe effek daor- deur die kranige Duitse 90ste Ligte von op Panzerormee Afrika is vererger Divisie wat gesoute veterane in die deur die Britte se vermoe om hulle woestynoorlog was. In hulle rol as lugkrag en duikbote aan te wend om Panzergrenadiers (in moderne idioom die logistieke oar von hulle vyand toe gemeganiseerde infanterie) was hulle te druk. Gedurende September het onmisbaor vir die Duitse tenkformasies. ongeveer 'n derde von Rommel se Kort voor die geveg begin het is die voorrade nie die front bereik nie. Spilmagte versterk deur die 164ste Ligte Gedurende Oktober was dit nog erger, Divisie en die Ramcke Valskerm- Slegs die helfte van wat no Noord- divisie.24 Afrika gestuur is het door aangekom. Door was skaars genoeg artillerie- Rommel se logistieke probleme het ook ammunisie om die Britse ortilleriebom- meegebring dot te min kos by sy 20 I,V, Hogg :Barrage, p.63. 21 B,H. Liddell Hart: History of the Second World War, p,311, 22 H, Strachan: European Armies and the Conduct of War, p.185, 23 B.H. Liddell Hart: History of the Second World War, pp,311-312, 24 C.E. Lucas Phillips: Alamein, p.40. 18 Militaria 22/4 7992 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za troepe uitgekom het, wot hulle weer- die Spilmog verdedigingstelling was stand teen siektes verminder het. Swok doringdrood gespon en myne gele tot sonitere proktyke onder verol die 'n wydte von 500 tot 1 000 meter. In Itolioners het meegehelp om siektes hierdie verdedigingsgordel is buite vinnig te loot versprei. Disenterie en gevegsposte ingerig om elk 'n kom- oonsteeklike geelsug het gemooi on- ponie infonterie gewopen met gewere der die Itolioners en gou ook onder die en mosjiengewere te huisves. Elke 1 Duitse mogte. Rommel self se gesond- 500 meter is woghonde soom met die heidtoestond het sodonig versleg dot troepe geploos. Agter hierdie gordel hy no Europa moes terugkeer vir be- was 'n oop sposie von 1 - 2 kilometer hondeling en herstel. Hy is vervong en ogter dit 'n strook von 2 000 meter deur genl. Georg Stumme, terwyl genl. wyd woarin myne gele en die oor- Ritter von Thoma bevel von die Afrika blywende twee komponies van elke Korps oorgeneem het nodot hulle infonteriebottoljon, soom met hulle bevelvoerder genl. Nehring tydens die swoar mosjiengewere, mortiere, tenk- Slog von Alom Haifa gewond is. Beide ofweerkononne en onder ondersteu- is vonof die Russiese front gestuur en ningswopens ontplooi is. Die oop gebrek oon ervaring in woestyntoe- gebied tussen die twee myngordels is stonde hulle took bemoeilik. Kort deurkruis deur gordels myne wot in nodot die geveg by EIAlomein begin ongereelde patrone von smol drie- het, het genl. Stumme oon 'n hart- hoeke tussen die twee hoofmyngordels oonvol beswyk. Dit het beteken dot ingerig is. Die bosisse von die drie- tot Rommel op die oond von 25 Ok- hoeke isno die Britse kant geploos met tober by ElAlomein oon- gekom het, die Spilmog- te se bevel-en-beheer situosie netelig was. Met sy oonkoms moes hy in elk gevol oonhoor dot die helfte von sy tenks verloor is in vrugtelose teenoonvolle teen die Britse deurbrookpoging.25 Detonator Ten spyte von 01 die no- Die DlIitse TellerJnm -sterk genoeg om die rlt.