’N EGGO IN DIE DUISTERNIS is ’n getuienis van die liefde. Dit vertel van Hadassa se getrouheid aan haar Verlosser en Markus se soeke na God. Die boek spreek tot almal wat dit lees omdat lesers kan identifiseer met hierdie twee karakters se worsteling rondom hulle geloof en hulle liefde vir mekaar.