In DIE LIEFDE VAN BAILEY FLANIGAN begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beïnvloed.