\per \'an enige tenk qf te skiet. dele vir die Spilmogte 1.1.B. Killg {{lid 1.Batchelor: Illfalltl}' at War. /939-/945.1'.47 was die verdedigingstel- lings en die mynveld moeilik oorkombore hin- dernisse en sou die 8ste Leer se took nie 'n mok- like een wees nie. Reeds teen die einde von Sep- tember het die Spilmog- te meer as 500 000 myne in die 60 kilometer ge- bied tussen die Middel- londse See en die Qottorro-Iooglond gele. Ironies genoeg was heel- wot von hulle Britse my- ne wot vonof Gozolo en Die DlIitse S-myn. Die 5Jnynwas 'ngel'reesde teenpersoneelmyn. Hy is so Tobroek gebring is. Die begr(lll'e dar slegs die ontsteker se horinkies bo die grond lIitgesteek het. mynveld het von noord Wanneer iellwnd daarop getrap het. het dit springstof afgesit wat die myn tot suid volgens 'n ge- ongeveer 1 meter die 11Igingeskiet het. Dellr michlelvan 'n reelde patroon gestrek vertragingsmeganisme is die myn op hierdie hoogte gedetoneer. Die met voriosies volgens die staalballe war in aile rigtings lIitgestrooi is I\'asdodelik virpersoneel. oard von die terrein. Aon die voorkont von .I../.B. Killg (JIld./. Batchelor: Illfalltl:\' at War, /939-/945, p.46 25 BH. Liddell Hart: History of the Second World War, p.312. Militaria 22/4 /992 19 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za lane waarlangs die Spilmaginfanterie die 51ste Hoogland Divisie, 2de Nieu- teenaanvalle kon loods en versterkings Zeeland Divisie, lste Suid-Afrikaanse no die voorste buiteposte kon haas. Divisie en op die oostelike hang van Die doel van hierdie latera Ie mynvelde die Ruweisat-rug die 4de Indiese Divi- was om die Britte se bewegings te sie. Ten suide van hierdie rug het die kanaliseer tot in 'n sekere dood- verdelingslyn tussen die Britse 30ste maakgebied waar die verdedigers se Korps in die noorde en die 13de Korps artillerie vooraf op ingeskiet is. in die suide geloop. Aan Spilmagkant was ten weste die 15de Panzerdivisie Ongeveer 95% van die myne was van en Littorio as mobiele reserwes ontplooi die tenkafweer tipe. So 'n myn sou nie met nog verder wes die 90ste Ligte en 'n tenk noodwendig vernietig nie, Trieste Divisies as algemene reserwes. maar sy rusper afskiet. Wielvoertuie Aan Britse kant was die lOde Korps sou egter vernietig en die meeste bestaande uit die 1ste en lOde Pant- insittendes gedood word indien hulle serdivisies gereed om as ystervuis vir sulke myne sou oftrap, Die meeste Montgomery se aanval op te tree. In myne is met onder verbind sodat hulle die suidelike deel van die front was die almal sou afgaan indien een afgetrap Spilmagte van noord tot suid soos volg word. Baie van hulle is aan fopmyne ontplooi. Suid van die Ruweisat-rug gekoppel sodat hulle slegs met die was die Ramcke valskermdivisie, dan grootste moeite en deur spesialiste Brescia, nog 'n deel van Ramcke, gelig kon word. Verskeie onontplofde Folgore, Pavia en heel suid twee veg- Britse lugmagbomme is ook in myne groepe, naamlik Kiel en 33ste Verken- omskep en aan pootjiedrade gekop- ningsgroep. In laasgenoemde twee se pel. Slegs ongeveer 3 % van die myne gebied was ingesluit die enigste ge- was ontwerp vir 'n teenpersoneelrol. biedswins vir Rommel no die slag van Die sogenaamde S-myne het draad- Alam Haifa. Dit was die oostelike deel horinkies gehad wat bokant die grond van die EI Toga plato en berg Himei- uitgesteek het wat as gevolg van stof mat, wat die Spilmagte in staat gestel selfs in daglig feitlik onsigbaar was. het om die terrein ten ooste van hulle Indien hierop getrap sou die metaal- stellings te domineer. In diepte was die silinder onder die grond die lug in skiet 21ste en Ariete