DIE OOREENKOMS is die tweede boek in die Leeu van oorlog-reeks, ’n vertelling van die dapper manne van Israel, ’n klomp krygers wat in koning Dawid se uur van nood saam met hom veg. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.