Description:STRUIKEL
Jana se ouers het huweliksprobleme. Sy en haar sussie is heeldag aan die baklei. Dan raak sy nog verlief op Vincent, ’n ou wat die res van die skool as minder “cool” klassifiseer. Sal sy ’n volwasse keuse maak of toegee aan groepsdruk? Sy ontmoet ook vir Jakes as sy die vakansie in ’n koffiewinkel werk. Jana leer van tweede kanse en vergifnis.