ebook img

Die Rebellie van 1914 PDF

65 Pages·11.53 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Die Rebellie van 1914

\' ~ ! 0o'. pp ~ In hierdie bock: Die belangrike rolle wat generaals De la Rey, De Wet, Kemp, Beyers, Maritz en Jopie Fourie in die Rebellie gespeel het, word nader toegelig. Een belangrike rede vir die Rebellie evas om die verlore vryheid weer te henvin. In Mei 1902 het genl. Botha verskeie generaals xvat die oorlog teen die Britte vou voortsit, oorgehaal om die vredesooreenkoms te aanvaar deura an hu11e te se: 'Die dag sal korn avanneer daar 'n Europese oorlog sal uitbreek; en raanneer daardie dag korn, sal ons wapens vir onaßamklikheid opneem Toed ie dag in September 1914 viel aanbreek, toe laat Botha sy voormalige kamerade skiet en veg hy saam met die Britte. Vlfekroep tot die Volk Jopie Fouria Daar trek 'n koeel,m et spoed, met spoed; hy's nat van Afrikanerbloed, en smart die boodskap wat hy voer; hy korn uit Afrikaner roer, hy korn deur die Afrikaner hart, Maar met die roue en die smart bring hy die hart sek ragte oor. Slaap sag, trou hart, so wreed deurboor, want, trekkend, trekkend jaar en stond, sal steeds die koeel sy boodskap sprei; en waar hy tref, heel nooit sy wond; en wat hy tref, dit heilig hy! (deur Jan FX. Ceiliers) Gepubliseer deur: Bienedell Uitgewers, Posbus 3095, Pretoria, 0001 ISBN: 0-9583774-9-9 Telefoon (012) 329-4083 Sel. 082-663 I881 BlHOUD l Genl. Koos de la Rey Zerste Slagoifer van die RebeJlie deur h.W. Bienedell R Genl. Christiaan de UVet Stryder vit die Vry heid deur Jan Pretorius 3 Genl. Manie Naritz Die Rebel @an die Rebellie deur Kaps Smit 4 Genl.JanKemp Lbe Stryder in die VYoestyn deur Mike du Toit 39 6 Genl. Christiaan Beyers Passiere Verset deur dr. Piet Noller 6 Jopie Fourie Steif vit God en Vaderland deur Basic Slignaut GENL KOOS DE LA REY- EERSTE SLAGOFFER VAN DIE RESELLIE deur L N. Sienedell MET die Vrede van Vereniging op 31 Mei 1902 was daar haie afgevaardigdes wat nie die Britse Vredesvoor- waardes wou aanvaar nie. Hulle was bereid en in staat om voort te veg. Een so 'n man was genl. Koos de la Rey wat nooit 'n veldslag verloor het nie. De la Rey se biograaf, Johannes Meintjies, skryf in sy bock, De la Rey, l ion og the West, dat De la Rey die vredesooreen- koms kon verhoed het deur te verklaar dat hy gaan voortveg. Volgens genl. De la Rey en andere het genl. Louis Botha die afgevaardigdes wat nie die onafhanklikheid wou prysgee nie,o orreed om die Britse voorwaardes te aanvaar met die belofte dat die on~anklikheid met die eerste geleentheid weer terug geneem sou mord. Genl. Jan Kemp haal Botha soos volga an in sy bock Dfe @ad aqua ctie oerecoeraar: "Bit is beter om nou vrede te maak en te red waf daar te red is voordat die ganse bevolking uitgemoor mord in die konsentrasie- kampe en deur die kaffers. Ons kan later meer wapens kry, en as Engeland eendag in die moeilikheid korn, kan ons weer ons verlore vryheid herwin" Kemp s~< verder: "Hierdie argumente het meer as een afgevaardigde wat nog geweifel het, beweeg om vir die aanname van die Britsev oorwaardes te stern." Genl. Wessel Wessels het getuig dat Botha hom eenkant gekry het, soos hy met De la Rey gedoen het, en vir horn gese het: "Die dag sal kom wanneer daar 'n Europese oorlog sal uitbreek, en xuanneer daardie dag kom, sal ons ons wapens vir onafhankhkheid opneem." 