In OM TE VERGEWE, die opvolg van die gewilde boek ROEM, worstel gesogte Hollywood-akteur Dayne Matthews met die skokkende ontdekking wat hy oor sy verlede gemaak het. Hy moet nou vrede maak met die werklikheid en in die proses vergifnis en ’n familie vind.