pantserdivisies as mo- en oor 'n wye gebied skrapnel en laers biele reserwes ontplooi. Aan Britse versprei. Deur hierdie mynvelde sou kant was die 13de Korps soos volg ten die infanterie en genie van die 8ste suide van die Ruweisat-rug versprei. Leer moes loop, let wei 'n hardlopende Die 50ste Infanteriedivisie, 44ste Infan- persoon kon 'n tenkafweermyn loot teriedivisie, 7de Pantserdivisie en heel afgaan. Hulle sou die took he om suid die Vrye Franse BrigadeY Tekorte bresse in die mynveld te sloan waar- aan -veral brandstof en ammunisie het deur die tenks kon beweeg.26 meegebring dot die Spilmagte nie die Duitse en Italiaanse mobiele reserwes Rommel het sy magte ter verdediging gekonsentreer kon hou, om beslissende van hierdie omvattende hindernis van teenaanvalle soos waarmee hy in die noord no suid soos volg ontplooi. Die verlede sukses behaal het, uit te voer divisie Bergsalieri teen die kus en ten nie. Hulle is gevolglik in ses gemengde suide daarvan die 164ste Duitse Ligte Duitse en Italiaanse pantsergroepe Divisie tot teen die noordelike helling eweredig agter die front versprei en van die Miteirya-rug. Ten ooste van naby genoeg aan die mynvelde sodat hulle is die 9de Australiese en 'n enige Britse deurbraak afgeseel kon gedeelte van die 51ste Hoogland word voordat 'n groot bres in die Divisie ontplooi. Die Trento Divisie het verdedigingstellings geruk word. Hier- die Miteirya-rug verdedig en ten suide mee kon brandstof gespaar word en hiervan was die Bologna Divisie ver- die afstande verminder word wat hulle sprei oor die westelike dee I van die tenks in daglig moes afle, wat hulle dus Ruweisat-rug. Aan Britse kant was minder kwesbaar teen aanvalle deur teenoor hulle ontplooi die restant van die Britse lugmag gemaak het.28 26 B. Pitt: The Crucible of War 3, p.64. 27 C.E. Lucas Phillips: Alamein, p.97, 28 N. Frankland and C. Dowling (eds.): Decisive Battles of the Twentieth Century, p,196 (W, Jackson: EI Alamein). 20 Militaria 22/4 /992 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za DIE AARD VAN DIE KOMENDE verskillende dienswapens nie tydens GEVEG. die afgelope veldslae die Britse defen- siewe oorwinning omskep in 'n ver- In die middel von September het die nietiging von die vyand nie, weens Britse inligtingstawwe in Ka'lro gewaar- hulle onvermoe om saam te werk. In deer dot Rommel se posisie netelig was die komende aanval sou sy magte en dot dit onwaarskynlik was dot hy 'n geen flanke he om op te rusnie, terwyl aanval sou loods. Hy sou gewis ook hulle deur diep en goed ingerigte nie terugtrek nie, omdat hy nie maklik verdedigingstellings sou moes dring.31 so 'n natuurlike defensiewe posisie soos 'n Antwoord sou dringend gevind moes by EIAlamein sou kry nie. Verder sou word wont soos wat Bidwell en Gra- die Britte hulle vliegvelde verder wes ham dit stel : "The Germans were as kon skuiL wat hulle in stoat sou kon stel agile and as rapid in the defence as om aan die Spilmagte die gebruik von they were in the attock, and once tac- Tobroekhawe te ontse. 