ebook img

Dít het Jesus nooit gesê nie: ... en waarom jy dit nie moet glo nie PDF

2018·0.1914 MB·other
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Dít het Jesus nooit gesê nie: ... en waarom jy dit nie moet glo nie

Description:

Jy het soms jou eie idees oor hoe geloof werk en wat dit beteken om ’n Christen te wees. Maar is dit hoe Jesus dit sien? In sy kenmerkende styl gee Andries vir jou die antwoorde:
• Jy dink net party mense het gawes gekry
♥ Jy is eintlik voltyds in die “bediening”, al werk jy by McDonald’s. Al is jy ’n boer of ’n mamma wat tuis bly en kinders grootmaak.
• Jy glo God kan jou nie gebruik nie, want jy is te doodgewoon
♥ Toe God jou gemaak het, het Hy al geweet watter wonderwerkpakkies jy moet gaan aflewer. Jy moet vir ’n ander doodgewone mens iets ongewoons gaan doen!
Elke situasie word ’n tafel wat klaar vir jou gedek is: jou gesprek met die baas, koffie saam met ’n vriendin, die tydjie voor die stoof. As jy net jou oë oophou, sal jy vir Jesus in elke situasie herken.






See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.