Description:Ware volwassenheid is om kinderlik saam met My te lewe met ‘n suiwer hart. Slegs met eenvoudige gehoorsaamheid soos ‘n kind teenoor ‘n vader, met vader-kind-liefde. Tensy jy na My toe kom soos ‘n kind, sonder jou godsdienstige kennis, kan Ek nie met jou werk nie. Kom vra ‘n nuwe, skoon, suiwer hart.Kom tot bekering - want My oordeel kom na My huis, en dit kom gou!