'n Terugtog in tics hod been devised to defeat the daardie stadium sou hom dus in 'n blitzkrieg they would have to be ex- swakker posisie plaas en hulle het tended to the attock : fire-power hod gereken dot hulle in elk geval teen die to be combined with dexterity. "32 einde von Oktober genoeg voorrade sou opgehoop het om vir drie no vier Die aord von die geveg sou eerder weke aan operasies deel te neem. herinner aan die loopgraafoorlog- Verder het hulle geskat dot die tempo voering aan die Wesfront gedurende waarteen hy sy magte versterk het hy die Eerste Wereldoorlog von 1914-1918 op die vroegste in die begin von No- as aan die oorlog in die woestyn tot op vember offensief sou kon optree.29 daordie stadium. Die enigste manier om deur so 'n hindernis te kom sou Soos gesien het die 8ste Leer daarin deur middel von 'n uitputtingsgeveg (0 geslaag om die Spilmagte in twee bottle of attrition) wees. Indien nie reg defensiewe gevegte te stuit. Die gehanteer nie kon dit tot grootskaalse omstandighede waarin dit plaasgevind verliese aan die kant von die aanvaller het, met logistieke probleme en die lei.33 Teen September 1942 het die beperkte ruimte waarin geopereer kon verdedigingstellings von die oppone- word, het die Duitsers gekniehalter rende magte vanaf die Middellandse sodat hulle nie op hulle tradisionele See, net noord von Tel el Eisa, suid- wyse kon veg nie. Verder het die Britse waarts tot teen die Qattora-Iaagland magte 01 hoe meer lugoormag begin suid von Himeimat gestrek. Dog vir kry, wat hulle grondmagte in stoat dog het die twee magte hulle stellings gestel het om onder 'n beskermde verbeter. 'n Tekort aan doringdraad sambreel te opereer. English stel dit het meegebring dot sulke versperrings don ook dot die Britse bevel in hulle nie in dieselfde mote as gedurende die element was in "...that of static war- Eerste Wereldoorlog gebruik sou word fare and deliberate tactical metho- nie, moor die omvang waormee land- logy. Die vraag was egter of die myne gebruik is het meer as genoeg "30 Britse magte net so suksesvol kon wees hiervoor opgemaak. in die uitvoering von 'n oorwoe aan- vol. In 'n fase in die evolusie von No aanleiding von die Eerste Wereld- oorlogvoering waarin die verdediging, oorlog se lesse het die Britse doktrine takties gesproke, weer die oorhand be- gelui dot 'n oorwig von 3:1 ten gunste gin kry het moes Montgomery 'n aan- von die aanvaller, op die punt waor vol op die Spilmagte loods deur 'n deurgebreek moet word, nodig sou omvangryke mynveld en in die engte wees voordat offensiewe operasies von tussen die see en die Qattara-Iaagland hierdie aard gewaag kon word. Verder wat verrassing feitlik onmoontlik ge- moes dit voorafgegaan word deur 'n maak het. Daormee saam kon die massale artilleriebombardement.34 Die M. Carver: EIAlamein, p.83. 30 J.A. English: A Perspective on Infantry, p.160. 31 C.E.Lucas Phillips: Alamein, pp.65-66. 32 S.Bidwell and D.Graham: Fire Power, p.248. 33 C.E. Lucas Phillips: Alamein, pp.65-66. 34 B.Pitt: The Crucible of War 3, pp.62-63. Militaria 22/4 /992 21 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 22, Nr 4, 1992. http://scientiamilitaria.journals.ac.za Britse mag het egter slegs genoeg kon die tenks deurbeweeg. Intussen infanterie vir 'n 2:1 oormag gehad en sou die lugkomponent von die Britse vrees vir die omvang von verliese op magte taktiese lug-tot-grond-steun en die skoal von 1914-1918 was altyd aanvalle op die vyand se logistiek gedurende die oorlog in Noord-Afrika loods. Nuwe uitrusting soos die Ameri- by die Britse bevelvoerders aanwesig, kaanse Sherman-tenks het vir die eer- vandaor die oorbeklemtoning von ste keer in die oorlog in Noord-Afrika mobiliteit, wat soos aangedui reg in aan die 8ste Leer die vermoe verskaf Rommel se hande gespeel het. 