DIE BUITEPOSTE VAN DIE V.O.C. AAN DIE GPENS VAN DIE FAAPSE NEDERSETTING (1652 - 1707) deur DANIEL SLEIGH Tesis ingelewer vir die graad van Magister Artium in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Studieleier: Prof. dr. D.J. Fotz6 OKTOBER 1982 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za ."Men moet dan de Caap de Goede Hoop considareeren als en frontier, en het rasteel als een plaats dewelcke dagelijch in het gevaar van een vijandt staande, Van niemandt dan van sijn eijgan hulpe en sterckte affhangt, . . - Die beskouing van hc.]:tmAssaris-gE:neraal H.A. van Reede, in A.J. EZesehen (red.): Memorin an Instructin; Instructie voor den Commandeur Simon van der Stel . .•., 16 Julie 1684,- p. 193. Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za INHOUD •Ho ofstuk Bladsy Voorwoord i - iii A. DIE BUITEPOSTE AS UITVLOEISEL VAN DIE V.O.C. SE INTERUASIONALE HANDELSBELANGE. 1: Inleiding en Definisies. 1 a. Inleiding. 1 b. Definisies. 4 2. Die agtergrond vir die stigting van Buite- poste aan die Kaap. 6 a. Die verversing van die V.O.C. se skepe. 6 b. Die grondslae van die V.O.C. vee.- boerdery. 17 i. Die V.O.C. se veestapel. 17 ii. Die Hottentotte .as bron van vee. 36 Handelsmiddele en handelsmetodes. 47 iv. Kaptein Claas en die V.O.C. se handelsmetode. 53 v. Die behoefte aan weiding vir die V.O.C. se veestapel. 66 c. Die grondslae van die V.O.C. se graan- boerdery. 74 d. Die landdros as opsiener oor die Bui- teposte. 87 B. DIE BUITEPOSTE. 96 •1 . Poste van die Eerste Grens. 96 a. "De Begrepen Cirkel." 96 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Hoof stuk Bladsy i. Die Reduit Duynhoop. 105 ii. Die Waghuis, Seinpos en Veepos Kyckuyt. 110 iii. Die Waghuis Yeert de Yoe. 114 iv. Die Reduit Coornhoop. 119 v. Die twee Waghuise Puyterwacht 124 vi. Die Buitepos Rustenburgh. 131 vii. Die Buitepos De Schuer. 151 viii. Die Reduit Houdt den Eul. 163 ix. Die Reduit Santhoop. 166 x. Die Buiteposte by Houtbaai. 163 2. Poste van die Tweede Grens. 173 a. Die Buitepos Hottentots-Holland. 178 b. Die Buitepos Clapmuts. 221 c. Die Buitepos De Cuylen. 233 d. Die Euitepos Rietvalleij. 243 P. Die Buitepos Bommelshoek. S 243 f. Die Euitepos Vissershock. 252 g. Die Euitepos Elsjes Corael. 255 h. Die Euiteposta by die Steenberg. -,0 3. Poste van die Derde Grens. 266 a. Die Euiteposte van die Waveren- Eergriviergebied. 266 - 231 i. 't Land van Waveren. Elandskloof. Sonquasdrift. iv. Riebeeck-Casteel. v. Vogel Valleij. b. Die Buitepos Groene Clooff. 282 C. BESLUIT. 285 Eylae 1: Mate en Gewigte. '-•00 U Bronnelys. 289 - 300 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za ILLUSTRASIES Titel Bladsy 1. Die Buiteposte van die V.O.C. aan die Kaapse Oosgrens,• 1661, geprojekteer op moderne agtergrond. Ongetitalde kaart van die Yaapse neder- setting en die holonie van Ste11,7-nbr,3rth, 16S8 - 1700. (M1/17, Kaapse Argief.) 73 3. Dia nedersetting aan die Liesbeeck, en • die Buiteposte van die Eerste Grens, 1661. (M1/331(i),7aapse Argisf.) 104 - 4. Die Puiteposte van die Tweed Grn-, 1680 - 1700. 177 5. Die Lo111,..:nsrivierva11ei, ongeveer 1700. 219 6. Die Buitep.Dste van clie Derde Grens, 1700 - 1706. 265 1. Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za VOriRWOORD Die. ondersoek na die stigting en instandhouding van buitapc,s- te deur die V.O.C. aan die Eaap gedurende die jare 1652, - 1707 het ontstaan uit t begeerte om shake's te vind tuSsen die stig- ting van t verversingstasie in 1652 en die ontwikkeling van t kolonie aan die Kaap in die daaropvolqende halfeeu. Omdat die in stigting van vryhurgerholonie nie t deel van Hare Sewentien Sc oorspronklihe plan of van hulle oorspronklihe opdrag aan Jan van Riebeech was nie, ontstaan die vraag waarom hulle hulle plan verander het: Tot watter mate was di6 veran,tlering, wat noodwendig t reaksie op ehonomiese druh sou wees, t al- gehele wysiging, of was dit net aanpassings en klemverskui- wings in die bestaande beleid? Wat was. die gsvolg van di6 beleidsverandering op die inboorlinge van die land, -en wat- ter rol het die V.O.C. gespeal in die varspreiding van 'la Europese maatshaplike bestel in die suidelike deel van Afrika gsdurende die earste halfeeu n5. die stigting van die verver- singspos? .Daar sal in dig. shripsie aangevoer word dat die ehonomiese behoefte die dryfveer was, an die fisiese mag en gesag van . die V.n.C. die middal, waardeur Europese imperialisme die binneland om Tafelbaai star vir stap betree het. Gebeure tydens vershillende fases van dM. indringing word ondersoek en bespreek, en die varloop en gevolg van die V.O.C. se optrede word aangedui. Daar word ook aangetoon dat nie Here Sew73ntien nie maar opeenvolgende 7.aapse hDofde, elkeen volgens sy Pio insig of begrip, gedurenda die tydparl. onder besprehing die draers en verspreiders van die ekonomiese gedagte aan die Faap was waardeur die V.0. C. se buitepost tot stand gekom het. Daar bestaan nog nie 1r wetenskaplihe historiese verhandeling oor die buiteposte van die Tweede Grans en die Derde Grens ii Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za nie, alhoewel daar heelwat bronne-materiaal in die Eaapse -Argief- is wat pertinent op di6 onderwerp betrekking het In die Algemeen Rijksarchief in Den Haag word sekere bron- ne bewaar, byvoorbeeld die skeepsprovisieboekies, wat cok waarskynlik lig op die onderwarp. sal laat val, maar dit was nie vir my moontlik om hulle te raadpleeg nie. Die navorsing in verband met die onderwerp was in aangename en stimulerende ondervinding. Eh wil eerstens die Taapse tn Onderwysdepartement bedank vir tydperk van studieverlof, wat later goedgunstig verleng is. Tweedens wil ek my waar- dering betuig aan die hoofde en die personeel van die vol- gende instansies wat met hulle vriendelike hull: en belang- stelling my navorsingstaak vergemahlik het: Die Taapse Argief, waar verreweg die grootste deal van die argivale navorsing gedoen is,. Die Suid-Afrikaansa Eiblioteek, Taapstad, Die Tantoor van die Landmater-Generaal, Taapstad, Die Tantoor van Opmeting an Tartering, Mowbray, Die Carnegie-biblioteek, Universiteit van Stellenbosch, Die Jagger-biblioteek, Universiteit van Taapstad, Die Instituut vir Tartografiese Analisa aan die llniversi- ti..it van St.,11..-nbosch, wat die kaarl- nie Euiteposte van die aan die Oosgrens van die Taapse Nadersetting, 1661, saamgestel en geteken het, Mnr. L. Eeck van rondebosch wat die ander nie-a.rgivale •k aarte ontwerp het. Derftens: dit was vir my, wat jare lank van die tydsame, indirekte en onpersoonlihe middele. van afstandsonderrig. gebruik moes meek, '11 voorreg cm deur professor D.J. Tot75 as studieleiar deur di,11 tydperk van inilensiewe navorsing bygestaan te word. Nie net kon el: uit sy hennis en erva- ring van die vakmetodieh put .nie, maar deur sy verbintenis iii Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za met die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede was hy my steeds v66r, met gevestigde belangstelling in die stig- tinq, instandhouding en verval van die V.O.C. se buite- poste. C,7 vrae en aanmoediging, raad, wenhe en positiewe kritiek het baie daartoe bygedra.dat die geskiedhundige na- vorsing my ook op die persoonlike vial: verryk het. Vir sy steun en ahtiewe hulp gedurende onsekere aanvang, is ek horn bale dank' verskuldig. Tian prof. D.J. van Syl, wat as mede-ehsaminator opgetree het, ook my hartlike dank en waardering. •Te n slotte n woord van dank aan mev. E. Hudson, wat die proefskrif getik hat. Haar professionalisme en oplettend- heid het ooh my war]: makliker gmaah. Pinelands, D. Sleigh. Sptember 1922. 