Fontein vir 'n vlugteling is die laaste boek in Helena Hugo se baie gewilde drieluik
reeks oor die beeldskone Vita, wat die slagoffer word van haar skelm man, Robert.
Robert vlug landuit om van sy dade te probeer wegkom en los sy mooi vrou in 'n penarie.