'n om die Duitse pantser te troef. Om Uitputtingsgeveg met hoe lewensverlies hulle te gebruik het egter ook oplei- was dus buite die kwessie.35 Die tenk ding vereis,37 was egter nie meer soos in die Eerste Wereldoorlog 'n wapen waormee ver- rassing behaal kon word nie, vera I nie BRITSE VOORBEREIDINGS. teen die kranige tenkafweergeskut von Panzerormee Afrika nie. Dit en die kort Reeds voordat die slog begin het is front tussen die see en die Qattora- Monty reg bewys deurdat hy beweer laagland het verrassing ook feitlik het dot sy magte heropgelei moes onmoontlik gemaok. Montgomery se word en nie voor loot September die probleem was dus om hierdie teen- aanval sou kon uitvoer nie. Die Nieu- strydighede te versoen. Zeelandse divisie het hulle deel von die komende operasie deur middel von Die hoeksteen von sy filosofie was dot skyngevegte ingeoefen. Hieruit is die minimum lewensverliese gelei moes volgende lesse geleer : word. Deeglike opleiding en 'n goed uitgewerkte misleidingsplan was die a. Verkeersknope het ontstaan sodra middels waormee hy dit wou bereik.36 die geringste bottelnek in die vloei Gedurende die later fase von die von voertuie voorgekom het. In- Eerste Wereldoorlog is tenks gebruik om dien dit in een von die bresse in die doringdraadversperrings plot te die mynveld sou plaasvind kon 'n trap sodat die infanterie die vyandelike gevaorlike situasie ontwikkel, veral loopgrawe kon beset. Hierdie keer wanneer die tenks begin deurbe- moes die genie en infanterie bresse in weeg. Een uitgeskiete of gebreek- die mynvelde sloan sodat die pantser te tenk kon heelwat onder ophou, kon deurkom om die vyandelike tenks wat hulle uitstekende teikens vir aan te durf. Weens 'n gebrekkige Rommel se tenkafweerkanonne vermoe om verrassing te behaal moes sou maak. die vyand se verdedigingsvuur so ver as moontlik geneutraliseer word. Die b. Die taalgebruik (jorgon)wat deur aanval sou ook in die nag moes pia as- die Britse pantser en die Nieu vind om dit vir die Spilmagte moeilik te Zeelanders oor die radio gebruik is maak om te bepaal waor die speer- het verskil. Die gevolg was dot punt von die aanval sou wees. Om kommunikasie op kritieke tye 'n hierdie tipe operasie te kan uitvoer sou probleem kon wees aangesien die spesiale opleiding gedoen moes word. infanterie von die 30ste Korps, wat Die samewerking tussen dienswapens uiteindelik die hoofaanval sou sou in hierdie operasie selfs belangriker uitvoer, hoofsaaklik bestaan het uit as in enige onder wees. Sonder in- troepe von die Gemenebeslande. fanteriesteun sou die genie kwalik hulle took kon uitvoer om lone deur die C. Beter kommunikasie tot op die mynveld te lig. Beide groepe sou ook laagste vlak was noodsaaklik, so- niks kon vermag indien die vyand se dot elke man geweet het wat hy vuur nie deur mortier-, masjiengeweer- moes doen. Monty het weer eens en ortillerievuur geneutraliseer is nie. die voorbeeld gestel deur heelwat Eers wanneer die bresse deur die rond te ry en die troepe toe te mynvelde breed genoeg en beveilig is spreek. 35 C,E, Lucas Phillips: EIAlamein, p.66, 36 B. Pitt: The Crucible of War 3, pp,62-63. 37 B. Pitt: The Crucible of War, pp, 62.68. 22 Militaria 22/4 /992

Description:
faktor wat die 8ste Leer in staat gestel het om Rommel tydens die Eerste Slag van EI Alamein te stuit en dit sou 'n doring in die vlees van Rommel bly.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.