'n Paar jaar later op 'n politieke vergadering het 'n vrou aan Botha gevra of die Vierkleur nou vir altyd verlore is. Hy het geantwoord: "Nee, suster, die Republikeinse vlag is opgerol en gebere, Die tyd sal kom dat hy u<eer oopgevou sal u ord." Voor Uniewording het Danie Fouche aan Botha gevra: "Daar is net een ding raat my tevrede sal steL Is dit ons doel, Generaal, om uniPkasie te gebruik om die hele Suid-APika 'n onafhankiike Republiek te maak?" Ho&a het geantwoord: Ja, beslis, maar ek kan dit nie in die openbaar se nie." Met beloftes soos hierdie het Botha die steun gekry van republikeinsgesinde Boere. Hy het hulle bedrieg en was nooit van plan om wapens teen Brittanje op te neem nie. Meintjies skryf: "Sonder Del a Rey se steun sou Suid- APika op die rand van 'n afgrond te staan gekom het; daar sou rue 'n unie of 'n verenigde volk genees het nie. Botha het De la Rey gebruik om sy groot konsep deur te voer, en die ou man was gelukkig om dif moontlik te maak." Sir James Percy Fitzpatrick het De la Rey op sy plaas gaan besoek en hom oor sy toekomsplanne uitgevra. De la Rey kon horn nie vertel dat hy geglo het dat Botha die onafhanklikheid sou t erugneemsodra Brittanje in die moeilikheid raak nie. As Duitsland Brittanje pak, sou Suid-Afrika die wapens opneem en hulle nyheid herower sonder om 'n skoot te skiet. Die Vierkleur sou gehys en Botha ingesweer word as Staats- president van die nuwe Republiek, Met sy eie rnense het De la Rey egter openlik oor sy planne gepraat Op 4 Augustus 1914 het die groot oomblik aange- breek. Brittanje het in 'n Wereldoorlog met Duitsland betrokke geraak. Nou het die tyd aangebreek dat genl. Louis Botha die beloftes teenoor die ander Boeregeneraals en teenoor sy volk moes nakom. Dit was die groot oomblik waarop genl. de la Rey al twaalf jaar gewag het. Het Siener van Rensburg ook nie voorspellings gemaak aangaande sy persoonlike aandeel in die gebeure onmiddellik na die uitbreek van die oorlog nie? Hy het die volgende gesien: die syfer 15 in die lug; De la Rey korn kaalkop van Kaapstad aft erug Trans- vaal toe; 'n geel kissie van die regering korn Lichtenburg toe; en 'n donker wolk oor Lichtenburg; republikeinse vlae; 'ns kare mense in swart gekleed met karre en ander voertuie; en 'n wa vol pragtige hlomme. Van Rensburg se eie uitleg was soos volg: die volk- saak sou op die 15de begin, maar die maand is onbekend; De laR ey sou vinnig terugkeer van die Kaap; 'n kissie met geld word deur die Unieregering in die geheim gestuur om die beweging van De la Rey te bevorder, en dier epublikeinse vryheidsvlae sou onder donker omstandighede deur De la Rey gehys word. Die uitleg was egter foutief. De la Rey het haastig voor die parlementsluiting van die Kaap af gereis; hy is op 15 September doodgeskiet en 'n rukwind het die hoed van sy kop afgewaai; sy gebalsemde lyk is in 'n geel kis na Lichtenburg gestuur; en die begrafnis van die generaal was onder die republikeinse vlae met die kis bedek met kranse met nog twee waentjies met kranse. De la Rey het volgens die vertolking van die visioen vas geglo dat die republikeinse vryheid binne 'n paar dae herstel sou word. Dit het perfek ingepas by Botha se onderneming orn die onafhanklikheid te herstel sodra Brittanje en Duitsland bots. Op 10 Augustus het genl. Kemp en kol. Apie Bezuidenhout by De la Rey op sy plaas Elandsfontein in die distrik Lichtenburg besoek afgele. Hy was in 'n baie opgewonde stemming en het verduidelik dat Suid- Afrika nou uiteindelik sy onafhanklikheid sou terugkry. Hy het die plan in besonderhede aan hulle uitgele. Die Vierkleur sou op 15 Augustus op Treurfontein gehys word, Hy sou op die 16de op Treurfontein oorbly. Maandag die 17de sou hy met die kommando na Ventersdorp beweeg. Dinsdag sou hy na Mooirivier gaan waar die manne van Potchefstroom by sy kommando sou aansluit Woensdag sou hulle Krugersdorp toe gaan waar die vlag op die Paardekraal-monument gehys sou word: vandaar sou hulle na Pretoria gaan, 'n rapportryer vooruit stuur en Botha ontrnoet, wat hulle tegemoet sou korn. As Botha opdaag, sou hy 'n honderd man vooruit stuur om Botha op hul skouers te lig, en dan sou De la Rey aankondig. "Jy behoort aan ons en jy moet ons lei." Gedurende die gesprek het De la Rey na sy slaapkamer gegaan en met twee republikeinse vlae teruggekeer. Een was geborduur en aan horn geskenk deur die vrouens van Transvaal. Die ander was van sy gemaak en is aan horn geskenk deur die vrouens van die Vrystaat. Kemp en Bezuidenhout hetd ie nag in De la Rey se huis oornag. Kemp heta an De laR ey gese dat aangesien hy 'n stafoßisier van die Verdedigingsmag is, hy die regering moet inlig oor sy planne. "Doen dif," het De la Rey horn aangemoedig, "Jannie het 'n paar dae gelede in dieselfde kamer oornag. Zk hef hom verfel rvat Aieklaas allesg ese het, en wat ek beplan om te doen " Kemp vra toe belangstellend: "En wat ~ Jannie gese?" De la Rey het sy baard gestreel: "Hy het vir 'n paar uur lank niks gese nie. Hy het net gesit en diep dink. Later het hy vir my gevra of ek ernstig is, of ek rverkhk van plan is om met my planne voort fe gaan. Ek antwoord toe, ja natuurlik', toe se hy nets oos jy: 'Oom Koos, jy is te haasfig.' " Genl. Jan Srnuts het niks gese om De la Rey te ont- moedig nie, en hy het dus aangeneem dat hy op Smuts kon staatmaak. Hy was absoluut seker van Botha se ondersteuning. Kemp het met 'n verontruste gemoed gaan slaap. De la Rey het beslisn ie besef hoe ernstig die operasie is wat hy beplan nie. As De la Rey deur Botha en Smuts geopponeerw ord, sal die hele beplanning op 'n ramp uitloop. Die tragiek van alles was dat De la Rey geen rede gehad het om te glod at Botha en Srnuts hom sou opponeer nie. Toe die onderwerp die volgende oggend aan ontbyttafel hervat is, het De la Rey vir Kemp meegedeel dat Botha en Smuts nie aan die eerste fase van die plan sou kon meedoen nie vanwee hulleh oe posisies, maar as die vlag eers gehys is, sou die twee hulle gewig agter hulle ingooi. Kemp het sy bedenkinge uitgespreek omdat Botha en Smuts die afgelope jare pro-Engels was. Hy het egter daaraan toegevoeg dat De la Rey beter sou weet wat hulle gevoelens is. Meintjies skryf: "De la Rey was mislei, is bedrieg, uitgebuit, onfnugter, en daar is misbruik van sy verfroue gemaak." Die oomblik van waarheid vir Botha en Smuts het gekom. Hulle sou hulle vriend moes inlig dat hulle nie by horn kon staan nie. De la Rey het reeds opdrag aan sy burgers gegee om op 15 Augustus by Treurfontein bymekaar te kom, toe Botha aan hom laat weet het om na Pretoria te gaan. Op 12 Augustus is hy saam met sy dogter soontoe. De la Rey het Botha, Smuts, Schalk Burger en N J de Wet ontmoet. Hy was totaal verbysterd toe dit uiteindelik vir hom duidelik word dat Botha en Smuts nie deel sou he aan die strewe na onafhanklikheid nie. Wat r+eer is, hulle sou verplig wees om hulle ou vriend te laat opsluit as hy enige sodanige planne wou uitvoer. Dit was 'n pynlike ervaring vir De la Rey. Botha moes hom uitpraat uit sy plegtige belofte van Nvaalf jaar gelede. Nou het huiie van De la Rey verwag om sy planne te laat vaar en om sy invloed te gebruik teen 'n moontlike rebellie. De la Rey het aangevoer dat hy die Stem van God hoor vird ie bevryding van die Boere van die bande van Vereeniging, en nou was die kans daar. Botha verduidelik toe aan De la Rey: "Oom Koos, dit mag so wees dat dit die wil van God is dat die mense vry en onafhanklik moet urees. Maar niks sal my oortuig dat dit die wil van God is dat dit teweeg gebring moet word deur verraad en meer rue." De la Rey het syv riende as 'n gebroke man verlaat. Hy het gevoel dat Botha en Smuts met sy droom van onafhanklikheid die spot gedryf het. Toe hy die aand gaan slaap, het Botha se woorde in sy ore weerklink: "Ek het trou gestueer aan die Britse regenng/ "Louis Botha het egter baie gely oor die verloop van sake en. hy het homself begin verwyt", skryf Johannes Meintjies in sy biografie oor Louis Botha. "Niemand sal ooit besef watter u roeging die botsing met De la Rey vir Botha veroorsaak het nie." Meintjies skryf dat die botsing " 'n keerpunt u<as in Botha se lewe, teat n kettingreaksie

See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.