ebook img

Die Rol van Angs, Selfbeeld en Selfaktualisasie in die Prestasiemotivering van Bestuurders PDF

161 Pages·2014·5.66 MB·Afrikaans
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Die Rol van Angs, Selfbeeld en Selfaktualisasie in die Prestasiemotivering van Bestuurders

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION Attribution — You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if o changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use. NonCommercial — You may not use the material for commercial purposes. o ShareAlike — If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your o contributions under the same license as the original. How to cite this thesis Surname, Initial(s). (2012) Title of the thesis or dissertation. PhD. (Chemistry)/ M.Sc. (Physics)/ M.A. (Philosophy)/M.Com. (Finance) etc. [Unpublished]: University of Johannesburg. Retrieved from: https://ujdigispace.uj.ac.za (Accessed: Date). DIE ROL VAN ANGS, SELFBEELD EN SELFAKTUALISASIE I~ DIE PRESTASIEMOTIVERING VAN BESTUURDERS deur PIETER JAN HENDRIK HARMSE Voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER IN DIE LETTERE EN WYSBEGEERTE in SIELKUNDE DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE aan die RANDSE AFRlKAANSE UNIVERSITEIT STUDIELEIER: PROF I VAN WRAUBENHEIMER DESEMBER 1979 \ \ liTHE GREATEST OF ALL ACHIEVEMENTS IS TO REALIZE YOUR OWN TRUE SELF AND TO RECEIVE THE ULTIMATE ANSWER TO THE QUESTION: 'WHO OR WHAT AM I?III MASLOW DANKBETUIGINGS· Graag wil ek"die volgende persone bedankvir hul medewerking wat bygedra het tot die afh~ndeling van hierdie verhandeling: 1 Professor Pottas en Mnr Lessing wat.my gehelp het in die keuse van die studie-onderwerp en om die studie en navorsing te begin. 2 Professor Raubenheimer vir sy vriendelike, hulpvaardige en bekwame \ leiding. 3 Mev Van Niekerk wat gesorg het vir die tikwerk. 4 Alle ander persone wat direk of indirek behulpsaam was en my in staat gestel het om die navorsing af te handel. ll} INHOUD OPSOMMING vi SUMMARY viii HOOFSTUK I : AGTERGROND EN NOODSAAKLIKHEID VAN BEOOGDE NAVORSING 1 1 INLEIDING 1 2 DOELSTELLINGS 4 HOOFSTUK II: PRESTASIEMOTIVERING 5 1 AGTERGROND C 5 2 TEGNiEKE WAARMEE DIE MENSLIKE POTENSIAAL BENADERING BEVORDER KAN WORD 8 3 BESKOUINGE VAN DIE BELANGRIKSTE TEORETICI TEN OPSIGTE VAN PRESTASIEMOTIVERING " 9 3.1 Murray se bydrae 9 \ 3.2 McClelland se bevindinge 10 3.2.1 Algemeen 10 3.2.2 Prestasiemotivering en die ekonomiese groei van n land 12 3.2.3 Die oorsprong van die prestasiemotief 14 3.2.3. (i) Die ouer-kind verhouding 14 3.2.3 (ii) Kulturele en Godsdienstiae waardes 14 3.2.3 (iii) Sosio-ekonomiese agtergrond 16 3.2.4 Bevordering van prestasiemotivering deur middel van Opleidingsprogramme 16 3.2.4 (i) Selfstudie 18 3.2.4 (ii) Doelwitstelling 18 3.2.4 (iii) Interpersoonlike ondersteuning 19 3.3 Atkinson se opvattinge oor prestasiemotivering 19 3.4 Heckhausen se teorie oor prestasiemotivering 21 .. 4 DEFINIERING VAN PRESTASIEMOTIVERING 23 .34 5 DIMENSIES VAN PRESTASIEMOTIVERING 5.1 Tydsbelewing en tydsperspektief 24 5.2 Afhandelingsdrang 25 5.3 Risikoneming . 25 5.4 Aspirasievlak 26 5.5 Deursettingsvermoe 27 5.6 Maatkeuse 27 5.7 Verantwoordelikheidsin 28 5.8 Beroepskeuse 28 , ... 5.9 Terugvoering <-':'.:("""....yO\"// 29 ." ')0/ \'.,' \1\'\' 5.10 Sosiale vooruitgang ,.\,~" 29 .,'\I'~"'iX? ~<,jV :";'/ ..J..•/ ' 6 PRESTASIEMOTIVERING" VAN MIDDELVLAK BESTUURDERS 29 /, ~.~ 6.1 Inleiding 29 bestuurs~kses 6.2 Die rol van prestasiemotivering in ' 30 7 SLOT 35 ;. HOOFSTUK III SELFBEELD 35 1 OMSKRYWING 35 \ 2 BESKOUINGE VAN DIE TEORETICI 38 2.1 Rogers se siening oor Selfbeeld 38 2.1 (a) Die fenomenale veld 38 2.1 (b) Die self 39 2.1 (e) Die organisme 39 2.2 Vrey se opvattinge en bevindinge ten opsigte van Selfbeeld :- 42 2.3 Ander navorsers en teoretiei se sienings en bevindinge ten opsigte van selfbeeld 45 3 DIE ROL-TEORIE 46 4 DIMENSIES VAN DIE SELFBEELD 46 4.1 Fisieke self 48 4.2 Psigologiese self 50 4.2 (a) Die rasionele self 50 v'" 5.2 (b) Die emosionele self 51 v- ,-'\J (1,fr,0' 5.3 (e) Die wil-self 52 V< /t;c) / 4.3 Die Geestelike Self 52 " ~' 5 DIE VERBANO TUSSEN SELFBEELD EN ANGS 53 6 DIE VERBANO TUSSEN SELFBEELD EN SELFAKTUALISASIE 54 7 DIE ROL VAN SELFBEELD IN DIE PRESTASIEMOTIVERING VAN BESTUURDERS OP MIDDELVLAK 56 8 SLOT 62 HOOFSTUK IV :' ANGS 63 1, INLEIDING 63 2, TEORETIESE AGTERGROND 66 2.1 Die psigoanaliste 66 2.2 Die interpersoonlike benadering 68 V 2.3 Die'behaviouristiese beskouing 70 (-Iif ) 2.4 Die eksistensialistiese benadering 71 3 DIE VERBANO TUSSEN ANGS EN DIE PRESTASIEMOTIVERING VAN DIE MIDDELVLAK BESTUURDERS 73 3.1 Angs met betrekki~g tot mislukking 73 3.2 Angs met betrekking tot sukses 75 3.3 Angsen die verhouding tussen gesag, die organisasie en self 81 3.3 (t) Selfgesentreerde angs / 81 3.3 (ii) Organisasiegesentreerde angs 82 3.3 (iii) Gesagsgesentreerde angs 83 3.4 Die kromlynige verband tussen prestasiemotivering en angs 85 3.5 Die verband tussen aanpassingsvermoe by veranderde omstandighede en angs 86 4 SLOT 87 HOOFSTUK V SELFAKTUALISASIE 88 1 OMSKRYWING 88 2 AGTERGROND . 89 3 MASLOW SE BESKOUINGE OOR SELFAKTUALISASIE 89 4 KENMERKE VAN SELFAKTUALISASIE 96 5 DIE VERBANO TUSSEN SELFAKTUALISASIE EN ANGS 102 6 DIE ROL VAN SELFAKTUALISASIE IN DIE PRESTASIEMOTIVERING VAN BESTUURDERS 104 6.1 Algemeen 104 6.2 Motivering en werko~twerp 106 6.3 Ander wyses waarop prestasiemotivering ontwikkel en bevorder kan word 107 6.4 Die rol van die organisasieklimaat in prestasiemotivering en selfaktualisering 108 7 'SLOT 109 . HOOFSTUK VI : NAVORSINGSTRATEGIE~ ONTWERP EN PROSEDURE 109 1 INLEIDING 111 2 METODE VAN ONDERSOEK 111 3 PROEFPERSONE 112 4 MEETMIDDELS 112 4.1 Prestasiemotiveringsvraelys 112 114 4.1 Samestelling van die prestasiemotiveringsvraelys 114 4.2 Struktuur van die vraelys 115 4.3· Konstruksie van die vraelys 4.4 Geldigheid van Vrey se Selfkonsepvraelys 119 4.5 Standaardisasie van Vrey se Selfkonsepskaal 120 4.3 IPAT Angsskaal 120 4.4 Die Selfrealisasievraelys van Osrin 121 4.1 Inleiding 121 4.2 Betroubaarheid van die Selfrealisasievraelys van Osrin 122 4.3 Struktuur van die vraelys 122 5 STATISTIESE ONTLEDING 124 6 SLOT 125 \ HOOFSTUK VII RESULTATE EN GEVOLGTREKKING 126 1 INLEIDING 126 2 DIE BESKRYWENDE STATISTIEK 126 2.1 Die gemiddelde 128 2.2 Die standaardafwyking 130 2.3 Die kurtoses en skeefhede 131 3 DIE KORRELASIE MATRIKS 133 3.1 Die korrelasie tussen selfbeeld en prestasiemotivering 135 3.2 Die korrelasie tussen selfrealisasie en prestasiemotivering 135 3.3 Ander korrelasies 136 4 DIE GEROTEERDE FAKTOR MATRIKS 138 5 SLOT 139 HOOFSTUK VIII DIE GESKATTE WAARDE EN BYDRAE VAN DIE STUDIE TOT DIE OPLOSSING VAN DIE'PROBLEEMSTELLINGS 140 1 DIE VERBANO TUSSEN ANGS EN PRESTASIEMOTIVERING VAN BESTUURDERS . 140 2 DIE VERBANO TUSSEN SELFBEELD EN PRESTASIEMOTIVERING 141 3 DIE VERBANO TUSSEN SELFAKTUALISASIE EN PRESTASIEMOTIVERING 141 4 DIE VERBANO TUSSEN ANGS EN SELFBEELD 142 5 DIE VERBANO TUSSEN SELFAKTUALISASIE EN ANGS 142 6 DIE VERBANO TUSSEN SELFKONSEP EN SELFAKTUALISASIE 142 7 GEBREK VAN DIE ONDERSOEK 143 8 SLOT 143 BRONNELYS (v) TABEllE TABEl 1 BESKRYWENDE STATISTIEK VIR AANTAl GEMETE VERANDERlIKES 127 TABEl 2 DIE KURTOSES EN SKEEFHEDE 132 TABEl3 DIE KORRElASIE MATRIKS 134 \ TABEl 4 DIE GEROTEERDE FAKTOR BElADINGS 138 (vi) OPSOMMING Die doel van hierdie studie is om die verband tussen selfbeeld, selfaktualisasie en angs aan die een kant en prestasiemotivering, soos voorkom by persone in middelvlak-bestuurdersposisies in die myn bedryf, te bepaal. Daar is van 4 psigologiese vraelyste' gebruik gemaak. Die prestasie motiveringsvraelys van Malan (1978) is gebruikasook die Selfkonsepskaal van Vrey (1974), die IPAT-Angsskaal en die Selfrealisasievraelys van Osrin (1972). Die vraelyste is op n 110 proefpersone (middelvlakbestuurders) in die mynbedryf toegepas. Daar is gevind dat die proefpersone bo-gemiddelde hoe tellings in selfbeeld, selfrealisasie, prestasiemotivering en die drie komponente van prestasiemotivering, naamlik selfdeterminasie, afhandelingsdrang en doelgerigtheid behaal het. Die gemiddelde telling wat vir die angsskaal behaal is, is relatief laag. Daar is verder gevind dat daar n negatiewe reglynige verband tussen angs en prestasiemotivering bestaan in kontras met die hipotese wat gestel is naamlik dat daar n kromlynige verband bestaan. Selfbeeld en selfrealisasie toon beide n positiewe reglynige verband met prestasiemotivering en die drie komponerite daarvan, wat die hipoteses bevestig• . Verder is daar gevind dat angs negatief korreleer met al die ander veranderlikes." Daar Bestaan n positiewe reglynige verband tussen selfrealisasie en selfbeeld.

Description:
HOOFSTUK IV :' ANGS. 1, INLEIDING 3.2 Angs met betrekking tot sukses .. rik omdat die sukses van enige organisasie en gevolglik die ekonomiese persone meer belangstel in "taakterugvoering" (hoe goed hul in 't1 taak.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.