1 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za .A. DIE EUITEPOSTE AS UITVIOEISEL VAN DIE V.O.C. SE INTER-• •NA SIONALE HANDELSEELkNGE . 1. Inleiding en Definisies. a. Inleiding. Die diensstasie wet die V.O.C. in 1652 aan die Yaap geztig het was bedoel era sy sheepsbemannings op die lang heen-en- terugreise tussen Europa en die Ooste ta voorsien van veer- read en materiaal wat deur die personeel van die verver- singspos ingesamal, gahweeh of opgagaar en in voorbereide of halfvoorbereide vorm aangebied moes word. Die plaaslihe besetting sowel az die besoehende seavaar-. ders moes voorsien word van .greet hoeveelhede brandhout, water, brood, groente, vials en skeepshout. Die gatal- sterhte van die I:aapse besetting is beInvload deur die rompanjie se bahoefte en deur die toestand van oorlog of vrsde in Europa. Die geografiese omvang van. die opset aan. die Kaap 'is deur Here Sewentien oorgelaat aan die Taapse hotfde, onder hontrole van besoehende Yommissarisse en hull.= eie nir,,h,de. In di,.- ! prahtyh het die plaaslihe hoofde se ondernemingsgees die deurslag. gegea. Opeanvol- gen,qe h.-,ofd,,, is deur Here Sew-,ntien verma.,,,n em die V.O.C. van onnodige shade en uitgawe te vrywaar. Hulls bale id ten opsigte van die Eaapse pos is afgelei uit inligting wet hulls uit die Ooste of v.,-Ln die Yaap bereih het in die vorm van briewe, verslae en mondelinge berigte. • Die verversingspos is in :1652 tussen Tafelberg en die strand van Tafelbaal aangen, mar die nedersetters was: in die uitvoering van hulls ,-,pdrag as v:-, rsieners van .hoga' nr,emde behc-,eftes, nie in staat om hulls bedrywigheds tot 2 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za die Tafelvallei te beperk nie. Alle verbrua het spoedig die beskikhare middele verhygesteek en vooruitgeloop. Aan- vullende diensposte was nodig m die behoorlike funksione- ring van die raapse verversingspos moontlik te maak. Ter- wille van voedselvoorsiening en beheer cor.die bronne van diverse soorte hulpmiddels, is die V.O.C. se ekonomiese ahtiwiteit.en.sy gesag in drie duidelike golwe na die bin- neland om die Yaap uitgebrei gedurende die 55 jaar wat in hierdie verhandeling ondersoek word. Die voorsiening van voedsel en ander goadere.aan die V.O.C. se skeepshemanninjs,• die hospitaal an die administratiewe en milli:Are personeel aan die Yaap word allereers breed- voerig nagegaan omdat dit sulks uitgehreide, diepgaande en langdurige gevolge op ehonomiese an maatskaplike vlah gehad het. Die uithrsiding van die V.O.C. se gesag en ahtiwiteit deur- middel van buiteposte na die westelika hus- gehied, .-)rs, en nn.mrd van Tafelbaai val saam met die ver- dwyning van die Yaapse inboorlinge se pastorale, stamgehon- de kultuur uit dieselfde gehied. In lie geheel gesien was daar t ekonomiese stryd om heperkte voedselbrr.nne tussn t magtige, imperialistiese.hulturr an t primitiewe, hulpe- lose hesitter. Die pie]: van hierdia stryd in die V.O.C. se skeepsvoorsiening word in die eez- ste deal van hierdie studie hespreek. Die eerste tien jaar van die V.O.C. se besetting was t tyd- perk van ontdekking en vestiging, wat t militrf,re grens tus- sen die nedersetters en die inhoorlings nodig gemaak het, terwyl die 1-tndbr.u, veeteelt en ander aktiwiteite wat met skaepsverversing in verband stn ag:_er di4 grans beoefen is. Al die buiteposte van hierdie "htegrepen cirkel" is deur Jan van Piebeeck aangen. Met die latere byvoeging van Houthaai, word hierdie poste se d.: e1, stigting, funksie
Description: