ebook img

deur voorgele luidens die vereistes vir die graad in die vak aan die PDF

409 Pages·2014·5.28 MB·Afrikaans
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview deur voorgele luidens die vereistes vir die graad in die vak aan die

'N TEOLOGIES-ETIESE STUDIE VAN MENSEREGTE MET 'N TOEPASSING OP DIE SITUASIE IN SUID-AFRIKA deur CHRIS JONES voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR THEOLOGIAE in die vak TEOLOGIESE ETIEK aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA PROMOTOR: PROF L D HULLEY OKTOBER 1993 BEDANKINGS Dank aan my vrou, Kobie, vir haar volgehoue ondersteuning en aanmoediging. Dank aan mevrou Delene Pienaar vir haar sorgvuldige proefleeswerk. Dank aan die tikster, mev Anita Schultz, vir haar besondere bydrae. n Woord van opregte dank en erkentlikheid aan die promoter, professor L D Hulley, vir die kundige wyse waarop hy vir my in hierdie studie begelei en van raad voorsien het. Alle dank aan die Here vir krag en insig wat ek van Hom ontvang het in die behartiging en voltooiing van hierdie studie. -----~ t 241.622 096 8 c.: JONE L:: ...... 111~11111111111111111111111111111111111 01556393 INHOUDSOPGAWE Bladsy INLEIDING 1. 1. Probleemstelling en uitgangspunte 1. 2. Navorsingsopset en metodes 5. HOOFSTUK 1: AKTUALITEIT 1 0. 1.1 Regs-polities 10. 1.2 Teologies-kerklik 12. HOOFSTUK 2: HISTORIESE ONTWIKKELING VAN MENSEREGTE 17. 2.1 Die natuurreg 17. 2.2 Die oorgang tot die individualisme 20. 2.3 Die individualisme 28. 2.4 Verdere ontwikkelinge 30. 2.5 Die VVO se Universele Verklaring van Menseregte - 1948 34. 2.6 Menseregte in bree ekumeniese verband 41. HOOFSTUK 3: TEOLOGIES-ETIESE STUDIE: MENSEREGTE 60. 3. 1 Geregtigheid 68. 3. 1 • 1 Historiese lyne 68. 3. 1 • 2 Bybelse beskouing 73. 3.2 Die mens as beeld van God 88. 3. 2. 1 Historiese lyne 88. 3.2.2 Bybelse beskouing 93. 3.3 Die vryheid van die mens 11 7. 2 Bladsy 3.3.1 Historiese lyne 117. 3.3.2 Bybelse beskouing 120. HOOFSTUK 4: HISTORIESE EN TEOLOGIES-ETIESE IMPLIKASIES 139. 4.1 Outokrasie 139. 4.2 Demokrasie 143. 4.3 Sosialisme 147. 4.4 Derdewereld-lande 1 49. 4.5 Waarin le die stukrag van menseregte? 150. 4.6 Raakpunte 153. 4.6.1 Geregtigheid 155. 4.6.2 Menswaardigheid 158. 4.6.3 Vryheid 159. 4.6.4 Menseregte in gemeenskapsverband 161. 4.7 n Skrif-gefundeerde demokrasie 165. 4.8 Die noodsaak van skuldbelydenis vir die NG Kerk 166. HOOFSTUK 5: DIE HUIDIGE DEBAT IN SUID-AFRIKA 173. 5.1 Die nuwe Suid-Afrika 180. 5.2 n Handves van menseregte vir Suid-Afrika 184. 5.2.1 Die aanbevole akte van die Regskommissie 185. 5.2.2 Die ANC se konsep-manifes 206. 3 Bladsy HOOFSTUK 6: DIE BETEKENIS VAN MENSEREGTE VIR 'N EKOLOGIESE PERSPEKTIEF 225. 6.1 Aktualiteit 225. 6.2 Teologies-etiese beskouing van diereregte 227. 6.2.1 Die mens se posisie in die skepping 229. 6.2.2 Die sondeval en die verheerliking 233. 6.2.3 Die posisie van die dier in die skepping 237. 6.2.4 Hoe lyk die regte van die dier? 244. 6.2.5 Wat van plantregte? 249. 6.3 n Omgewings-politieke beskouing 252. HOOFSTUK 7: DIE TAAK VAN DIE KERK 261. 7.1 Geregtigheid 264. 7.2 Menswaardigheid 268. 7.3 Vryheid 272. SLOT 281. BIBLIOGRAFIE 287. 4 Bladsy BYLAE 1: Magna Charta - 1215 310. BYLAE 2: Petition of right 318. BYLAE 3: Habeas Corpus 321. BYLAE 4: The bill of rights 327. BYLAE 5: United States of America - The Declaration of Independence 332. BYLAE 6: n Federale en vyftig state konstitusies van die Verenigde State van Amerika 335. BYLAE 7: Declaration of the rights of man and citizen 337. BYLAE 8: The universal declaration of human rights - 1948 339. BYLAE 9: International covenant on civil and political rights 344. BYLAE 10: International covenant on economic, social and cultural rights 361. BYLAE 11: The bill proposed by the South African Law commission 370. BYLAE 12: ANC draft bill of rights 383. OPSOMMING Menseregte is 'n saak wat sedert die Tweede Wereldoorlog met sy grootskaalse vernietiging en chaos internasionaal al hoe sterker op die voorgrond begin tree het. Dit is veral buitelandse, maar ook binnelandse beskuldigings ten opsigte van rassisme en apartheid in ons land wat aanleiding begin gee het tot onderhandelings rakende die uitwerk van 'n handves van menseregte vir alle inwoners hier te lande. Die historiese ontwikkeling van menseregte in belangrike Westerse lande, maar ook binne sosialistiese konteks, bied belangrike perspektiewe vir die verstaan van hierdie kwessie. Ongelukkig is die kerk se stem vir baie jare nie oor hierdie aangeleentheid gehoor nie. Ook het die NG Kerk dit beskou as 'n liberale, humanistiese en kommunistiese aanslag teen hulle "Skrifgetroue" lewensiening. Omrede so baie mense hulle besluite in terme van hulle geloofsbeskouing neem, word daar duidelikheid oor die saak gesoek in die Bybelse beskouing van die begrippe geregtigheid, mens- waardigheid en vryheid. Sekere hermeneutiese probleme word onder oe geneem sodat die volle waarheid oor hierdie saak aan die orde kan kom. Na aanleiding van bogenoemde gebeure het die regering aan 'n Regskommissie opdrag gegee om 'n akte van menseregte op te stel. Die klem wat hierin op verskillende eerstegenerasieregte gele word ten koste van sekere noodsaaklike sosio-ekonomiese regte, wat vir soveel swart inwoners van ons land so belang rik is, word krities geevalueer. Hierteenoor le die ANC in sy konsep-manifes op realistiese wyse klem op hierdie sogenaamde tweedegenerasieregte en regstellende optrede. Daar word bevind dat di t die mees volledige en toepaslike dokument van sy soort .in ons 2 n land is, omrede dit vanuit situasie geskryf is wat deeglik rekening hou met die eiesoortige behoeftes van die Swartes. Die hele kwessie van menseregte waardeur mens teen mens beskerm word, bring oak die kwessie van diere- en plantregte na vore. n Omgewings-poli tieke beskouing wat voorkeur gee aan die sosio-ekonomiese belange van mense ten koste van omgewingsbewaring, word bespreek. Ten opsigte van hierdie sake word die mens deurgaans in die Skrif opgeroep om God in sy optrede teenoor sy medemens, dier en plant te vergestalt. SUMMARY Human rights is a matter which has come strongly to the fore since the Second World War with its wholesale destruction and chaos. It was especially foreign, but also internal accusations of racism and apartheid in our country which gave rise to negotiations to draw up a charter of human rights for all the inhabitants of our country. The historical development of human rights in important Western countries, but also in a socialist context, provides important perspectives for an under- standing of the matter. Unfortunately the voice of the church was not heard on this matter for many years. The Dutch Reformed Church has also seen it as a liberal, humanist and communist attack on their "true" scriptural understanding of life. Because so many people make their decisions in terms of their faith, clarity is sought on this matter in the Biblical concepts of justice, human dignity and freedom. Certain hermeneutical problems are considered to arrive at an accurate under standing of the Biblical message. As a result of the above-mentioned chain of events, the government appointed a Law Commission to draw up a bill of human rights. The emphasis in this draft bill of rights which is laid on various first generation rights at the expense of essential socio-economic rights, which are so important to many black inhabitants of our country, is critically evaluated. In contrast, in its proposed bill of rights, the ANC emphasises this so-called second generation rights and affirmative action in a realistic way. It is found that this is the most complete and appropriate document of its kind in our country, because it was written from a situation which thoroughly 2 takes account of the distinctive needs of the Blacks. The whole matter of human rights brings the matter of animal- and plant-rights to the fore. A view on the politics of the environment which prioritizes the socio-economic interests of the people at the cost of nature conservation, is discussed. With regard to these matters humankind is called upon throughout the Scriptures to manifest God in their conduct towards their fellow-man, animals and plants.

Description:
Stirner in die opsig, is sy ui tspraak: "Der Mensch ist was er . t ,.45). lSS •. In teenstelling met bogenoemde standpunt het die spiritualistiese monisme met Berkeley as IDOC International, Rome. Wessler, R. (Geen datum). Sosiale etiek, (Teologiese Boekreeks nr. 9),. Otjimbingue. Wiechers, M. 1
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.